Gr 10 Verbruikerstudies T3 2024
@IMPAQ SACAI
NOV 2020 – 2022. DBE HERSIENING BOEKIE 2023 KWARTAAL 3 Graad 10.
INHOUD
1. Klerekeuse
2. Aangepaste klere vir mense met gestremdhede
3. Tekstiele
4. Entrepreneurskap en beplanning vir kleinskaalse produksie
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel: @IMPAQ SACAI
NOV 2020 – 2022. DBE HERSIENING BOEKIE 2023 KWARTAAL 3 Graad 10.
Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde
inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.
Sterkte. Juffrou Ansie
INHOUD
1. Klerekeuse
2. Aangepaste klere vir mense met gestremdhede
3. Tekstiele
4. Entrepreneurskap en beplanning vir kleinskaalse produksie
@Juffrou_Ansie
, 2
Polipropileen ’n Vesel met die laagste statiese opbou van alle
sintetiese vesels.
Asetaat ’n Geregenereerde sellulosevesel met ’n ryk syagtige
voorkoms, wat swak en nie-absorberend is.
Sy Die koningin van alle vesels wat spesiale aandag met
versorging vereis omdat dit geneig is om watermerke te
maak.
Wol ’n Natuurlike proteïenvesel met uitstekende isolasie-
eienskappe wat dit warm en gemaklik maak om in die
winter te dra
Katoen ’n Natuurlike sellulosevesel met ’n goeie
hittegeleidingsvermoë wat gewild is vir somerklere.
Sportdrag Die soort kleredrag wat spesiaal ontwerp word vir die
spesifieke doel om sterk en liggewig te wees en
sodoende gemaklike beweging toe te laat.
Bykomstighede Items soos skoene, handsakke en juwele wat uitrustings
komplementeer.
Ekomode Klereproduksie wat bedag is op die omgewings- en
sosiale effekte daarvan.
Klassiek Die persoonlikheidstipe wat eenvoudige, elegante en
tydlose style verkies.
Was in koel water/ was by 40°C
Geregenereerde sellulosevesel
Leer
@Juffrou_Ansie
, 3
Natuurlike proteïenvesel
Natuurlike sellulosevesel
Sintetiese vesel
Ekonomiese Dis ’n besigheid of idee wat suksesvol of werkbaar
lewensvatbaarheid genoeg is om ’n wins te maak
Handelsmerk Naam of simbool wat die kledingstuk identifiseer as
anders as dieselfde produk gemaak deur 'n ander
vervaardiger
Sari Tradisionele kledingstuk gedra deur Indiese meisies en
vroue; 'n baie lang strook helderkleurige lap wat om die
lyf gedraai is
Moenie stryk nie Was in koel
Tuimeldroog (op Moenie bleik nie
water/ was by
lae temperatuur).
40°C
Tuimeldroog (op Tuimeldroog (op
Delikate was
meduim hoë
Moenie
temperatuur). temperatuur).
tuimeldroog nie
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.07. You're not tied to anything after your purchase.