Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 10 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 1 en Memo - 2024

Rating
-
Sold
2
Pages
24
Grade
A+
Uploaded on
12-10-2024
Written in
2024/2025

Graad 10 Wiskunde Gelet November Vraestel 1: Totaal:  75. Die vraestel dek die volgende: Finansies Meting Getalle en Operasies Datahantering Kaarte en Skaal Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Show more Read less
Institution
Course

Content preview

Datum / Date: NOVEMBER 2024
Tyd / Time: 1½ ure
Punte / Marks: 75
Graad / 10
Grade:
Vak / Subject: Wiskunde Geletterdheid
Vraestel/ 1
Paper:


Naam en Van / Name and
Surname:


Algemene instruksies vir die skryf van eksamens:

1. Lees vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees die vraag twee keer voor jy begin.
3. Maak seker dat jy ALLE vrae beantwoord.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel met 'n vraag sukkel, gaan aan na die volgende een en keer terug
sodra jy al die ander vrae beantwoord het.
6. As die vraag 'n langer antwoord vereis, beplan voor jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker dat elke punt wat jy maak na die sentrale vraag verwys.
9. Gebruik korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou vermoë.
10. As jy 'n fout maak, trek dit duidelik deur met 'n enkele, netjiese reël en skryf
eerder die korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
12. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies vir elke vraag.


Sterkte met jou eksamen!

Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:

 Finansies
 Meting
 Getalle en Operasies
 Datahantering
 Kaarte en Skaal



Bl / Pg 1/8 www.summariessa.co.za Opsteller / CHR SMI
Author:
Graad / 10 Vak / Wisk Gelet Datum / Date: Nov 2024
Grade: Subject:

,Bl / Pg 2/8 www.summariessa.co.za Opsteller / CHR SMI
Author:
Graad / 10 Vak / Wisk Gelet Datum / Date: Nov 2024
Grade: Subject:

, VRAAG 1


Die Jacobs-gesin beplan 'n verrassings 50ste verjaardagpartytjie vir hul
ma, mev. Jacobs. Hulle het besluit om die geleentheid by 'n plaaslike
gemeenskapsaal te hoou, wat R12 000 vra vir 'n agt-uur funksie, met 'n
bykomende koste van R500.00 per uur, of 'n gedeelte daarvan, daarna.
Die saal kan 185 gaste akkommodeer vir 'n driegangmaaltyd en dans.




LET WEL: Die uitnodiging het gemeld dat die partytjie om 16:00
sal begin.

1.1 Identifiseer een vaste koste by die partytjie. (2)

1.2 Skryf die aantal gaste wat in die saal geakkommodeer (2)
kan word in woorde neer.

1.3 Die Jacobs-gesin het 185 gaste genooi. Slegs 75% van die
gaste woon die partytjie by.

1.3.1 Hoeveel gaste sal die partytjie bywoon. (2)

1.3.2 15% van die gaste wat dit bywoon is kinders, (2)
hoeveel kinders sal die partytjie bywoon.

1.4 Die partytjie sal om 16:00 begin en om 23:55 eindig. (2)
Bepaal die duur van die partytjie in minute.

1.5 As die Jacobs-gesin R365 per persoon betaal, bereken die (4)
totale koste van die partytjie.

1.6 Definieer die term "veranderlike koste" (1)

[15]

Bl / Pg 3/8 www.summariessa.co.za Opsteller / CHR SMI
Author:
Graad / 10 Vak / Wisk Gelet Datum / Date: Nov 2024
Grade: Subject:

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
October 12, 2024
Number of pages
24
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

$3.09
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
672
Member since
2 year
Number of followers
194
Documents
769
Last sold
23 hours ago
Summaries SA

Summaries SA supplies high quality, downloadable PDF summaries and test papers based on the CAPS curriculum, for grade 4 to 12 students in English and Afrikaans. We cover a wide range of subjects, and all our summaries are textbook-specific.

4.4

72 reviews

5
46
4
14
3
8
2
4
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions