Hoopvol: Longer type questions and answers translated from Afrikaans to English
0 purchase
Course
Afrikaans first additional language
Institution
Curro Private School (Curro)
Longer type questions that may be asked in the exam.
Written in Afrikaans and translated to English to make it easier to study.
This is just part one of the set. More to follow.
MOONTLIKE LANG VRAE
POSSIBLE LONGER TYPE QUESTIONS
1) Bespreek Nathalie se verhouding met die mans in haar lewe.
Discuss Nathalie’s relationship with the men in her life.
a) Nathalie en haar pa
Nathalie se pa het ‘n loodgietersbesigheid op die dorp gehad, maar altwee
haar ouers is oorlede in ‘n motorongeluk op die Oudtshoorn-pad vyf jaar
gelede.
Nathalie’s dad had a plumbing business in town, but both her parents died
(oorlede) in a car accident (motorongeluk) on the Oudtshoorn road five
years ago.
b) Nathalie en Pastoor Chalmers
Vandat haar ouers oorlede is, het pastoor Chalmers en sy vrou hulle oor Nathalie
ontferm. Die huis was Nathalie s’n, maar die prokureur het beslis dat die pastoor
(wat op sy oudag eers getrou het) en sy vrou daar kon bly as hulle na Nathalie sou
kyk totdat sy een-en-twintig was en haar erfporsie wettig in besit kon neem.
(p15)
Pastoor Chalmers was soos ‘n pa vir Nathalie. Hulle het gekuier op die bankie in
die tuin. Daar was die eenkeer wat hulle gesit en gesels het en pastoor Chalmers
sy das afgehaal het: Nathalie het dit vreemd gevind, want sy het hom nog nooit
sonder ‘n das gesien nie. Dit was die dag wat die pastoor Nathalie vertel het van
Laetitia se verlede. Dit was ook die eerste keer wat Nathalie verwys het na die
lelike mat in juffrou September se kantoor en hoe sy dink dit juffrou September
sommer nog hartseerder laat voel het. (p62). Dit was dieselfde mat as die een in
die konsistorie. (p51).
Nathalie was hartseer die dag van die kerkbasaar omdat sy geweet het dat dit
haar laaste basaar saam met pastoor Chalmers sou wees omdat sy saam met
Bobby sou weggaan. Dit was ook die dag dat sy ontdek het dat pastoor Chalmers
juffrou September se groot liefde was waarvan sy altyd gepraat het. Dit is ironies,
want juffrou September was ‘n tipe suster/moederfiguur vir Nathalie soos wat
Property of M Sounes NO UNAUTHORISED COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION ALLOWED! 1
, pastoor Chalmers ‘n vaderfiguur vir haar was.
Hierdie verhouding was ‘n goeie verhouding vir Nathalie, want sy was lief vir
pastoor Chalmers en hy het niks gedoen wat haar teleurgestel nie.
Since (vandat) her parents died, pastoor Chalmers and his wife took pity on
Nathalie. The house was Nathalie’s, but the lawyer (prokureur)
determined/decided (beslis) that the pastor (who only got married in his old
age) and his wife could (kon) stay/live (bly) there if they looked after Nathalie
until she was twenty one and could take hold of (in besit kon neem) her
inheritance (erfporsie) legally (wettiglik).
Pastoor Chalmers was like (soos) a father to Nathalie. They would chat on the
bench (bankie) in the garden. There was one time where they were sitting and
talking and pastoor Chalmers took his tie (das) off. Nathalie found this strange
(vreemd) because she had never seen him without (sonder) a tie. That was the
day he told her about Laetitia and her past (verlede). This was also the first
time (keer) Nathalie referred to (verwys na) the ugly (lelike) carpet (mat) in
juffrou September’s office (kantoor) and how she thought that it made juffrou
September feel even more sad (hartseerder). (p62). It was the same carpet as
the one in the vestry (a room in the church where the dominee would have a
meeting with the deacons and the elders before or after the sermon).
Nathalie was sad the day of the church bazaar because she knew it would be her
last one with pastoor Chalmers because she was going to leave (weggaan) with
Bobby. It was also the day that she discovered (ontdek) that pastoor Chalmers
was juffrou September’s great love (groot liefde) whom she always spoke
(gepraat) about. It is ironic, because juffrou September was a type of
sister/mother figure to Nathalie like what pastoor Chalmers was a father figure
to her.
This relationship (verhouding) was a good one for Nathalie because she loved
pastoor Chalmers and he never did anything (iets) to disappoint (teleurgestel)
her.
c) Nathalie en Sakkie
Sakkie kom elke dag om 12:45 na die Rose en Crown om sy middagete te kry. ‘n
Mens kry later die idee hy doen dit net om vir Nathalie te sien.
Hy is ‘n baie skaam man: hy bloos wanneer Liefie hom terg en hy glimlag altyd
baie verleë.
Sakkie irriteer Nathalie omdat hy so duidelik verlief is op haar en omdat sy nie
dieselfde voel teenoor hom nie. Soms voel sy skuldig daaroor en dit maak haar
nog meer geïrriteerd.
Property of M Sounes NO UNAUTHORISED COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION ALLOWED! 2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mariska17. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.36. You're not tied to anything after your purchase.