Waardes: basiese oortuigings betreffende wat reg, goed of wenslik is.
Waardesisteem:’n hirargie gebasseer op ‘n rangordevan ‘n individu se waardes in terme van hul
intensiteit.
Elemente van waardes:
Inhoud- dat die manier waarop ons optree of die eindstaat belangrik is
Intensiteit- juis hoe belangrik die inhoud is
Die Belangrikheid en Organisering van Waardes
Voorsien die grondslag vir begrip van houdings en motivering en gedrag van individue en
kulture
Beïvloed ons persepsie van die wêreld rondom ons
Verteenwoordig interpretasie van reg en verkeerd
Impliseer dat sekere gedrag of uitkomstes bo ander verkies word
Beïnvloed houdings en gedrag.
Instrumentele waardes:
verkieslike vorme van gedrag of middele om terminale waardes te verwerf
Generasie waardes:
Persoon-pos passing
Holland teoretiseer dat werksatisfaksie en geneigdheid om werk te verlaat word bepaal deur
hoe goed ‘n individu se persoonlikheid ‘n pos pas
Het die “Vocational Prefrence Inventory Questionnaire” ontwerp met 160 postitels en
respondent dui aan van watter hulle hou en nie hou nie en dit vorm dus hul
persoonlikheidsprofile
Vorm heksagoon: teken self in
Hoe nader twee velde aan mekaar is, hoe meer ‘compatible’ is hulle
Teenaanstaande velde is sootgelyk terwyl oorstaande velde hoogs verskil
Dus se teorie dat satisfaksie die hoogste en omset die laagste is as persoonlikheid en pos in
ooreenstemming is
,Persoon-Organisasie Passing: Teoretiseer dat mense aangetrokke is tot organisasies wat
dieselfde waardes as hulled eel en sal ‘n organsiasie verlaat wat nie met hulle persoonlikhede pas
nie.
Volgens Big Five
Mense hoog aangeslaan op ekstroversie pas goed in by aggressiewe en span-georiënteerde
kulture.
Mense hoog aangeslaan op inskiklikheid pas beter in by 'n ondersteunende
organisasieklimaat as een wat op aggressie gefokus is.
Mense hoog aangeslaan op openheid pas beter in by organisasies wat innovasie eerder as
standaardisering beklemtoon.
Alhoewel persoon-pos pas en persoon-organisasie pas as die mees belangrike dimensies vir
werkplekuitkomste beskou word, is dit die moeite werd om ander roetes van pas te
ondersoek.
Persoon-groep pas
Persoon-toesighouer pas
Hofstede se 5 waardedimensies
Mags afstand (Power distance)
o Die mate waartoe mense in ‘n land aanvaar dat mag in organisasies en instansies
oneweredig verdeel is
o laag- relatiewe gelyke status tussen die met status/rykdom en die sonder en die land
beklemtoon gelykheid van geleenthede
o hoog- ongelyke magsverdeling tussen die met status/rykdom en die sonder
Individualisme versus kollektivisme
o Individualisme: mate waartoe mense in land verkies om as individue as lede van ‘n groep
op te tree
o Kollektivisme: beklemtoon ‘n noue sosiale raamwerk waar mense verwag van die groepe
waarin hulle is om na hul om te sien en hul te beskerm
Manlikheid versus vroulikheid
o Manlikheid- die mate waartoe ‘n kultuur tradisionele rolle soos mag, prestasie,
materialisme en beheer laat seevier en sien nie nie mans en vrouens as gelyk nie
o Vroulikheid- die mate waartoe ‘n kultuur min verskille sien tussen mans en vroulike rolle
en mans en vrouens dus gelyk behandel in alle aspekte
, Onsekerheidsvermyding
o Mate waartoe mense in ‘n land gestruktureerde oor ongestruktureerde situasies verkies
o Hoog- hoe vlakke van angs in onsekere situasies
o Lag- kan onsekerheid aanvaar kan meer risiko neem en reageer beter op verandering
Langtermyn- versus korttermyn-orientering
o LT- kyk na die toekoms en waardeer deursettingsvermoe/thrift
o KT- waardeer die hier en nou, aanvaar verandering beter en en sien nie ‘commitment as
impediments to change’ nie
Die GLOBE raamwerk vir die assessering van kultuur
Hofstede se navorsing is bygewerk deur die Globale Leierskap en Organisatoriese
Gedragsdoeltreffendheid navorsingsprogram
(Global Leadership and Organizational Behavior Effectiveness (GLOBE)).
- Data vanaf 825 organisasies en 62 lande.
- Identifiseer 9 dimensies waar nasionale kulture verskil
- Veranderlikes soortgelyk aan Hofstede s'n is gebruik.
- Sommige nuwes is bygevoeg.
- Soos Humane orientation: hoeveel beloon die gemeenskap mense as hulle
altruisties, vrygewig en sorgsaam optree
- Prestasie-orientering- hoeveel beloon die gemeenskap prestasie verbetering en
uitmuntendheid aanmoedig en beloon
Implikasies vir bestuurders
Oorweeg die keuring van kandidate vir poste m.b.t. hoë pligsgetrouheid (sowel as die ander
Groot Vyf eienskappe) afhangende van die kriteria wat jou organisasie as die belangrikste
beskou. Ander aspekte, soos kern selfevaluering of narsisme, mag in sekere situasies
relevant wees.
Alhoewel die MBTI foute het, kan dit vir opleiding en ontwikkeling gebruik word - om
werknemers te help om mekaar beter te verstaan, kommunikasie in werkgroepe aan die
gang te kry, en moontlik om konflikte te verminder.
Evalueer poste, werkgroepe, en die organisasie om die optimale pas volgens persoonlikheid
te bepaal.
Hou rekening met faktore van werknemers se situasies wanneer hul waarneembare
persoonlik-heidseienskappe geëvalueer word, en verlaag die situasiesterkte om
persoonlikheidseienskappe beter te bepaal.
, Hoe meer u mense se verskillende kulture oorweeg, hoe beter sal u in staat wees om hul
werkgedrag te bepaal en 'n positiewe organisasie-klimaat wat goed werk, te skep.
Los beneficios de comprar resúmenes en Stuvia estan en línea:
Garantiza la calidad de los comentarios
Compradores de Stuvia evaluaron más de 700.000 resúmenes. Así estas seguro que compras los mejores documentos!
Compra fácil y rápido
Puedes pagar rápidamente y en una vez con iDeal, tarjeta de crédito o con tu crédito de Stuvia. Sin tener que hacerte miembro.
Enfócate en lo más importante
Tus compañeros escriben los resúmenes. Por eso tienes la seguridad que tienes un resumen actual y confiable.
Así llegas a la conclusión rapidamente!
Preguntas frecuentes
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
100% de satisfacción garantizada: ¿Cómo funciona?
Nuestra garantía de satisfacción le asegura que siempre encontrará un documento de estudio a tu medida. Tu rellenas un formulario y nuestro equipo de atención al cliente se encarga del resto.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller StudyBuddy2019. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for $13.97. You're not tied to anything after your purchase.