100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Ballade vir 'n enkeling questions and answers $8.49   Add to cart

Exam (elaborations)

Ballade vir 'n enkeling questions and answers

 4 views  0 purchase
  • Course
  • Ballade vir \'n enkeling
  • Institution
  • Ballade Vir \'n Enkeling

Ballade vir 'n enkeling questions and answers

Preview 2 out of 5  pages

  • September 30, 2024
  • 5
  • 2024/2025
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
  • Ballade vir 'n enkeling
  • Ballade vir 'n enkeling
avatar-seller
Nursephil2023
Ballade vir 'n enkeling questions and
answers
Wie is die vier karakters op die plakkaat? - - Jacques, lena, jan-paul en carina

- Wat is die verhouding tussen die karakters as jy na hulle plasing op die
plakkaat kyk? - - Jac + Lena = in a verhouding

Jan-paul staan agter wat aandui dat hy het 'n persoonlike verhouding met die
ander mense

Carina is op die linkerkant en het geen persoonlike verhouding met die
mense op die plakkaat.

- Bespreek waarom Jan-Paul agter die Ander hoof karakters geplaas word. -
- Die plaasing van jan-paul suggereer dat hy aan beide die hoofkarakter

Ons ook weet dat daar a liefdedriehoek is

- Waarom word treinspore op die plakkaat gewys? Wat is die simboliek
daarin - - Jac se pa = treindrywer

Jac het basies op dje treinspore grootgeword

Die simbolies is dat die treinspore dui aan 'n tyd toe jac op sy ongelukkigste
en gelukkigste was

- Wat dui die trein aan die linkerkant aan? (Plakkaat) - - Dit is die trein was
Jac na Denneberg Verbeteringskool geneem het.

- Wie neem afskied? Waarom? (Plakkaat) - - Lena en Jac. Jac is aangekla van
moord op sy pa en gaan na Denneberg verbeteringskool.

- Waarom is die tikmasjien so prominent op die voorkant Van die plakkaat?
Wat dui dit aan wat die tydperk waarom dit plaasvind aan? - - Jac = skrywer
en het sy eerste verhaal op die tikmasjien geskryf.

Dit plaas ons terug in die verlede voordat rekenaars gebruik is.

Dit is 'n voorkeer manier van jac, selfs later, on sy manuskripte mee te tik

- Wat is die ruin the waarbinne die film plaasvind? - - Dit wys Johannesburg
in die agtergrond

, - Wat is 'n ballade? - - 'N lied of gedig, dit is sentimentele of romantiese is.

- Wat is die woordeboekbetekenis Van "Enkeling" - - Iemand war alleen,
eensaam en ongelukkig is

- In watter genre sou die verhaal val?
Bespreek. - - Romantiese speurverhaal, daar is liefde asook misdaad
betrokke

- Bespreek die sentrale idee van die tema - - Eensaamheid. Die verhaal
handel oor verraad deur persone wat die naaste aan jou is.

Dit gaan oor 'n persoon wat verwerp word en alles verloor.

- Gee enige twee Keer wanneer die leuse voorkom: "moenie dink nie, doen
net." - - Waar Jacques vir Lena sê dat sy saam met hom moet vlug - voor hy
veroordeel (convicted) is.

Waar Jacques en Jan-Paul baklei en hy sê dat Jan-Paul nie moet dink nie, hy
moet net doen. Dit word sarkasties bedoel.

- Gee enige twee Keer wanneer die leuse voorkom: "vriende vir altyd." - -
Dit is waar Lena uiteindelik erken dat sy 'n verhouding met JP het asook toe
JP dit aan Jacques erken (ironise)

- Gee kort opsomming van die verhaal/ basiese storielyn. - - Carina Human
('n hoofkarakter) is 'n joernalis wat vir die ponietydskrif/skindertydskrif
Montage werk.

Sy moet navorsing doen oor Jacques Rynhard.

Haar redakteur = Gavin Greeff, (gemorsstories oor Jacques)

Jacques Rynhardt = hoofrolspeler
Jacques se goedheid word deur sy vyande misbruik. Hy is 'n tragiese figuur,
dié vir wie hy die liefste is verraai hom: Sy vriend, sy meisie, sy ma.
Jacques Rynhardt verdwyn (aand wat hy 'n belangrike letterkunde prys moes
neem)

ondersoek Carina Human Jacques se agtergrond.

Jacques in 90's in Denneberg Verbeteringskool was as gevolg van die moord
op sy pa.

Jac = geboelie deur Gert Grove wat hom wou breek (Jacques se donker jare).

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Nursephil2023. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.49. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

82956 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$8.49
  • (0)
  Add to cart