Graad 10 (Verken handboek)
Lae-impakoefening - ANS-Oefening as ten minste een van
jou voete ten alle tye in kontak met die grond bly, bv. om te
stap of te roei en te swem waar daar geen impak met die
grond is nie; plaas nie baie druk op jou gewrigte nie.
Hoë-impakoefening - ANS-Oefening as albei jou voete
terselfdertyd die grond verlaat, bv. toespring, basketbal en
om te hardloop; plaas druk op jou gewrigte en spiere
Soepelheid - ANS-Die vermoë om jou gewrigte te beweeg en
jou spiere te gebruik om 'n volle reeks bewegings uit te voer.
Liggaamlike fiksheid - ANS-Die vermoë om liggaamlike
aktiwiteite flink te doen, met nog energie beskikbaar vir
ander take.
Spieruithouvermoë - ANS-Die vermoë van jou spiere om aan
te hou druk toe te pas.
Kernspiere - ANS-Spiere in jou abdomen en rug wat aan jou
ruggraat en bekken vasgeheg is.
Kernspierrkrag - ANS-Sterk spiere rondom jou torso.
,Torso - ANS-Die hoofdeel van jou liggaam (bolyf) wat nie jou
kop, arms en bene insluit nie.
Kernspieroefeninge - ANS-Maagsaamtrekke, opsitte en
opstote.
Fetale alkoholsindroom (FAS) - ANS-'n Toestand wat
ontstaan agv. alkoholmisbruik deur die moeder gedurende
swangerskap
Aanvang - ANS-Begin
Abdomen - ANS-Die gedeelte van jou liggaam onder
borskas; maag.
Abs - ANS-Abdominale spiere; maagspier.
Adrenalien - ANS-'n Chemiese boodskapper wat 'n hormoon
genoem word en in die bloedstelsel vrygestel word in reaksie
op stres; dit verhoog die hartklop en bloeddruk
Angs - ANS-Bekommernis, senuweeagtigheid, ongemak of
onrus.
Assessering - ANS-Evaluering
"Bal" - ANS-'n Slag wat die gooi-area mis; dws. die bal word
te hoog of te laag gegooi.
, Bedrog - ANS-Om te bedrieg, verneuk of mislei.
Belastingdrempel - ANS-Die vlak van jou inkomste waar jy
begin belasting betaal.
Belastingontduiking - ANS-Vermyding om belasting te
betaal.
Beperkings - ANS-Grense, inperkings, perke.
Besluit - ANS-Voorneme; om 'n keuse te maak nadat
verskillende opsies oorweeg is.
Betekenis - ANS-Belangrikheid, beduidenheid.
Beurt - ANS-Wanneer beide spanne 'n kans gehad het om te
kolf.
Billikheid - ANS-Regverdigheid, gelyke geleenthede en
regverdige behandeling.
Bloeding - ANS-Swaar bloeding, bloedverlies, uitspuit van
bloed.
Burgerskap - ANS-Aanvaarding van die verantwoordelikhede
om 'n landsburger te wees, om 'n verantwoordelike lid van
die gemeenskap te wees.