• Nathalie, 18, na matriek
➢ Bly in Hoopvol ➢ Nie geld vir universiteit, kry nie ‘n beurs ➢ Sy
werk by Rose en Crown Hotel ➢ Tannie Lettie – eienaar ➢ Liefie
sy beste vriendin ➢ Tannie Laetitia bruinburgemeester en Lettie se
beste
vriendin ➢ Nathalie stop werk 6 uur, sy is ontvangsdame ➢ Tannie Lettie se sy
het potential en kon eendag om die
hotel Rose en Crown eienaar te wees ➢ Sy het ‘n goeie werk by die hotel ➢ Sy
, bly by Pastoor Chalmers en mevrou Chalmers, hulle
is haar voogde ➢ Mevrou Chalmers is ‘n draak. ➢ Nathalie doen wasgoed ➢
Hulle bly in in Olive Schreiner straat (Nathalie se huis)
Haar ouers dood in ‘n motorongeluk 5 jaar gelede op die
Oudsthoorn pad. As Nathalie 21 is kry sy die huise
1 HOOPVOL
Hoopvol
• Rose en Crown Hotel – wyn rooi mat in ontvangs
• Net een Hoofstraat in die Karoo
• Arm mense Klein Koppies – drink goedkoop wyn en kyk T.V.
• Ryk mense Meilie se kop drink duur rooi wyn en Whiskey
• Groot kerk in middle van die dorp.
• Dis naby Beaufort – Wes
• 2 gaste huis
• Alwyn en toneeldoos
• Polfyntjie Karoo Curiosa
• Donkiekar die dorp is nog primatief/outyds, nie modern.
Gielie
• Het ‘n brompoonie en leun sy pa se motor
• Hy hou van Nathalie
Jorrie
• Was arm maar slim
• Kry ‘n beurs om op Stellenbosch te studeer
• Hulle se vir Jorrie totsiens (by die Engen garage)
• Die dag toe Jorrie vertrek weet Nathalie sy moet in Hoopvol bly
Hoofstuk 3
• Die rep flirt met Nathalie sy ignorer hom hy se hy kan haar weg vat kaap toe.
• Nathalie wil nie. Sy lui die klokkie en Lettie kom in.
, • Olivia sy maak kamers skoon
• Lifie werk in kombuis
• Mietie hoofkok, haar man is Ou Sol (8 kinders)
Liefie
• Bruin meisie, mooi bene
• Sy se nuwe Suid-Afrika is nie beter vir arm mense nie
Laetitia
• Eerste bruinburgemeester, haar pa was verwer, haar ma ‘n kok by die Rose en
Crown
• Eerste bruin meisie wat na wit skool toe gaan
• Sy maak dit maklik vir Olivia en Liefie om na wit skool toe te gaan.
• Glo in die liefde want sy se Liefde is die hoogste gebot.
2 HOOPVOL
Hoofstuk 5 Laetitia
routineer
➢ 7:25 stop by die hotel ➢ 7:30 eet ontbyt ➢ 7:45 gee
tannie Lettie ‘n druk op die suipaaidjie ➢ Dan ry na haar
kantoor ➢ 8:00 tot 8:10 sy huil
• sy is ryk – sy het ‘n bestuurder bo hake van New York, Armani Sonbril,
Jokkie Mulder handsak en swart Gucci Skoene.
Konstabel Sakkie Strydom/Konstabel pickup
• verlief op Nathalie
• Rooi borselkop en 007
• Sakkie is Nathalie se toekoms as sy in Hoopvol bly.
• Hy is eerlik en help altyd almal
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller salescellularmaster. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.40. You're not tied to anything after your purchase.