BIOLOGIË KWARTAAL 1
EENHEID 1 – FOTOSINTESE EN RESPIRASIE
Outotrofe Organismes- kan eie voedsel vervaardig. Plante is outotrofe.
1. Fotosintese
Fotosintese- Proses waar groen plante deur chemiese prosesse voedsel (glukose)
vervaardig.
Die proses waar groen plante ligenergie, koolstofdioksied en water in ’n reeks chemiese
prosesse gebruik om voedsel, in die vorm van glukose, en suurstof te vervaardig.
Groen plante en sommige mikro-organismes
Gebruik:
Ligenergie word deur die son verskaf.
Plante verkry koolstofdioksied (CO2) uit die atmosfeer.
Plante verkry water uit die grond.
Groen plante bevat die pigment chlorofil.
Produseer:
Water word uit die grond deur die wortelhare van die plant opgeneem.
Glukose (’n vereenvoudigde vorm van suiker) word deur plante vervaardig.
Suurstof (O2) word vervaardig as ’n byproduk en plante stel dit in die atmosfeer vry.
Chlorofil maak absorbering van sonligenergie moontlik.
Plante neem koolstofdioksied op en stel suurstof vry d.m.v. ’n proses genaamd
gaswisseling.
Gaswisseling is die opneem en afgee van gasse.
Dit geskied deur huidmondjies wat veral op plante se blare voorkom.
Water word uit die grond deur die wortelhare van die plant opgeneem.
Plante gebruik glukose om te respireer.
Die energie wat tydens respirasie vrygestel word, word vir die volgende lewensprosesse
gebruik:
o Voortplanting.
o Selverdeling.
o Groei.
o Ander lewensprosesse.
Sommige van die glukose word omgeskakel in sellulose wat selwande vorm.
Sellulose verskaf ondersteuning en stewigheid aan plante.
Oormaat glukose word as stysel gestoor.
Gestoorde stysel in plante dien as ’n voedselbron vir ander lewende organismes.
Plante sonder chlorofil
1
, Plante wat nie chlorofil bevat nie moet van ander maniere gebruikmaak om voedsel te
verkry.
Saprofiete
Saprofiete is plante wat oorleef op dooie organiese weefsel, bv. suikerstok, Indiese pyp
en sekere orgideë.
Parasiete
Parasitiese plante lewe op lewende organiese weefsel, en verkry al die voedingstowwe
van die gasheer af.
Die gasheer in die verhouding word benadeel.
Voorbeelde van parasitiese plante is warkruid en voëlent.
2. Respirasie
Respirasie is die proses waar energie deur ’n reeks chemiese reaksies uit voedsel
vrygestel word.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller burchelltcj. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $13.75. You're not tied to anything after your purchase.