100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Rtt, $7.50
Add to cart

Summary

Summary Rtt,

 2 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Summary

Preview 3 out of 20  pages

  • July 25, 2024
  • 20
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
MODULE 1.1 (ALLES OOR IKT)

Vinniger en deur middle van mense gedoen word.


DIE NEGATIEWE ROL WAT IKT IN DIE WERKSPLEK SPEEL IS DIE VOLGENDE:

 Vereis n konstante opgradering van hardeware, sagteware en vaardighede.
 Kan veroorsaak dat baie mense hulle werk verloor.
 Langer ure werk om aan kliënte se vaardighede te voldoen.


DIE REKENAAR

Vorm die basis van enge setelsel. Verskillende goottes en vorms ,maar dieselfde funksie en ontwerp wat hulle in staat
stel om die inligtingsverwerkingssiklus te voltooi.

 Rekenaars
 Neem toevoer vanaf ‘n toevoertoestel soos ‘n sleutelbord.
 Die toevoer of afvoer moet dikwels gestoor word, sodat dit later weer gebruik kan word.

Party rekenaars is kragtiger as ander. Kragtigheid verwys gewoonlik na ‘n verskeidenheid eienskappe soos volg.

 Hoe goed en hoe vining die SVE kan werk.
 Hoeveel stoorspasie dit het en watter soort.
 Hoeveel geheue dit het, hoe meer geheue hoe meer programme en data kan op n slag verwerk word.
 Die soort grafikakaart geïnstalleer is.

SKOOTREKENAARS(NOTEBOOK)

Beskryf draagbare rekenaars met miniatuurgrootte onderdele wat min krag gebruik sodat die draagbare battery kan
werk. Dit sluit ‘n sleutelbord en ‘n geskikte wysertoestel in. Duurder as tafelrekenaars.

KRAGVERBRUIKINSTELLINGS

Grootste voordeel is die draagbaarheid en die vermoë om met ‘n battery te kan werk.

Die meeste bedryfstelesels verskaf instellings om jou beheer te gee oor hoe jou rekenaar sy kragverbruik moet bestuur.

 Automaties te begin slaap of hiberneer as dit vir’ n vaste tyd nie gebruik word nie.
 Helderheid van die skerm laer stel.
 Balans tussen kragverbruik en prestasies te handhaaf.

IN SLAAPMODUS SNY DIE REKENAAR DIE KRAG NA AMPER AL SY ONDERDELE AF EN GEBRUIK NET GENOEG
OM DIE INHOUD IN DIE RAM BEHOUE TE LAAT BLY EN OM TE KAN BEPAAL WANNEER JY DIT WIL WAKKER
MAAK, N SKOOTREKENAAR WORD BLITSVINNIG WAKKER UIT DIE SLAAP. WANNEER JOU REKENAAR
HIBERNEER STOOR DIT DIE DATA VAN DIE RAM OP DIE HARDESKYF EN SKAKEL HIMSELF HEELTEMAL AF. OM
DIE REKENAAR WAKKER TE MAAK MOET JY DIE KRAGSKAKELAAR DRUK.

, TABLETTE

Is ‘n draagbare rekenaar met ‘n raakskerm of pensensitiewe skerm. Laat die gebruiker toe om direk via die skerm te
kommunikeer. Gebruik spesiale bedryfstelle wat vir mobile toestelle gebruik word en met ‘n lang battery leeftyd sowel
as koordlose wifi en sellulere dadakoneksie. Toevoer sowel as afvoer.

HIEBRIEDESKOOTREKENAARS/-TABLETTE

Kragtiger as konvensionele tablette en bevat ‘n volle bedryfstelsel van ‘n tafelrekenaar. Weeg meer en die battery lewe
is korter en het dikwels nie ingeboude sellulêre kommuniksie nie.

SLIMFONE

Digitale konvergensie omdat ‘n slimfoon het die funksie en tegnologie van ‘n verskeidenheid toestelle ‘n een.

BEDIENER EN KLIENTE

Bedieners (servers) is rekenaars wat dienste of hulpbronne aan ander rekenaars (kliente) wat aan die netwerk gekoppel
is versaf. Die bediener is ‘n baie kragtiger rekenaar.

HOE VERSKIL DIE SERVER VAN DIE GEWONE TAFELREKENAAR IN KRAGTIGHEID?
 Vinniger CPU
 Meer RAM
 Meer hardeskyf spasie

Toegewyde toestel: soos Outomatiese Tellermasjiene en GPS toestelle (Global Positioning System ) en huihoudelike
toestelle soos mikrogolfoond word almal ontwerp om net een spesifieke taak uit te voer.

Rekenaars: veeldoelige toestelle want mense kan apps daarop laai, wat hulle in staat stel om ‘n wye verskeidenheid take
uit te voer.


BESKERM JOU INLIGTING

 Data wat op rekenaar gestoor is, is dalk nie gerugsteun nie.
 Inligting is moontlik privaat of sensitief.
 Inligting al hoe meer op draagbare toestelle gestoor, kan baie maklik gesteel word.

WAAROM SAL DIE MEESTE ORGANISASIES DIE GEBRUIK VAN TOESTELLE VERBIED?
 Verlore raak
 Viruses

BESKERMING VAN HARDEWARE TEEN DIEFSTAL

 Reeksnommer van alle hardeware moet aangeteken word.

 Rekenaarkaste en ander rekenaarkomponente kan et n ultraviolet pen gemerk word.
 Kabelslotte om toestelle aan ’n stewige objek vas te maak.
 Toesluitkabinette (met ventilasie) vir stelseleenhede (‘rekenaarkaste’)
 Bewegingsensors met alarm wat afgaan wanneer rekenaar geskuif word.

, UNINERRUPTIBLE POWER SUPPLY(UPS)

Word gebruik om n rekenaar teen kragskuwings en ook ander kragonderbrekings te beskerm. Word by die muur
ingeprop sodat die battery kan laai. Wanneer die krag afgaan, sal die UPS dadelik krag aan die rekenaar wat daaraan
gekoppel is voorsien. Dit gee jou genoeg tyd om jou werk te stoor en die rekenaar behoorlik aft e skakel.


MODULE 1.2 (TOEVOER EN AFVOER)

GRAFIESE TOEVOER

Grafika as data soos prente en fotos raak al hoe belangriker vir rekenaargebruikers.

DIGITALE KAMERAS

Van verskillende grootte, pryse en met n verskeidenheid eienskape

 Slimfoonkameras
 Digitale kompakte kameras
 Hoe kwaliteit DSLR-kameras (digitale single-lens reflex)

VOORDELE, NADELE EN BEPERKINGS:
 Laat jou toe om baie foto’s te neem
 Sien die foto’s dadelik
 Maklike oordrag van foto’s na rekenaar (omdat dit reeds in digitale formaat is)

Lense- groter lense le meer lig vas wat beeldgehalte en detail verhoog.

Grootte van die sensor- groter ligsensor kan lig meer effektief vasvang

Optiese zoom- gebruik lense op die kamera om nadat aan die objek wat afgeneem word te kom.

Diditale zoom- werk soos die vergrotingsfunksie wat n sagteware gebruik word.

Resolusie- die totale aantal pixels waaruit die foto bestaan (megapixels)

ISO gradering- beskryf hoe sensitief die kamera se sensor vir lig is.

SKANDEERDERS

Is n toevoertoestel wat beelde in n rekenaar invoer

 Resolusie word gewoonlik in dpi (dots per inch) uitgedruk
 Hoe groter die dpi, hoe hoer die aantal beeldpunte in die prent wat deur die skandeerder geskep kan word,
gewoonlik ook hoe beter die kwaliteit van die prent
 Hoe hoer die dpi, hoegroter die leer van die prent wat geskep gaan word.
 Kleurdiepte verwys na die aantal verskillende kleure wat deur n beeldpunt verteenwoordig kan word.hoe groter di
syfer wat die kleurdiepte aandui, hoe groter die aantal kleure wat die skandeerder kan onderskei.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Anonymous1457. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $7.50. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52928 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$7.50
  • (0)
Add to cart
Added