Summaries about all learning units of this module. Poems pertained in the library are written with all learning units. I only used this document to study and received 79% for my final mark.
10. Die term "fiksionaliteit" beteken die gebruik van twee dinge:
Verbeelding en struktuur.
`11. `n Skryfstyl waarin dit meer gaan oor die emosies as oor die gebeure:
Liries
12. Volgens Roos was die dominante literere kode van die Afrikaanse prosawerke wat in die
eerste twintig jaar ná die Anglo-Boereoorlog verskyn het,
`n Volkse romantiek.
13. `n Inkopielys kan ook `n gedig wees en op `n aangrypende manier iets se oor menslike pyn
en eensaamheid. `n Goeie voorbeeld hiervan is die gedig "Inkopielys Kamer 21" deur:
,Thérèse Bartman.
14. Op die omslag van die boek, Kamphoer, word daar gese dit is
'n ware verhaal.
15. Die literere ______ is 'n versameling tekste wat algemeen beskou word as die beste of
belangrikste letterkunde binne daardie betrokke kultuur.
Kanon
Leereenheid 6
16. "Genre" is `n breë konsep wat ons gebruik om _____ te tipeer:
Kultuurprodukte
17. "Tipografie" verwys na
Die manier waarop die letters op `n bladsy afgedruk is.
18. Watter tipe verteller is aan die woord in die verhaal "Melk"?
`n Derdepersoonsverteller.
19. Wat is die korrekte Afrikaanse woord vir "onomatopoeia"?
Klanknabootsing
20. Wetenskapfiksie, speurverhale en romantiese fiksie word algemeen beskou as subgenres
van
Populere fiksie.
21. Wat is waarskynlik die bekendste dramatiese monoloog in Afrikaans?
Oom Gert vertel deur C. Louis Leipoldt.
22. `n Jambe staan ook bekend as:
`n versvoet.
23. Wie het die boek Vertelkunde: `n inleiding tot die lees van verhalende tekste (1987)
geskryf?
André P. Brink
24. _____ verwys na die beweging of vloei van een klank na die volgende:
Ritme
25. `n Strofe of gedig wat uit vier versreëls bestaan, noem ons `n
Kwatryn.
26. In "Melk" funksioneer die verslaggewer en verpleegster en ander pasiënte as
Newekarakters.
, 27. Die beeldgedig is deel van `n groter verskynsel waarin daar gespeel word met die
tipografie of uitleg van `n gedig - die oorkoepelende naam of subgenre is
Konkrete poësie.
28. Baie kenners se die eerste Engelstalige niefiksieroman was
Truman Capote se In Cold Blood.
29. Die reëls "toe slyp ek en ek slyp hom / totdat hy klink en blink" uit N.P. Van Wyk Louw se
gedig, "Die beiteltjie", is 'n voorbeeld van watter poëtiese klankverskynsel?
Alliterasie en assonansie
30. Wat is bes moontlik die oudste genre in die Westerse literatuur?
Die epos.
Leereenheid 3: Die digter as rockstar
Die digter as rockstar
vir Coennie
fok jou, ek pak sportstadions vol
vir my flits paparazzi splitsekonde wit bladsye
ek dra my punctuation as piercings
my woorde trash hotelkamers, fok jou
woofers sidder jambes
en die groupies se sashimi-poesies drup vir my
ek is die digter in `n studded leather broek
ek breek my versreëls oor julle koppe soos guitars
lighters swing op my sonnette
fok julle almal
gevuisde skares skreeu my koeplette
daar's stukke wallace stevens op my rug getatoeëer
ek is die digter as rockstar
en kyk, nee lees, luister, dammit hóór:
ék het nie`n beiteltjie nie
ek het`n fokken lugdrukboor
, 3.1.1. Wie is die spreker in die gedig?
Die digter as rockstar of net die digter of rockster/rockstar.
3.1.2. Wie is die aangesprokene in die gedig?
Die literere gemeenskap of N.P. Van Wyk Louw.
3.1.3. Waarteen verset die spreker hom in die gedig?
Gevestigde norme of gevestigde Afrikaanse literere sisteem.
3.1.4. Hoe sal jy die taalgebruik in die gedig beskryf? Haal 3 voorbeelde uit die gedig aan om jou
antwoord te staaf.
Gemengde taal/ Kru taal / Vloekwoorde met gepaste voorbeelde.
3.1.5. Verduidelik die laaste twee versreëls in jou eie woorde.
Dit is `n direkte toespeling op N.P. Van Wyk Louw se gedig "Die beiteltjie". Die spreker ondermyn die
gevestigde Afrikaanse poësiesisteem en Van Wyk Louw se manier van dig. Met die "lugdrukboor"
Marais die gevestigde Afrikaanse poësietradisie in flarde skiet.
Loftus Marais voel anders oor digterskap. In sy gedig “Die digter as rockstar” daag hy Van Wyk
Louw se idees oor poësie op verskeie maniere uit.
Moeilike woord Betekenis
“rockstar” Rockster
“paparazzi” (reël 2) Joernaliste wat ’n obsessie met beroemde persone het.
“punctuation” (reël 3) Leestekens
“piercings” (reël 3) Metaalringe deur die neus of ore.
“trash” (reël 4) Goedkoop, sonder enige klas
“woofers” (reël 5) Luidsprekers
“jambes” (reël 5) Term wat in die poësie gebruik word om te verwys na ’n swak
beklemtoonde lettergreep gevolg deur ’n sterk beklemtoonde
lettergreep byvoorbeeld bewaar.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Nedine. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.12. You're not tied to anything after your purchase.