100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024 $2.94   Add to cart

Exam (elaborations)

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo - 2024

 3 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo 2024: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). Afdeling C:  TWEE opstelt...

[Show more]

Preview 4 out of 41  pages

  • October 6, 2024
  • 41
  • 2024/2025
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
  • 200
avatar-seller
Datum / Date: November 2024
Tyd / Time: 2 ure
Punte / Marks: 150
Graad / Grade: 10
Vak / Subject: Besigheidstudies
Vraestel / Vraestel 1
Paper:


Naam en Van / Name and
Surname:


Sterkte met jou eksamen.



INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
(Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.)
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die
EERSTE vrae in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd
genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
geskryf word.


Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Autor:
Graad / Vak / Besigheidstudies Datum / Date: NOV
10
Grade: Subject: Vraestel1 2024

, 5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer
elke vraag beantwoord word.


AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 30 20 min
2 40
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 x 30
3 40
KEUSE: Beantwoord enige TWEE min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
40 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 2 ure
7. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
8. Skryf netjies en leesbaar.


Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:

 Mikro-omgewing: Komponente/kenmerke van die mikro/interne
besigheidsomgewing
 Besigheidsfunksies en die aktiwiteite van die onderneming
 Markomgewing: Komponente/kenmerke van die markomgewing
 Die konsep van gehalte
 Makro-omgewing: Komponente/kenmerke van die markomgewing
 Onderlinge verwantskap van mikro-, mark- en makro-omgewings
 Besigheidsektore
 Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Autor:
Graad / Vak / Besigheidstudies Datum / Date: NOV
10
Grade: Subject: Vraestel1 2024

, VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vraag
gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter
langs die vraagnommer neer.


1.1. 'n Besigheid het beperkte beheer oor ... (2)
1
A. inflasie
B. verbruikers
C. verskaffers
D. werknemers


1.1. … verwys na die onwettige kopiëring van iemand anders se (2)
2
werk.
A. Kopiereg
B. Rowery
C. Handelsmerk
D. Duplisering


1.1. Lindiwe Myne werk in die … sektor (2)
3
A. mikro
B. tersiêre
C. sekondêr
D. primêre


1.1. … verwys na 'n aksie waar 'n persoon uitgesluit word op (2)
4
grond van ras, geslag of godsdiens.
A. Uitsluiting
B. Inklusiwiteit
C. Diskriminasie
D. Teistering




Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Autor:
Graad / Vak / Besigheidstudies Datum / Date: NOV
10
Grade: Subject: Vraestel1 2024

, 1. Die ... is 'n onafhanklike liggaam wat deur die (2)
1.5
bemarkingskommunikasiebedryf gestig en betaal word om
advertensies in die openbare belang te reguleer.
A. Advertensiestandaarde Owerheid
B. Verbruikersbeskermingsagentskap
C. Bemarkingsetiekraad
D. Openbare Betrekkinge Raad

[10]


1.2 Gebruik die gegewe woorde in die blokkie om die sinne te voltooi.
Skryf slegs die woord langs die vraagnommer neer.




Produksie ; Psigografie ; risikobestuur; netwerkvorming ;
algemene bestuur;
(2)
1.2.1
Die …-funksie is verantwoordelik vir die vervaardiging van
goedere van 'n hoë gehalte.


1.2.2 ... is die kliënt se leefstyl en gedrag, soos gesindheid, (2)
belangstellings en begeertes.

1.2.3 Die …-funksie is verantwoordelik om toesig te hou oor (2)
alles wat in 'n maatskappy aangaan.


1.2.4 'n Gekoördineerde aktiwiteit waar mense wat 'n (2)
soortgelyke doelwit het, ontmoet en inligting en idees
uitruil, staan bekend as ...


1.2.5 … is die proses om bedreigings vir 'n besigheid te (2)
identifiseer, te assesseer en te beheer.


[10]

Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
Autor:
Graad / Vak / Besigheidstudies Datum / Date: NOV
10
Grade: Subject: Vraestel1 2024

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.94. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76800 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.94
  • (0)
  Add to cart