Taneil Thompson
Afrikaans Poetry
Questions and Answers
PLEASE NOTE: These questions and answers are from a variety of past
papers and other sources that I will reference at the end of this
document. I don’t take credit for any of these questions or answers.
Goodluck! J
Please note: as of October 2019, the following poems have not been
tested by the IEB:
Aandeelhouer
Here be Dragons
Aandeelhouer
1. Verduidelik die verskil in taal in die twee strofes in die gedig. (2)
Strofe een is die taalgebruik van ‘n ou man. Die ander is die
taalgebruik van ‘tiener.
2. Waarin het die seun nie ‘n belangstelling nie? (1)
In finansies/ besigheid/ die aandelemark
3. Watter beroep het die pa moontlik beklee? (1)
Besigheidsman/ aandelemark
4. Waarin ‘invest’ die seun en die pa onderskeidelik? Gebruik net
Afrikaans om jou vraag te beantwoord. (2)
Die seun belê in sy spiere en die pa in sy geld/ aandele
5. Watter twee hoof- belangstellings het die seun?
Meisies en Krieket
6. Wat is die ironie in die gebruik van die woord ‘lopies’ in reël 14? (2)
Jy kry lopies is krieket om punte te vermeerder. Lopies in die
markte is om geld/ aandele te vermeerder.
7. Hoekom, dink jy, is die seun se risiko’s min?
Hy is jonk/ hy kan op sy jeug staatmaak. Hy vat sy jeug/
aantreklikheid as vanselfsprekend. Hy het niks om te verloor wat
geld betref nie.
8. Watter twee betekenisse kan die woord ‘interest’ in die gedig hê?
- Die seun se belangstellings aan te dui
- Dit kan ook rente op beleggings beteken
9. Wat is inflasie?
Waardevermindering van geld
SAHETI School, 2019 1
, Taneil Thompson
10. Wat is resessie?
Vind plaas wanneer daar agteruitgang in die mark is, sowel as
minder produksie, verkope en werk.
11. Verduidelik die ironie in die gebruik van die woord ‘beurs’ wat
die seun met hom saamdra.
Hy hou sy geld in sy beurs en dit is al wat belangrik vir hom is. Hy
stel nie belang in die Beurs of die aandelemark waar geld gemaak
en belê word nie. Sy siening van die ‘die beurs’ is dus redelik
simplisties. Dis ironies dat die beurs wat hy ronddra, waarskynlik
geld bevat wat hy nie self verdien het nie.
12. Wat styg gewoonlik op die beurs? Hoe gebruik die seun die
vergelyking ten opsigte van sy situasie?
‘n Besigheid se aandele. Die seun vergelyk dit met sy spiere wat die
meisies se bloeddruk laat styg.
13. Gee ‘n kort beskrywing van die seun se karaktertrekke soos
ons dit uit die gedig kan aflei.
- Bederf , tipiese rykmanskind
- Stel nie daarin belang om te werk of geld te maak nie
- Stel net belang in sy voorkoms, sy spiere, om meisies te beïndruk
en om geld op homself te spandeer.
14. Verduidelik die titel van die gedig.
‘n Aandeelhouer moet ingelig wees oor aandele om sukses te kan
behaal. Hierdie ‘aandeelhouer’ stel nie daarin belang om geld te
maak nie, maar slegs om dit te geniet en te spandeer. Die leser kry
die indruk dat hy nie omgee waar die geld vandaan kom nie.
15. Identifiseer die rymskema en dui aan waarom dit funksioneel
is.
Vrye vers, die beklemtoon die informele trant/onsekerheid.
16. Watter betekenis heg die pa aan die woord ‘bates’?
Dinge wat hy koop/ besit
17. Hoe verskil die pa en seun van mekaar rakende hulle sienings
oor die lewe?
PA: geld sukses is belangrik
SEUN: geld sukses is nie belangrik nie
18. Wat is ironies aan die seun se gebruik van finansiële terme?
Hy stel nie belang nie maar hy gebruik nog die woorde.
SAHETI School, 2019 2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller TaneilThompson. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.75. You're not tied to anything after your purchase.