Toerisme leer werk
Kwartaal 1
Poort
➢ Is n toegangs of uitgangspunt en stel iemand in staat om n land binne
te kom of te verlaat
Inkomende
➢ n Vlug wat n land binnekom
Uitwaarts
➢ n Vlug wat n land verlaat
Binnelandse vlugte
➢ n Vlug binne n land
Internasionale vlugte
➢ Vlugte wat die grens van n ander land oorstreek
Streekvlugte
➢ Vlugte binne n spesifieke streek
Interkontinentale vlugte
➢ Is vlugte tussen twee kontinente
Transkontinentale vlugte
➢ n Vlug oor n continent
Transatlantiese vlugte
➢ n Vlug oor die Atlantiese Oseaan
1
,Langafstandvlugte
➢ Vlugte oor lang afstande
Mediumafstandvlugte
➢ Is vlugte oor afstande langer as kortafstandvlugte maar korter as
langafstandvlugte
Kortafstandvlugte
➢ Is vlugte oor kort afstande
Huurvlugte
➢ Dit is vlugte op vliegtuie wat deur privaat maatskappye of individue
gehuur word
Transito vlugte
➢ Vlugte wat verbind is met mekaar
2
,Tipes lyghawes en plekke waar
vliegtuie kan land
Internasionale lughawes
➢ Kan buitelandse vlugte wat inkom en wat die land verlaat hanteer
Nasionale lughawes
➢ Hierdie lughawes hanteer nie internasionale vlugte nie
Lughawes in privaat besit
➢ Lughawes wat nie deur die regering besit en bedryf word nie
Privaat lughawes
➢ Baie basies met geen of min fasiliteite
➢ Gewoonlik op afgelee gebiede en net plat stuk aarde waarop die
vliegtuie kan land
9 Lughawes wat ACSA bedryf
➢ OR Tambo Internasionale Lughawe
➢ King Shaka Internasionale Lughawe
➢ Kaapstad Internasionale Lughawe
➢ Port Elizabeth Internasionale Lughawe
➢ Bram Fisher Internasionale Lughawe
➢ Upington Internasionale Lughawe
➢ Oos-London Lughawe
➢ George Lughawe
➢ Kimberley Lughawe
Lughawe wat in privaat besit
3
, • Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe
Laekostelugdienste
• LIFT
• FlySAfair
Lughawe
• Dit is waar vliegtuie kan land en vertrek en ook waar passassiers en vrag
aan boord neem
Lughawegebou
• Is die plek waar die passasiers aan boord en af die vliegtuig gaan
Landkant
• Is die deel wat vir passasiers en ander besoekers oop is
Vliegkant
• Die deel waar die passasiers gaan om aan boord te klim
Aanmeldprosedure
• Wanneer jy by die lughawe aankom moet jy na die vertreksaal in die
lughawegebou gaan
4
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sumiahpretorius. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.67. You're not tied to anything after your purchase.