100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Klein vrede deur Antjie Krog opsomming $4.57
Add to cart

Summary

Summary Klein vrede deur Antjie Krog opsomming

 16 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

'n Opsomming van die gedig klein vrede deur Antjie Krog

Preview 1 out of 4  pages

  • October 10, 2024
  • 4
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Die twee woorde in die titel "klein" en "vrede" vorm twee prominente motiewe




Klein vrede
deur die gedig
Dui dus op 'n eenvoudige,
intieme, persoonlike situasie
tussen twee mense en hul
lewensomstandighede.


Deur Antjie Korg
Titel notas:
 Die vrede in die titel is opvallend in die geroetineerde liefdevolle
bestaan van die egpaar. Hulle vind vrede in die eenvoud en in hulle
godsdiens.
 Die vrede van die twee mense is 'n vrede wat uit hulle geloof in God
voorkom.
Tydsaanduidende woord.
(Progressie)
Dui op die beskeidenheid van die
huisie.
1. Vanmiddag wag sy vir hom in 'n klein hoëmuurhuisie
Personifikasie. Suggereer die knusheid en
privaatheid van die huisie. En die gordyn is Die verkleining dui op nietigheid en eenvo
moontlik toegetrek.
2. half toe-oog ingekruip agter 'n straatstoepie
Strofe 1 notas:
 Dui die tyd en die ruimte aan.
 Die vrou wag op haar man om van die werk terug te keer.
Tydsaanduidende woord. Dui die vaste roetine
(Progressie) aan.
3. 5.12 hang hy sy hoed aan die haak
Los sakkie, min of meer rond of
langwerpig

4. trek sy baadjie uit en sy gooi kookwater deur die
koffiesak
Strofe 2 notas:
 Beskryf die man se tuiskoms en die vrou se handelinge.
 Enjambement tussen strofe 2 en 3. Die funksie is om die versreëls te
bind en om 'n betekenisse in die volgende strofe te beklemtoon.

Die ontmoeting gebeur tans nog in st
5. vee haar hande aan die geblomde voorskoot en wag
darem
Die liefde tussen die man en die vrou blyk daaruit dat sy vir hom wag om na werk huis toe
te kom. Die "vasdruk" is egter sonder passie en beklemtoon dat dit deel van 'n roetine is.
Dit beklemtoon ook die gemoedelikheid tussen die twee mense "darem".

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller klarissasmith. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.57. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.57
  • (0)
Add to cart
Added