100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Die Perfekte Brander: Short Stories Summary (IEB 3de Genre) $5.49
Add to cart

Summary

Die Perfekte Brander: Short Stories Summary (IEB 3de Genre)

 46 views  0 purchase
  • Course
  • Institution
  • Book

These notes are really comprehensive and include summaries, character sketches, deeper analyses, and translations. There are notes for 6 stores, including Eendag is Eendag, Varing, Judasbroer, Kadawers, Sonstilstand and SkugterDigter.

Preview 2 out of 7  pages

  • No
  • 6 chapters
  • October 19, 2024
  • 7
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Eendag is Eendag Titel
Opsomming • Dit is William se toekomsvisie en groot planne en wat hy hoop bewaarheid sal
word.
• Drome word nie oornag waar nie - dit vat harde werk.
• William klim uit die taxi om huis toe te gaan, en sy vriend, Sias, sukkel om by te hou omdat hy so baie rook.
• Eendag gaan sy beurt kom; as hy aanhou sal hy sukses behaal.
• Van môre af moet hy draf/stap skool toe om taxigeld te spaar.
• William en Sias baklei oor hul skole en waardes:
• William woon die beste skool by en leer goeie waardes by sy grootouers.
Club 20 en die Danskompetisie
• Sias woon die opslaanskool by en sy pleegouers gebruik hul staatstoelaag vir rook en drink, terwyl Sias geld
• William belowe sy oupa dat hy vroeg tuis sal wees, maar sy oupa is nie gelukkig nie.
moet steel om te oorleef.
• William is ongelukkig omdat sy skoene vol stof is -hy het dit die oggend blink gevryf. Hy vee die voorkant nou • Hy ontmoet Sias by Peter se jaart, waar Sias saam met vriende sit en rook. Hy besluit om alleen klub
weer af. toe gaan.
• Sias gee nie om dat sy skoolskoene vuil is nie en wil liewer nie by die skool wees nie. Hy dink ook dat William • Hy kan nie onthou wanneer laas hy uitgegaan en pret gehad het nie.
nou soos 'n "Whitey" praat.- Hy gebruik die beledigende woord aangesien hy jaloers is op William. • Sy liedjie: If there's any justice in the world
• Sias wil meer uitvind oor William se "status" (vigs), want William se ma is dood toe William nog klein was en sy • Terwyl hy dans, dink hy aan sy grootouers en hoeveel hulle vir hom opgeoffer het. Hy sien die
grootouers praat nie hieroor nie. rugbytoerbus sonder hom wegtrek, en hy sien die twyfel oor die uitslag van die MIV-toets.
• Hy is fiks en fans met volle oorgawe asof sy lewe daarvan hang.
• Na sy dans, fluit mense, klap mense hul hande en skree hulle bemoedigende woorde.
William Tuis Kom: Sy Verhouding Met Sy Ouma en Oups • Wanneer William die volgende middag na skool tuis kom, wag daar 'n koevert vir hom.
• Wanneer William tuis kom, wag sy oupa Livingstone hom by die tuinhekkie na nederige huisie. • Hy het die danskompetisie en R800 gewen.
• Terwul William sy middagete eet, vra sy oupa uit oor Sias: • Hy en sy grootouers dank God.
• Sias dwaal in die strate rond en kuier saam met ongure karakters by die taxi-staanplek.
• Hulle het geen geld vir die rugbytoer nie, maar William se dat dit oukei is. Die Rugbytoer is Moontlik Gemaak
• Baie arm: Daar is nie brood vir pouse nie en hulle het nie koopkrag nie. • William kan nou op die rugbytoer sal gaan, want die kos is R500.
• Henk se ma wil weet waar hy skieliek die geld gekry het.
William se Drome en Aspirasies • Hulle het 'n borg gekry wat alle onkostes vir die toer sal dek sodat spelers op merit gekies is.
- Langtermyn doelwitte: • Die kyk in haar oë vra om verskoning, maar William hou niks teen haar nie - sy moedig William
• Om 'n baksteenhuis met lopende warm en koue water vir hulle te bou. aan om sy bes te probeer om die span te haal
• Die huis sal ook 'n groot groentetuin (vegetable garden) hê. • Drie rugbykeurders gaan saam op toer en William moet sorg dat hy raakgesien word om 'n goeie
• Hy wil sy eie rooi motor in 'n garage hê en 'n deur wat oopgaan soos sy vriende s'n doen rugbytoekoms te verseker.
• Om 'n professionele rugbyspeler te word.
Die Einde: By Die Kliniek
- Korttermyn doelwit: • Hy is bang wanneer hy die kliniek binnestap.
• Om op die rugbytoer te gaan. • Toe hy weggaan vind hy uit dat sy status reg is: Hy gooi sy hande in die lug en swaai sy skoolbaadjie
uitgelate in die lug rondte.
Probleme met sy Rugbyspan • Hy hoop dat hy Sias ook eendag kan help.
• William se beste skoolvriend, Henk, se ma reël die toer: Sy wil graag een van die borge se seuns by die span insluit.
• William het 'n rugbyvergadering gemis, want Henk het hom nie daarvan vertel nie.
Dieper Ontleding
• Hy is ook nie genooi na die spanbousessie by Spur nie. Taalgebruik
• Hy dink dis omdat hy nog nie sy deposito betaal het nie • William en Sias se verskillende taalbruik wys die groot impak van iemand se skool en
• Henk kyk William nie in die oë nie en stap in die gang weg. omgewing.
• Sy uitsluiting laat William soos 'n buitelander voel. • William: Hy praat suiwer Afrikaans want:
• William kan nie die rugbytoer bekostig nie - hy kan nie die deposito betaal en hy wonder of die rykmanskool reg vir • Mense by sy skool is hoofsaaklik wit en Afrikaanssprekende kinders.
hom is. • Sy oupa praat suiwer Afrikaans vir hom.
• Sy skoolomgewing het 'n groter invloed op hop as Sias want hy geniet dit.
• Na skool het William by die kliniek toe gegaan om hom vir MIV te laat toets en hy sal die uitslag in 'n week kry.
• Sias: Sy taalgebruik word deur die "township boys" en sy gemeenskap bepaal.
• Hy besluit om na Club 20 te gaan, want Sias het gesê dit sal hom ligter laat voel en hy sal tussen sy "eie mense"
• Oupa Livingstone: Hy praat suiwer Afrikaans, want dit is 'n teken van karakter (soos
wees.
skoon skoene),

Konflik en Krisis
Vertellersperspektief 1. William is 'n baie goeie eerstespan-rugbyspeler maar hy kan nie die rugbytoer bekostig
• 'n Atomteenwoordige (omnipresent) derdepersoonverteller. nie.
• Ironie: Die blootstelling kan hom uit armoede lig.
• Funksie: Die storie is realisties en objektief sonder emosionele betrokkenheid (soos 'n eerstepersoonverteeller)
2. William moet ook die krisis van sy MIV-status hanteer.
• Word nog uit William se perspektief vertel.
• Sias druk op William om hom te laat toets, want William se ma is op ’n jong
Ruimte en Milieu ouderdom oorlede en daar is baie spekulasie in hul gemeenskap oor haar dood.
• Die plaaslike kinders word nie gemotiveer om iets van hul lewens te maak nie en hulle sal soortgelyke lewens as hul ouers lewe. • Wanneer die uitslag negatief is, voel hy vreugde.
• Maar William se grootouers het die keuse gemaak om baie hard te werk sodat hy 'n goeie skoolopvoeding en toekoms kan kry. 3. Konflik tussen Henk en William:
○ Hulle prioriteite verskil van die meeste inwoners. • Hulle was nog altyd beste vriende by die skool, maar die rugbytoer veroorsaak
konflik.
Atmosfeer • Henk is vasgevang tussen se ma wat die borge gelukkig wil hou en sy vriendskap
• Begin: Neerdrukkende (depressive) atmosfeer, want William is vol twyfel, vrees en frustrasie. met William.
• Gedurig en na die danskompetisie: William voel gelukkig en vry
Wending
Skuinsdorp • Die danskompetisie se prysgeld is waar die 'n wending gebeur. Hy dans met volle
• William woon by sy oupa en ouma in 'n klein eenvertrekhuisie in Skuinsdorp ('n armoedige township). oorgawe en wen die kompetisie -> Net goeie dinge gebeur as gevolg daarvan:
1. 'n Borg sal vir alles betaal en William kan sy geld hou.
• Almal is baie arm en sukkel om van dag tot dag te oorleef.
2. Die toerspan slegs op meriete gekies word.
• Geld word op drank & sigarette verkwis.
3. Hy het negatief vir MIV getoets
• William se slaapgedeelte is afgeskort met 'n bont gordyn en die deur is laag - hy moet buk voordat hy by die huisie kan in of uitgaan.
Simboliek
Skuinsdorp se Naam
• Skoene:
• Die dorp is teen 'n skuinste geleë en die omgewing is baie omgelyk.
○ Skoon skoene simboliseer trots (William), maar vuil skoene simboliseer gebrek
Opdraend se Naam aan ambisie (Sias)
○ Volgens Oupa Livingstone: Die voorkoms van 'n mens se skoene is 'n weerspieëling
• Die skool is 'n opslaanskool (makeshift school) - miskien het dit tydelike voorafvervaardigde klaskamers.
van 'n mens se karakter. "Wat jy dink is wat jy doen"
• Tweeledig:
○ Oupa Livingstone se beroep: Om skoene heel te maak.
1. Die skool is teen 'n opdraende/skuinste geleë en kinders moet opdraende loop om by die skool uit te kom.
• Kliniek:
2. Verwysing na die opdraende-stryd om oorlewing wat die dorp se mense daagliks voer.
○ Simbool van vrees: William assosieer dit met negatiewe dinge, soos MIV.
Boodskap ○ Die ingang is donker en sluk William in soos 'n monster.
• Enigiets moontlik is as 'n mens gemotiveerd is en jy doen wat vir jou belangrik is.
○ William en Sias is in soortgelyke omstandighede, maar William sal sy lewe verbeter.
○ Einde van die storie - "aanhouer wen" som hierdie boodskap op.
• Jy moet jou suksesse met anders deel en probeer om 'n verskil in ander mense se lewens te maak.
○ William wil nog Sias help.
• Selftrots is belangrik en 'n mens se voorkoms en optrede weerspieël jou karakter.

, Eendag is Eendag
Karakters Verhoudings
William William en Sias
• Hardwekende en toegewyde (dedicated) jong seun. • Vriende met min gemeen:
○ Hy is 'n aanhouer. - William is 'n voorbeeldige seun wat toekomsdrome
• Sy oupa en ouma het hom na sy ma se dood aangeneem toe hy klein was - sy pa was nooit in het maar Sias is ambisieloos.
sy lewe nie. - William het 'n goeie verhouding met sy grootouers
• Sy ouma en oupa het baie opgeoffer vir hom en hy wil hul lewens verbeter, want hy is baie maar Sias kom uit 'n liefdelose huis met 'n
dankbaar. korrupte pleegpa.
• Hy droom groot - ten spyte van die armoede waarin hy grootword. - Hulle gaan nie by dieselfde skool nie.
• Hy is baie fiks, speel eerste-span rugby en wil 'n beroepsrugbyspeler word. - William is fiks en draf maar Sias is onfiks en rook
• Alhoewel hy 'n positiewe lewensuitkyk het, is dit moeilik om bo sy omstandighede uit te styg dagga.
en positief te bly. • Sias beskuldig William dat hy soos witmense wil wees,
○ Almal is armoedig, drink en rook dagga. want hy saam met wit kinders skool gaan. Maar hy wil
○ Hy gebruik 'n gordyn as 'n afskorting om privaatheid te hê.. ook soos 'n township boy optree.
• Drie Belangrikste karaktereienskappe: • Albei: Word in armoedige omstandighede groot en het
i. Gemotiveerd: Hy wil sy plek in die eerste rugbyspan behou en hy draf gereeld. nie ouers nie.
ii. Volwasse: Hy verstaan en aanvaar sy ouma-hulle se omstandighede. • Maar William leef gesond en wil sy lewe verbeter.
iii. Trots op sy voorkoms: Hy vryf sy skoene blink en vee dit later weer af.

Sias William en sy Grootouers
•Sy lewensuitkyk en prioriteite verskil heeltemal van William s'n. • William het groot respek en deernis (compassion) vir sy
○Baie negatief en beskuldig William: Hy sê: Hy hou hom slim en probeer om 'n Whitey to wees grootouers - hy is baie dankbaar vir alles wat hulle vir
terwyl hy maar net 'n township boy is. hom opgeoffer het.
○ Kan nie verstaan hoekom hy in die beste skool in die dorp is nie. • Hulle het hom met goeie waardes grootgemaak.
• Hy het pleegouers: Hulle gebruik hul maandelikse toelaag van die regering om sigarette en • Hulle het baie hard gewerk sodat hy die beste skool in die
drank te koop. dorp kan bywoon. Maar William sien dat hulle oud en
○ Hy steel soms die geld om kos te koop. Hy steel ook sigarette en drank. lewensmoeg is.
• Hy het geen ambisie of toekomsplanne nie. • Hulle is betrokke by sy lewe: Hulle bring baie gehaltetyd
• Hy wil eerder met die verkeerde mense by die taxi gesels of dagga rook of 'n klub besoek as (quality time) saam deur en William bespreek sy
om sy lewe te verbeter. toekomsplanne met sy oupa. Hulle is eerlik met mekaar.
• Hulle het 'n sterk geloof in God.

Oupa Livingstone en Ouma
○ Hulle was reeds afgetree toe William by hulle kom bly het. William en die 'Township Boys"
• Hulle het hom belowe dat hulle goed vir hom sou sorg en die beste onderwys gee. • Ander kinders deel nie William se ambisie nie.
• Sy groorouers het terug werk toe gegaan, want lewenskoste het gestyg, maar hulle wil hul • Hy word as 'n verraaier in sy eie gemeenskap gesien.
belofte hou: • William het van diselfde armoedige omstandighede as
○ Oupa: Hy het weer begin skoene heelmaak. hulle uitgekom.
○ Ouma: Sy het weer as huishulp gaan werk. • Die anders rook dagga en jol by Club 20.
• Ten spyte van moelike omstandighede: Hulle het hom goed grootgemaak en vir hom goeie
waardes geleer (skoene is 'n simbool van selfrespek).


Henk
• William se beste vriend by die skool.
• Spanning in hul verhouding:
• Henk se ma probeer om die borge se kinders in die toerspan te kry.
• Hy het nie vir William van die belangrike rugbyvergadering vertel nie en William beland in
moeilikheid.
- Sedertien probeer Henk om William te vermy en vermy oogkontak.
- Veroorsaak groot twyfel in William se persoonlike lewe.

Henk se Ma
• Henk se ma wil eerder een van die borge se seuns in die span as William hê.
• Sy is verbaas toe William die geld gekry het.
• Sy besef dat William alles sal opoffer om op die toer te gaan.
• Nou probeer sy om William te inspireer sodat keurders hom kan raaksien.
• Sy voel jammer, maar William hou dit nie teen haar nie.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller rebeccasnotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.49. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48298 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.49
  • (0)
Add to cart
Added