Hierdie opsommings het 'n dik handboek wat onmoontlik gelyk het om te leer, gou-gou moontlik gemaak om te leer. Alle hoofstukke per kwartaal is ingesluit in die dokument van die spesifieke kwartaal. Elke hoofstuk se werk is so eenvoudig as moontlik opgesom om leer maklik, vinnig en effektief te maa...
Summary Doc Scientia Physical Sciences. Chemistry - Physical Sciences
Chemistry notes on mattter and material
Study Notes On Grade 12 Momentum & Impulse : Examples Included
All for this textbook (3)
Written for
10th Grade
Physical Sciences
103
All documents for this subject (98)
Seller
Follow
tamrynbosch
Content preview
CHEMIE KWARTAAL 3
DEELTJIES WAARUIT STOWWE OPGEBOU IS:
ATOME:
- Basiese boustene
- Stof wat slegs uit een soort atoom bestaan :element
- Slegs 6 edelgasse in groep 18 (monoatomiese elemente )
- Nie-metale: diatomiese molekulere elemente
- Swawel en fosfor – poli-atomiese molukelere elemente
- As verskillende elemente verbind= verbindings
VERBINDINGS:
- Vorm as 2/+ atome van verskillende elemente mekaar aantrek deur relatief
sterk kragte ( chemiese binding)
- Molekulere verbindings (molekule) : atome bind deur kovalente bindings om
molekule te vorm.
- Kovalente netwerkstrukture (atome): atome bind deur kovalente bindings in
n reuse struktuur
- Ioniese verbindings (ione) : atome vorm positiewe en negatiewe ione wat
mekaar aantrek
- Metaal verbindings ( metaalatome) : positiewe metaalione en
gedelokaliseerde elektrone trek mekaar aan.
- As atome verbindings vorm,verbind atome in vaste verhoudings om die
verbinding te vorm
- Verbindings is elektries neutraal
CHEMIESE FORMULES:
MOLEKULERE FORMULE GEE DIE WERKLIKE GETAL EN TIPE ATOOM
IN N MOLEKUUL
Ons gebruik molekulere formules om kovalente molekulere elemente en verbindings
voor te stel.
,EMPIRIESE FORMULE VAN N VERBINDIING :
• Sy eenvoudigste formule
• Dui nie presiese aantal atome in die verbinding aan nie,maar eerder die
eenvoudigste verhouding van atome in verbinding aan.
EMPIRIESE FORMULE IS N CHEMIESE FORMULE WAT EENVOUDIGSTE
VERHOUDING TUSSEN ATOME IN VERBINDING TOON.
STRUKTUURFORMULE VAN VERBINDING:
STRUKTUURFORMULE TOON RANGSKIKKING VAN ATOME EN
BINDINGS TUSSEN ATOME IN N VERBINDING.
MODELLE VAN ELEMENTE EN VERBINDINGS:
RUIMTEVULLINGSMODELLE:
• Bestaan uit verskillende kleure balletjies (stel atome voor)
• Met pennetjies en opening wat inmekaar pas.
• 3D beskouing van hoe verbinding lyk
BAL-EN-STOK-MODELLE:
• 3D
• Balletjies word met behulp van stokkies aanmekaar gebind
• Bindings tussen atome word waargeneem
◼ Atome elektrone deel= kovalente bindings
◼ Struktuur wat vorm= molekuul
◼ Ook bekend as molekulere stof
◼ Molekulere stowwe vorm gewoonlik as nie-metale reageer
◼ Bestaan uit 1 element of meer as 1 element.
Kovalente molekulere stof Molekulere formule Atome in die molekuul
teenwoordig
Suurstof O2 2 suurstofatome
Osoon O3 3 suurstofatome
Fosfor P4 4 fosforatome
Swawel S8 8 swawelatome
Buckminsterfullerene C60 60 koolstofatome
❖ In kovalente molekulere vaste stowwe is intramolekulere kragte sterk
kovalente bindings tussen atome in elke molekuul en intermolekulere kragte
wat swak aantrekkingskragte is tussen die molekule
❖ Intermolekulere kragte -relatief swak : baie lae kook-en smeltpunte,sublimeer
hul vinniger en is redelik sagte vaste stowwe.
❖ Kovalente molekulere vaste stowwe met lae molekulere massa is gewoonlik n
gas/vloeistof by kamertemperatuur.
KOVALENTE NETWERKSTRUKTURE:
- Vorm reuse kovalente netwerkstrukture
- Sterk aantrekkingskragte = baie stabiel
- Vereis meer energie om te smelt en kook as vastestowwe met reuse ioniese
structure
- Diamant en grafiet is daarom twee allotrope van koolstof.
ALLOTROPE : DIE VERSKYNSEL WAAR DIESELFDE ELEMENT IN VERSKILLENDE
KRISTALVORMS KAN VOORKOM EN VERSKILLENDE FISIESE EN CHEMIESE
EIENSKAPPE HET
Kovalente netwerkstrukture strek kovalente bindings regdeur die
kristal . bestaan uit reuse struktuur van atome wat met kovalente
bindings aan mekaar gebind is.
DIAMANT:
• Bestaan uit koolstofatome in sterk atoomrooster om by mekaar gehou te
word en reuse kovalente netwerkstruktuur te vorm.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller tamrynbosch. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.40. You're not tied to anything after your purchase.