100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 10 Besigheidstudies V1 Nov 2024 $7.02   Add to cart

Summary

Summary Gr 10 Besigheidstudies V1 Nov 2024

 10 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Gr 10 Besigheidstudies V1 Nov 2024 Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ November eksamen 2019, 2020 & 2022/DBE_WC NOV 2020. Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. 1 Besigheidsomgewings bl. 3 2. Sakesektore bl. 10 3. Hedendaagse sosio-e...

[Show more]

Preview 4 out of 48  pages

  • October 16, 2024
  • 48
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
1



Graad 10
BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel 1
November-
Eksamen
2024
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ November eksamen
2019, 2020 & 2022/DBE_WC NOV 2020. Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums.
Sommige inligting word herhaal, ek wil u die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting
gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord.


Sterkte. Juffrou Ansie
INHOUD
1. Besigheidsomgewings bl. 3
2. Sakesektore bl. 10
3. Hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies bl. 13
4. Besigheid / sakebedrywighede bl. 15
5. Opstel vrae bl. 35 - 48



Data ’n Rekord van rou, onverwerkte feite wat gevind kan word in die vorm
van statistieke, grafieke of tabelle
Gemeenskaps- Help die gemeenskap met werkskepping, sosio-ekonomiese
gebaseerde ontwikkeling en om selfonderhoudend te word.
organisasies
Reguleerders Organisasies wat verseker dat die gedragskode en reëls van billike
besigheid nagekom word
Infrastruktuur Spoorweë, paaie en kommunikasienetwerke is voorbeelde van
infrastruktuur
Inflasie Inflasie is ’n beheerfaktor wat verband hou met die ekonomiese
omgewing van die besigheid.

@Juffrou_ Ansie

, 2


Verbruikersmark Die verbruikersmark kan onderverdeel word in markte vir duursame
produkte, semi-duursame produkte, nie-duursame produkte en
dienste
Organisatoriese Waardes, oortuigings en doeleindes is die drie sleutelkwessies van die
kultuur organisatoriese kultuur
’n Vakbond ’n Vakbond kan die beste beskryf word as ’n liggaam wat die belange
van werknemers verteenwoordig
Wet op Die Wet bepaal die minimumvereistes vir indiensneming
Arbeidsverhoudinge
Begroting ’n Dokument wat wys hoe ’n besigheid beplan om die inkomste wat dit
oor ’n sekere tydperk verwag, te spandeer
Regstellende aksie Regstellende aksie is wanneer daar voorkeur gegee word aan voorheen
benadeelde individue wanneer nuwe kandidate in diens geneem word
Storting (dumping) Vind plaas wanneer ander lande hul oortollige produkte in hul markte
op ons plaaslike markte verkoop.
Inligting Kennis wat op ’n sinvolle en bruikbare wyse aan bestuur voorgelê
word, wat in besluitneming gebruik kan word, staan as inligting bekend
Mededinger Enige besigheid wat dieselfde of soortgelyke soort produk of diens
bied.
Werksplekforum Organisasies wat daarop gerig is om die werkplek beter vir die werkers
te maak.
Intellektuele eiendom Idees wat aan die persoon behoort wat dit geskep het.
Verwysing Die vorige werkgewer wat gekontak kan word om meer oor ’n sekere
kandidaat uit te vind.
Patent Wet wat nuwe uitvindings beskerm.
Reguleerders Organisasies wat verseker dat die gedragskode en reëls van billike
handel nagekom word.
Strategiese alliansies Twee of meer besighede wat met gesamentlike besigheidskwessies
bymekaar kom.
Organisatoriese Organisatoriese hulpbronne bestaan uit menslike, tegnologiese,
hulpbronne fisieke en finansiële hulpbronne.
Duursame produkte Televisiestelle en wasmasjiene is voorbeelde van duursame produkte
Demografiese Die demografiese omgewing kan die beste gedefinieer word as
omgewing verskillende tale en tradisies
Belanghebbendes Die eienaars van ’n onderneming word belanghebbendes genoem.
Die mikro - omgewing Die mikro - omgewing staan ook as die besluitnemingsomgewing
bekend
Die Die bemarkingsmengsel bevat prys, produk, plek, promosie
bemarkingsmengsel
Bedingingsmag Verbruikers se mag om 'n beter prys te beding, word bedingingsmag
genoem.
Bewerkingstegnologie Bewerkingstegnologie verbeter die hele produksieproses deur
menslike arbeid deur masjinerie te vervang.


@Juffrou_ Ansie

, 3


Ongelykheid Ongelykheid is wanneer mense ander onregverdig behandel asof hulle
nie gelyk is nie
Kapitaal Kapitaal is die onderneming se geld of bates, insluitend die geld wat
die eienaars nodig het om ’n onderneming te begin en te bedryf.
Vaardigheidsheffing Befondsing wat vir onderwys en opleiding gebruik word, is ’n
vaardigheidsheffing
Betoging Mense wat hul woede en frustrasie in die strate demonstreer.
Huishoudelike Misdaad soos geweld teen vroue en kindermishandeling.
misdaad
Bestuur Die proses wat in die onderneming gebruik word om aktiwiteite te
beplan, hulpbronne te organiseer, funksies te koördineer en wat
daartoe lei dat die onderneming sy doelwitte bereik.


BESIGHEIDSOMGEWINGS

3 Hoofkomponente van die besigheidsomgewings




@Juffrou_ Ansie

, 4


Gevallestudie: © Impaq Junie-eksamen 2019

Anthea’s African Gems is ’n besigheid wat in pragtige juwele
spesialiseer. Alhoewel Anthea’s African Gems sy juwele aan baie oorsese
verbruikers verkoop, voorsien dit nie net internasionale markte nie.
Anthea’s African Gems streef daarna om ’n positiewe bydrae tot die Suid-
Afrikaanse ekonomie te lewer deur werksgeleenthede te skep en jong
entrepreneurs te help om hul eie besighede te begin.

Identifiseer ’n element uit elk van die drie besigheidsomgewings wat in die gevallestudie genoem
word. Koppel die element aan die regte omgewing en dui aan in watter mate Anthea’s African Gems
elk van hierdie elemente kan beheer.

Omgewing Element Beheer




__________________________________________________________________________
VERHOUDING VAN MIKRO, MARK EN MAKRO OMGEWINGS

Die verwantskap tussen die mikro-, mark- en makro-omgewings.

• Daar is voortdurend interaksie tussen die besigheid en die elemente teenwoordig in al drie
sake-omgewings.
• ʼn Entrepreneur gebruik die produksiefaktore om goedere en dienste te produseer.
• ʼn Entrepreneur wil die behoeftes van die verbruikers bevredig om ʼn wins te maak.
• Gedurende hierdie proses, word die entrepreneur blootgestel aan uitdagings wat onder
andere kom van mededingers, sowel as die regering.
• Entrepreneurs moet arbeidskrisisse, SEB-eise en regstellende aksie hanteer.
• Die verskaffing van produkte en dienste is daarom nie ʼn eenvoudige proses wat in isolasie
kan plaasvind nie.
• Dit is ʼn gekompliseerde proses en daar is baie invloede teenwoordig.


@Juffrou_ Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $7.02. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

83637 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$7.02
  • (0)
  Add to cart