Graad 12 Wiskunde (WISK) September Vraestel 1 en Memo - 2024
166 views 0 purchase
Course
Mathematics
Institution
12th Grade
Graad 12 Wiskunde September Vraestel 1:
Totaal: 150.
Inhoud:
Oplossing van Vergelykings en Ongelykhede
Reekse en Reeksoptelling
Meetkunde en Oppervlakteberekening
Funksies en Grafieke
Logaritmiese en Eksponensiële Funksies
Kubieke Funksies en Grafieke
Finansiële Wiskunde
Kombinasi...
Datum / Date: SEPTEMBER 2024
Tyd / Time: 3 ure
Punte / Marks: 150
Graad / 12
Grade:
Vak / Subject: Wiskunde
Vraestel 1
/Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van eksamens:
1. Lees vinnig deur jou hele vraetsel.
2. Lees die vraag twee keer voor jy begin.
3. Maak seker dat jy ALLE vrae beantwoord.
4. Skryf netjies en leesbaar.
As jy te veel met 'n vraag sukkel, gaan aan na die volgende een en keer
5
terug sodra jy al die ander vrae beantwoord het.
6. As die vraag 'n langer antwoord vereis, beplan voor jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker dat elke punt wat jy maak na die sentrale vraag verwys.
Gebruik korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou
9.
vermoë.
As jy 'n fout maak, trek dit duidelik deur met 'n enkele, netjiese reël en skryf
10.
eerder die korrekte antwoord neer.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
11.
vraestel gebruik word.
12. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies vir elke vraag.
Sterkte met jou eksamen!
Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:
Oplossing van Vergelykings en Ongelykhede
Reekse en Reeksoptelling
Meetkunde en Oppervlakteberekening
Funksies en Grafieke
Logaritmiese en Eksponensiële Funksies
Kubieke Funksies en Grafieke
2.2.1 Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm
2
T n=a n +bn+ c (4)
2.2.2 Bereken die waarde van die 50ste term
van die patroon.
(2)
2.2.3 Toon aan dat die som van die eerste n eerste verskille van
hierdie patroon gegee kan word deur Sn=6 n2 +3 n.
(3)
2.2.4 Hoeveel opeenvolgende eerste verskille is by die eerste term
van die kwadratiese getalpatroon gevoeg om die kwadratiese
getalpatroon te verkry wat 'n waarde van 21060 het?
(4)
[17]
VRAAG 3
'n Sirkelvormige skyf met radius. R word uit papier gesny soos in die
1
diagram getoon. Twee skywe met radius Rword uit papier gesny en bo-
2
op die eerste skyf geplaas, soos getoon. Dan word vier skywe met radius
1
Ruit papier gesny en bo-op die twee skywe geplaas, soos getoon.
4
3.1 As hierdie proses herhaal kan word, bepaal die oppervlakte van die
skywe slegs op die vierde vlak.
(4)
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.81. You're not tied to anything after your purchase.