Summary
Summary Lewenswetenskappe gr 12; homeostase, planthormone
- Course
- Institution
Opsomming van hoofstukke in Lewenswetenskappe Gr 12 (Via Afrika CAPS handboek) wat handel oor homeostase en planthormone.
[Show more]Preview 3 out of 15 pages
Some examples from this set of practice questions
1.
Wat is die twee tipes kliere betrokke by regulasie in die menslike endokriene stelsel?
Answer: Eksokriene kliere en Endokriene kliere
2.
Wat is die verskil tussen Eksokriene en Endokriene kliere?
Answer: Eksokriene kliere skei hormone direk na die teikenorgaan toe af via buisies. Endokriene kliere skei hormone in die bloedstroom af.
3.
Waaruit bestaan \'n hormoon?
Answer: \'n Hormoon is \'n chemiese boodskapper en bestaan hoofsaaklik uit protein
4.
Wat is die verskil tussen sinergisties en antagonistiese hormoonwerking?
Answer: Sinergistiese hormone werk saam vir \'n gemeenskaplike uitwerking. Antagonistiese hormone werk mekaar teen.
5.
Definieer hipersikresie
Answer: Die oorafskeiding van hormone
6.
Definieer hiposekresie
Answer: Die onderafskeiding van hormone
7.
Waarvoor staan ADH?
Answer: Antidiuretiese hormoon
8.
Wat is die funksie van ADH?
Answer: Beheer die hoeveelheid water wat herabsorbeer word deur die Henle lus in die niernefronbuise deur die deurlaatbaarheid van die membrane te verhoog. Hoe meer deurlaatbaar die nefronbuis is, hoe meer water word herabsorbeer in die bloed in en hoe meer gekonsentreerd is die urine.
9.
Wat is die funksie van CRH (kortikotropien-vrystellingshormoon) ?
Answer: Help om metabolisme en immuunrespons te reguleer deur \'n boodksap na die anterior pituitere klier te stuur, wat dan \'n boodskap aan die byniere stuur om kortikosteroide af te skei.
10.
Wat is die funksie van Gonadotropien-vrystellingshormoon? (GnRH)
Answer: Stimuleer anterior pituitere klier om FSH en LH af te skei.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller lauren7. Stuvia facilitates payment to the seller.
No, you only buy these notes for $3.35. You're not tied to anything after your purchase.
4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)
65507 documents were sold in the last 30 days
Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now