3. Vernaamste handelsartikels van Europeërs en Afrikane. Bl 130, 4. Berlynse konferensie Wie en watter reëls en regulasies. Bl 132 , Uitvindings wat kolonisasie aan gehelp het. Bl 134, Strategiese redes vir Kolonisasie. Bl 134, 7. Hoe het Britanje, Frankryk en Portugal kolonisasie toegepas. Bl 13...
Graad 8 Kwartaal 3
Geskiedenis afbakening en opsommings
1. Alle aktiwiteite en sleutelwoorde.
Sleutelwoorde:
Onderwerp – om met dwang en teen die wil van die mense te beheer
Infrastruktuur – paaie, brue, telefoonlyne, spoorwee
Inheemse mense – die oorspronklike, plaaslike mense
Strategies – om n sekere doel te bereik
Verdrae – getekende ooreenkomste tussen twee of meer groepe
Regime – regering, sisteem
Skynheilig – mense wat iets se, maar die teenoorgestelde doen
Nasionalisme – om trots op jou eie land te wees en om te wens om vry en
onafhanklik te wees
Gewemel – oorvloed van
Legende – n storie wat nie noodwendif waar is nie wat van geslag to geslag
oorgedra word
Broodwortel – n wortelgroente soos n soetpatat
Protektoraat – n gebied wat hoofsaaklik deur n ander, sterker land geregeer
word
Kolonie – n gebied wat deur n ander vreemde staat beset/beheer word
2. Akt 3.2
Kaart van Afrika voor
kolonisasie
, 1. Die mees suidelike koninkryk
Ryk van Groot Zimbabwe
2. Drie koninkryke in die weste van
Afrika
Ryk van Ghana
Mali Ryk
Songhai Ryk
3. 'n Koninkryk in die noordelike deel
van Sentraal-Afrika
Kanem Ryk
4. 'n Koninkryk in die oostelike deel
van Sentraal-Afrika
Aksoem Ryk
Figuur 3.1: 'n Kunstenaar se indruk van Afrika-ryke voor kolonisasie
3. Vernaamste handelsartikels van Europeërs en Afrikane.
Bl 130
Die vernaamste handelsartikels:
diervelle
ivoor d.i.
slawe,
s
wat vir
gewere, gee
huishoudelike goedere, hom
plaasimplemente plaas
materiale maniere
geruil is
4. Berlynse konferensie Wie en watter reëls en regulasies.
Bl 132
Die Berlynse Konferensie van 1884–1885 is gereël deur Otto von Bismarck, die
kanselier van Duitsland.
Dit is bygewoon deur 14 Europese lande
(Hoekom) om riglyne te skep om toekomstige konflikte tussen hierdie lande te
vermy.
Reëls en regulasies
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.35. You're not tied to anything after your purchase.