100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary selrespirasie $50.00   Add to cart

Summary

Summary selrespirasie

 3 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

biologie selrespirasie graad 12 ieb

Preview 1 out of 3  pages

  • October 23, 2024
  • 3
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Selrespirasie:

 vind in selle van alle plante en diere plaas
 energie word as ATP vrygestel wanneer glukosemolekules afgebreek word
 energie word deur lewende selle vir verskeie lewensprosesse gebruik
 wanneer glukose in teenwoordigheid van O 2 afgebreek word = laat baie energie vry
 = aërobiese respirasie
 Wanneer glukose afgebreek word en geen O 2 teenwoordig is nie = word slegs geringe
hoeveelheid energie vrygestel
 = anaërobiese respirasie

Aërobiese respirasie:

 C6H12O6 + 6O2 6H20 + 6CO2 + 38ATP (ensieme bo )
 Glukose + suurstof  water + koolstofdioksied + energie
 Afbreek van glukose deur O2 te gebruik om energieryke waterstofatome vry te laat
 O2 word van asemhaling verkry
 Energie in waterstofatome word gebruik om energieryke ATP te vorm
 Waterstofatome bind dan met O2 en vorm H2O
 CO2 en H2O = vrygestel as afalprodukte

Proses van aërobiese respirasie: (3 fases)

1. Glikolise:
 vind in sitoplasma plaas
 glukose word tot pirodruiwesuur afgebreek
 energieryke waterstofatome word afgegee en hul beweeg in mitochondria in waar hul in
oksidatiewe fosforilasie gebruik word
 2 ATP-molekules ook tydens glikolise geproduseer
2. Krebs-siklus:
 Vind in mitochondria plaas
 Pirodruiwesuur word in energieryke waterstofatome en CO 2 afgebreek
 Energieryke waterstofatome word tydens oksidatiewe fosforilasie gebruik en CO 2 word
as gas afgegee, wat dan uitgeasem word
3. Oksidatiewe fosforilasie:
 Vind in mitochondria plaas
 Energie van waterstofatome word gebruk om energieryke ATP te maak
 Waterstofatome verloor energie en verbind met O 2 om H2O te vorm
 Word as waterdamp uitgeasem of deur niere uitgeskei

Een glukosemolekule produseer 38 ATP-molekuoles
Energie gebruik vir alle lewensprosesse van selle, soos: groei, beweging en vervoer van bestandele en
selmembrane

Faktore wat tempo van aërobiese respirasie beïnvloed:

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller kariknoetze27. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $50.00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

85443 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$50.00
  • (0)
  Add to cart