100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 10 Verbruikers Studies Nov 2024 $6.75
Add to cart

Summary

Summary Gr 10 Verbruikers Studies Nov 2024

 13 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Gr 10 Verbruikers Studies Nov 2024 Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van: @IMPAQ NOV 2019 – 2022. INHOUD van termyn 3: 1. Klerekeuse 2. Aangepaste klere vir mense met gestremdhede 3. Tekstiele 4. Entrepreneurskap en beplanning vir kleinskaalse ...

[Show more]

Preview 4 out of 31  pages

  • October 19, 2024
  • 31
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
1




VERBRUIKER-
STUDIES
GRAAD 10
NOVEMBER-
EKSAMEN
2024
NOTA: Termyn 3 notas MOET ook aangekoop en geleer word. Kontak Juffrou Ansie as jy nie Termyn 3
se notas het nie.

Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van: @IMPAQ NOV
2019 – 2022.
Hierdie inligting/ antwoorde is vanuit die memorandums (daar is dus meer moontlike antwoorde).
Sommige inligting word herhaal – ek wil vir jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde
inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.


Sterkte: Juffrou Ansie
INHOUD van termyn 3:

1. Klerekeuse
2. Aangepaste klere vir mense met gestremdhede
3. Tekstiele
4. Entrepreneurskap en beplanning vir kleinskaalse produksie



INHOUD van November notas:

1. Die Verbruiker
2. Voedsel en voeding
3. Vesel en tekstielstowwe
4. Kleding
5. Entrepreneurskap
6. Behuising en interieur

@Juffrou_Ansie

, 2




Kontekstuele vrae

‘n Rasionele besluit. ‘n Tiener maak die keuse om liefs deeglik voor te berei vir die
eksamen in plaas daarvan om in die eksamenlokaal skelm
notas te gebruik. Die tipe besluit wat geneem is, staan
bekend as ‘n rasionele besluit.
Makro is ‘n goeie voorbeeld van ‘n groothandelaar wat
meestal produkte in grootmaat teen relatief lae pryse
verkoop.
Die hoofdoel van die Trots Suid-Afrikaanse-veldtog is om
werkskepping en trots in plaaslike produkte te bevorder. ‘n
Standaard vir lidmaatskap van die Trots Suid-Afrikaanse
veldtog waaraan maatskappye moet voldoen:
Ten minste 50% van die produksiekoste moet in Suid-Afrika
gespandeer word.
Al fresco kan met die illustrasie geassosieer word en wat
verwys na eet in die buitelug.



Eenvoudige Eenvoudige koolhidrate breek baie maklik af tot suiker, wat
koolhidrate beteken dat dit dadelik hoë vlakke van energie verskaf. Dit
veroorsaak egter ook dat suiker- en energievlakke net so
vinnig daal. Eenvoudige koolhidrate is gewoonlik
geprosesseer en bevat baie suiker.
Komplekse Komplekse koolhidrate neem langer om af te breek, wat
koolhidrate beteken dat dit volhoubare energie oor ‘n langer tydperk
gee, sonder die skielike daling in energievlakke.
Aarbeie ‘n Goeie bron van anti-oksidante




@Juffrou_Ansie

, 3


Kanapees
‘n Peuselhappie wat as ’n aptytwekker by
skemerkelkpartytjies bedien word en met jou vingers geëet
kan word.
Die hoof funksie van Die hoof funksie van koolhidrate is om energie te verskaf en
koolhidrate goeie spysvertering te verseker. Meeste Hindoes en
Boeddhiste is vegetariërs en sal dus koolhidraat ryke voedsel
in hul dieet insluit.
Sout Die inname van te veel sout in kitskos, sal die risiko van
hipertensie verhoog.
SABS-merk & Tipes inligting wat die kwaliteit van ‘n produk die beste sal
Handelsnaam weergee op ‘n voedseletiket. Ingeligte verbruikers wat
voorkeur gee aan produkte met die SABS-merk, oefen hul reg
op gehalte en veiligheid uit.



Oorsake van Oksidasie, ensieme en vogabsorpsie
natuurlike bederf in
voedsel
Skimmel Donserige groeisels op die oppervlak van voedsel.
Bakterieë Dikwels vind geen verandering in die voorkoms, smaak en
tekstuur van voedsel plaas nie.
Die ideale temperature vir ʼn koelkas/yskas = 0–4 °C
Die ideale temperature vir ’n vrieskas = 0– -4 °C




Giste Gasborrels ontstaan a.g.v. fermentasie wat plaasvind.
Gourmet Die term gourmet verwys na goeie of delikate geregte.
Al fresco Om in die buitelug te eet staan bekend as al fresco.
Uitstalling Die manier waarop produkte op die rakke gerangskik word.




@Juffrou_Ansie

, 4


Teikengroep ‘n Spesifieke groep verbruikers waarop ‘n maatskappy sy
produkte en dienste rig.
Gonsbemarking Mondelinge advertering van produkte of dienste wanneer
verbruikers aan vriende en familie daarvan vertel.
Opdragte Die onderstaande advertensietegniek wat suksesvol gebruik
word om verbruikers te laat optree




Voorbeelde van Grondbone, sojabone, eiers
vleisalternatiewe
Vitamiene A, D, E en Vitamiene wat in die liggaam gestoor word en nie elke dag
K ingeneem hoef te word nie. Vetoplosbare vitamiene
Wanvoeding Swak voeding wat veroorsaak word deur te veel of te min
voedsel.
Dieetriglyne Riglyne om mense te help om voedselkeuses te maak en
waarin wetenskaplikes voedsel in voedselgroepe
geklassifiseer het.
Gebalanseerde ’n Maaltyd wat al die voedselgroepe insluit om ’n
maaltyd verskeidenheid voedingstowwe aan die liggaam te voorsien.
Mondelinge ’n Vorm van gratis advertensie
advertering
(gonsbemarking)
Spesialiteitswinkel ’n Spesialiteitswinkel spesialiseer gewoonlik in een soort item
of ’n spesifieke /unieke /voorbeeld handelsmerk.
’n Trooseter Trooseter eet omdat hy/sy sekere emosies beleef, stres ervaar
of in ’n moeilike situasie is. Hulle vind dat kos verligting bring,
maar voel selfs slegter daarna.
’n Met tye kwaai ’n Met tye kwaai ooreet eter ontsê hulself kos omdat hulle
ooreet eter. bekommerd is oor gewig, maar ooreet dan op groot skaal.


@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.75. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52510 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$6.75
  • (0)
Add to cart
Added