100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Design $7.50
Add to cart

Summary

Summary Design

 2 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Summary

Preview 2 out of 12  pages

  • July 25, 2024
  • 12
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
ONTWERP

DIE ELEMENTE VAN KUNS:

1.PUNT

• Geen dimensie
• Nie hoogte of breedte
• Gebruik slegs punte/dotjies om kunswerk te skep
• PUKTORALE ELEMENT

LYN

• Een dimensie naamlik lengte
• Punt beweeg kry dimensie
• Lyne verskil
• Dik, dun, emosionele, harde, sagte ens.
• Lyne altyd vloeiend

VERSKILLENDE TIPES LYNE:

♥ Dik lyne: breedte en lengte lyne
♥ Dun lyne: fyn dun lyne
♥ Reguit lyne: vertikaal, diagonal en horisontaal
♥ Gekurfde lyne: ronderig, sagte gevoel, ritmies en vryhand lyne
♥ Kontoer lyne: buitelyne
♥ Omhanglyne: rondheid en hoeke aan dui binne kontoerlyne
♥ Ekspressiewe lyne: emosie uit te beeld
♥ Sensitiewe lyne: ritmies, vloeiend en delikaat
♥ Eksplisiete lyne: kleurvlakke vertoon
♥ Implisiete lyne: lyn nie teenwoordig, kontras tussen positiewe en negatiewe vorm en kleurvlakke

2.VORM EN FATSOEN

Fatsoen: twee dimensioneel (geen perspektief= lug + donker toonwaardes)

Vorm: drie dimensioneel (lig + skaduwee omhanglune)

VERSKILLENDE VORMS EN FATSOENE

♥ Organies : effens onreelmatig, vryhand, ronderig sonder hoeke
♥ Geometries : meetkundige vorms, wiskundige vorms
♥ Positiewe vorm: voorgrond(fokuspunt)
♥ Negatiewe vorm: nie die voorwerp(agtergrond, nie hooffokus)

, ♥ Realisties: lyk soos werklikheid
♥ Vereenvoudig: buitelyne
♥ Verwring: verdraai die vorm
♥ Abstrak: kan geen herkenbare vorm sien

3.TEKSTUUR

Gehalte of toestand wat visiuele belangstelling skep.

♥ Tasbaar:( realisties) werklike gevoel kan word
♥ Visuele: (geteken) kan gesien word maar nie gevoel word nie

4.KLEUR EN TOONWAARDE

♥ Primere kleure- rooi, geel, blou
♥ Sekondere kleure- groen, pers, oranja
♥ Tersiere kleure- geel+oranja=geel-oranja
♥ Komplementere kleure- staan teenoor mekaar op kleurwiel= geel+pers, rooi+groen, blou+oranja
♥ Neutral kleure- wit, swart, grys
♥ Warm kleure- rooi, geel, oranja
♥ Koue kleure- blou, groen, pers

Toonwaarde verwys na die hoeveelheid lig en donker.

Wit-liggrys-medium grys-donkergrys-swart

Hoe/ lae variasie:

• Hoe hoer variasie hoe duideliker die verskil tussen lig en donker, hoe laer die variasie hoe onduideliker die
verskil.

Tinte en skadu:

• Tinte- voeg wit by
• Skadu- voeg swart by



♥ Chiaroscuro- skep diepte en illusive deur lig en donker
♥ Achromaties- geen kleur
♥ Monochromaties- een kleur met skakerings
♥ Biochromaties- teww kleure
♥ Polichromaties- veelkleurig

5.RUIMTE

Verwys na perspektief(illusive van diepte), komposisie, formaat

♥ Verkleining- verdwyn punt, hoe verder weg hoe kleiner.
♥ Fokus- duidelik geditaleer voor, onduidelik min detail agter.
♥ Oorvleuling- teken voorwerpe bo-op of bo-oor mekaar.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Anonymous1457. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $7.50. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53249 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$7.50
  • (0)
Add to cart
Added