Hansie en Grietjie (Eveleen Castelyn) - Gedig teorie
My Siel Pa - Gedig teorie
Life vannie Jobless - Gedig Teorie
Die Testament (Rhona Peens) Langvraag 1 en 2
Hansie & Grietjie: (Eveleen Catelyn)
Titel: `n Intertekstuele verwysing vd sprokie “Hansie & Grietjie.”
➢ Skep verwagting dat die gedig oor die sprokie handel, maar dit wyk af om sosiale kommentaar te lewer.
➢ (emosioneel, verwaarloosde kinders wat uit hul ruimte wil ontsnap.
➢ Bevryding is nie altyd suksesvol nie en lei tot gevalle kinders.)
Hansie & Grietjie – moderne, ongelukkige weergawe van die sprokie. (Aanklag teen geestelike mishandeling,
oorspronklike kindersprokie geskryf deur Grimm broers.
Sosiale kommentaar = Lewe is duur, altwee ouers moet werk en gee nie genoeg aandag aan kinders nie. = emosionele
verwaarlosing
Tema: Emosionele verwaarlosing van kinders kan rampspoedige gevolge hê.
Bou: 1 strofe
21 reels
vrye vers
geen vaste rym
geen hoofletters
versreëllengtes verskil
Vrye vers se funksie: suggereer afwagting van liefde + en geluk in stadsbestaan van kinders. Vrye vers kan eenheid
verkry deur herhaling/rym in hierdie gedig is dit deur interteksuele verwysing.
Ruimte:
• versreël 1-4 = deel 1= onderdrukkend en onnatuurlik
• versreël 5-7 = deel 2 = aflaai van kinders by heks se huisie = sprokie: H & G vind heks se huisie
• versreël 8-13 = deel 3 = moderne lewe
• versreël 14- 16 = deel 4 = sprokie: H & G vet gevoer en in `n hok toegesluit
• versreël 17-21 = deel 5
R.1: daar was eendag = sprokie = eendag was daar
• daar= nie `n sprokie Interteksuele verwysing → word
• woud= donker/dig=sien nie son verwys na iets anders binne in
• metafoor= stad vergelyk met betonoerwoud teks
• stad weggekeer van son/ lewe is negatief
R.2: aan die kant van die son
voorstad: Sunnyside in Pretoria = baie woonstelle en digter bly ook daar
R.3: maan is `n flou olielamp = metafoor
maan is flou = nie soos in sprokie waar maan helder pad terug huis toe verlig het nie = lig is tydelik
R.4: brand honderde kersies = metafoor = kontras met sterre in die woud, is lig in die oerwoud straatliggies
R.5: die kindertjies = klein/kleuters/liefde
R.6: afgelaai = voorplasing om te beklemtoon inversie
heks & huisie = h-alliterasie = sluit aan by hok in reël 15
koppelteken = beklemtoon kinders se reaksie – huil, hartseer die hele dag
dagmoeder/ kleuterskool = ouers werk – sleg/ weerloos/ongelukkig
R.7: h-alliterasie = (hulle-huil)
beklemtoon kinders wat hartseer is om weg te wees van hulle ouers
R.8: na-vyf, na – werk = herhaling van tyd = beklemtoon `n lang dag weg van die huis af. (einde van die dag)
R.9: stiefmammies + pappies = verskil van die sprokie = net 1 stiefouer
negatiewe belewing, kinders sien ouers min, ouers hanteer kinders stief/onvriendelik a.g.v. = ander verpligtinge
(liefdeloos)
R.10: kort reël = beklemtoon die mooi motor = ysterswaan = mooi kar/ materialisme
R.10 +11: metafoor = ysterswaan blaas rook = In die sprokie wys `n wit duif die pad terug huis toe.
R.11: blaas rook = besoedeling = negatief teenoor woud met skoon riviere
R.12: riviere teer = metafoor vir teerpad
R.13: kelders parkering = parker-garage van woonstelblok in `n kelderverdieping.
R.14: opgehys = metafoor vir `n hysbak
, R.15: agterplasing = beklemtoon
hok = h-alliterasie =sluit aan by die ingeperkte ruimte = metafoor = diere/ traliebed/ “cot” ingehok.
R.16: geen pret/Vryheid
soet + slap = s-alliterasie = beklemtoon manier hoe kinders moet gaan slaap.
Ironie = verwag dat kinders soet moet slaap – het nie weggeloop + oor tralie/reëling na dood geval.
R.17: bang, nag = verbreek roetine
R.18: tralies = diefwering op balkon/ gevangenskap
R.19: fyn & flenters = f-alliterasie = beklemtoon die gevolge van kinders wat val
letterlik = doodval
figuurlik = kan genadeloos lewe ver van ouers nie hanteer
om van ouers se omstandighede te ontsnap
oortree wette bv. Dwelms wat kan lei tot die dood.
R.20: paadjies = sypaadjies = hard/koud = dood=sement paadjies
inversie = basiese behoeftes word voorsien, maar emosionele behoeftes word verwaarloos
(liefde/warmte/aandag)
R.21: in die moeilikheid
Inversie = reël 20 = beklemtoon harde wêreld wat kinders nie kan hanteer nie.
Ironie = in modern samelewing = weg is romantiese beeld van kindwees, speel en droom.
Deel 5:
R.17-21: Gevolge wanneer ongelukkige kinders soggens by heks se huisie afgelaai word. In teenstryd met sprokie waar
kinders met pa verenig word nadat hulle van heks ontsnap het, eindig gedig tragies as kinders fyn en flenters val.
Vrae:
• verwysing na ander teks = Interteks of intertekstuele verwysings. In die teks word na die sprokie Hansie & Grietjie
verwys
• verwagting v titel skep = Die verwagting is dat die gedig oor die sprokie sal handel. Die verwagting word deels
gerealiseer aangesien die gedig `n moderne, ongelukkige weergawe van die sprokie is.
• Waarom is gedig vrye vers = Geen hoofletters word gebruik nie, daar is nie `n vaste eindrymskema nie, die
versreëllengtes is nie dieselfde nie
• Watter wyse kan vrye vers eenheid kry = Herhaling van frases en woorde, daar kan ook wel woorde wees wat rym.
Hier bind die intertekstuele verwysing die gedig tot `n eenheid saam.
• Woorde r 1 – 4 skep idee v sprokie = “daar was eendag”
• Waarom gebruik spreker metafoor in r 3 = . Die gedagte word beklemtoon dat die maan nie dieselfde een is as in die
sprokie wat die pad verlig het nie.
• Gebruik v aandagstreep = Dit vestig die aandag op dit wat volg.
• Frase uit r 8 – 13 wat kinders se emosionele verwaarlosing beklemtoon = “stiefmammies en pappies”
• Beeldspraak in r 10 = Metafoor = In die sprokie is dit `n wit duif/voël wat die pad huis toe wys.
• Ironie in r 16 = Terwyl die verwagting is dat die kinders soet moet gaan slap, het hulle nie soet gaan slaap nie, maar
weggeloop en oor die reëlings na hul dood geval.
• Sosiale kommentaar op moderne samelewing = . Die lewe is duur en dikwels moet albei ouers werk om genoeg geld
vir die gesin te verdien.
My Siel, Pa:
Aangesprokene = Pa
Spreker = Kind wat sy pa direk gaan aanspreek.
Tema = Hoe noodbelangrik is prestasies/ wanneer is genoeg, genoeg?/ Laat kinders toe om hulself te wees.
Titel: My siel, Pa
= Sluit aan by die refrein aan die einde van elke strofe (word herhaal)
My siel = Spreker se eie identiteit. Refrein = herhaling v
Strofe 1 = Akademie versreël / strofe
Strofe 2 = Atletiek
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller suliseduplessis. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.39. You're not tied to anything after your purchase.