100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary RTT Kwartaal 2 Eksamen $3.61
Add to cart

Summary

Summary RTT Kwartaal 2 Eksamen

 10 views  0 purchase
  • Course
  • Institution
  • Book

RTT Graad 10 Kwartaal 2 Teorire Opsommings

Preview 3 out of 29  pages

  • No
  • Module 1.1 - module 1.7 + module 2.1 + module 6.1
  • August 17, 2024
  • 29
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Module 1.1
Wat is ‘n Rekenaar?
‘apps’ op slimfoon stel jou in
Tipes rekenaars:
staat om meer te doen as



Draagbar /
toestelle


mobiele
Skootrekenaars
om te bel. Dis hkm ‘n
• Slimfone (gebruik batterye) slimfoon ook ‘n rekenaar is
• Tablette
• Tafelrekenaars (groter + kan nie maklik rondgeskuif word nie)
➢ Al die rekenaars = veeldoelig (kan versk. take beter + vinniger voltooi)
➢ Die rekenaars = elektroniese toestelle ( werk met elek.)
➢ Alle rekenaars het hardeware + sagteware nodig om te werk

Hardeware + Sagteware:
• Fisiese dele van rekenaar (kan vat + sien) = hardeware / apperatuur
➢ Muise, skerms, sleutelborde, drukkers + versk dele van rekenaar binne-in = vb’e v hardeware
• Om rekenaar iets nuttigs te laat doen, moet ons baie spesifieke instruksies gee (rekenaar programme /
sagteware)
• Sagteware = stelle instruksies wat rekenaar vetel wat om te doen
• Sagteware moet vanaf stoormedium in geheue gelaai word
• Woord → algemeen gebruik om spesifieke programme te beskryf = app (application) / Toep (toepassing). Woord
word gebruik om na enige program te verwys
• Rekenaar versk programme kan uitvoer = veeldoelige toestel
➢ Met selfde hardeware kan jy rekenaarspeletjie laai + rekenaar vir vermaak gebruik of woordverwerker
laai om getikte dokment te skep, ens.
➢ Baie versk programme → jou in staat stel om met selfde hardeware heeltemal versk take uit te voer
• Alle rekenaars = uit hardeware + sagteware saamgestel
• Alle rekenaars werk op selfde manier – volgens siklus (inligtingverwerkingsiklus)

Die inligtingverwerkingsiklus:
• Rekenaars ontvang toevoer (vanaf sleutelbord / muis + doen iets daarmee (verwerk dit) + produseer een / ander
soort afvoer (gewoonlik op skerm / deur drukker)
• Afvoer moet gestoor word dat dit later gebruik kan word




afvoer

verwerking
toevoer van data
stoor/
berging
(permanent)

, • Meeste rekenaars op een of ander manier mert ander rekenaars verbind om met mekaar te kommunikeer.
• Kommunikasie = deesdae ook ‘n belangrike deel vd siklus
• Data: onverwerkte items (teks, getalle, grafika, klank + video
• Inligting: resultaat van verwerking van data + behoort iets te beteken + vir iets gebruik kan word
➢ Vb data = leerder se toetspunte en inligting = leerder se gemiddeld

Inleiding tot Windows:
• Belangrikste program op rekenaar = een wat al die akt wat in rekenaar plaasvind, beheer (bedryfstelsel)

Skakel die rekenaar aan:
• Bedryfstelsel laai outomties wanneer rekenaar aangeskakel word (selflaaiproses (boot))
• Afhangende van hoe rekenaar opgestel is, sal jy <Ctrl><Alt><Delete> moet druk om aan te teken (log on) (Hulle
sal jou dalk ook vra om ‘n gebruikersnaam + wagwoord te verskaf)
• Wanneer rekenaar eers wagwoord + gebruikersnaam vra, moet men seers aanteken om toegang tot programme
+ data te kry. (nodig wanneer baie mense dieselfde rekenaar gebruik of aan ander network gekoppel is). Unieke
gebruikersnaam + wagwoord = vir sekuriteitsdoeleindes gebruik (net jy toegang tot inligting het)
• <Esc> - sleutel kan gebruik word om opsie te kanselleer / terug te keer na waar jy was
• Gebruik Start-kieslys om rekenaar af te skakel

Die werkskerm:
• Wanner rekenaar aanskakel gaan jy by werkskerm uitkom (desktop) (eerste basiese skerm van bedryfstelsel)
• Lyk nie op alle rekenaars dieselfde nie omdat bedryfstelsels verskil
• Werkskerm kan deur verbruiker aangepas word (customise)
• Die teëls (tiles – groter reghoekige bloke) + Kleiner prentjies / ikone (icons) op werkskerm self, verteenwoordig
programme / plekke op rekenaar.
• Alle moderne sagteware maak van grafiese gebruikersoppervlak gebruik. (Graphical User Interface – GUI)




• Die koppelvlak maak dit vir gebruikers moontlik om met rekenaar (eintlik bedryfstelsel) te kommunikeer
(interact) + grafiese elemente soos ikone + teels te gebruik om objekte te selekteer
• GUI word ontwerp om saam met sleutelbord + muis (by raakskerms ‘n vinger of hand) gebruik te word

Algemene aksies wat mens met ‘n muis kan uitvoer:

➢ Klik Rus wyser op objek + selekteer dan objek deur linkerkantste knoppie op muis een keer
te druk
➢ Dubbelklik Klik linkerkantste knoppie 2 keer na mekaar vining op muis
➢ Regsklik Druk regterkantste knoppie op muis inplaas van linkerkant
➢ Sleep (drag) Klik op objek, hou muis knoppie in + beweeg dan d muis. Objek sal saam met wyser
beweeg

, ➢ Rol (scroll) Meeste muise het wieletjie tussen 2 knoppies, wat gebruik kan word om binne
dokument op + af te beweeg / te rol

Algemene eienskappe van programme:
• Programme → geskryf is vir rekenaars met ‘n Windows-bedryfstelsel = Windows-programme
• Wanneer program oopgemaak / gelaai word, sal area op skerm die terugvoer / afvoer vd program vertoon. Die
area = venster (window) genoem




• In al die Microsoft Office-programme word versk kieslyste +balkies in nuwe component, die Ribbon
gekombineer. Op ribbon word opdragte in logiese groepe op versk tabs verdeel (soos Pages-, Tables- en
Illustrations-groepe, wat op Word se Insert-tab voorkom)

Kom ons stoor ons werk:
• Wanneer jy met werk besig is, word dit tydelik in die rekenaar se geheue (memory) gehou + bly daar solank
program oop is + rekenaar aangeskakel bly. Om werk te bêre, sodat jy dit later weer kan gebruik, moet jy dit
stoor (save). Alles wat op rekenaar gestor word (Word-dokumente, prentjies in paint, ens) word as lêers (files)
gestoor. Dokumente word georganiseer deur hulle in lêergidse (folders) te groepeer.
• Lêer: plek op rekenaar waar data / inligting onder enkele naam op rekenaar gestoor word
• Stoor: plek op rekenaar → werk permanent gebêre word
• Geheue: plek op rekenaar → werk tydelik gebêre word, terwyl on snog daaraan werk + voor ons dit stoor
• Dit is belangrik om leers+ lêergidse name te gee wat iets beteken + beskryf wat in hulle gestoor word
➢ Dit = moeite, maar maak makliker as jy moet soek

Maak kennis met die sleutelbord:
• Toevoerstelsel wat mees algemeenste gebruik word.
• Word gebruik om inligting in programme waarmee ons werk, in te tik

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller suliseduplessis. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.61. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48756 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$3.61
  • (0)
Add to cart
Added