Afrikaans Huistaal gedigte inlyn met die KABV en ATP volledig opgesom met n afbreking van die gedig in makliker termes om dit vinnig te leer asook algemene vrae en antwoorde wat gevra kan word met die gedig. Deur om die vrae en antwoorde te leer en deur dit te werk, sal dit ook n hulpmiddel wees om...
19. Wie is die man wat roerloos lê, TEMA: Weerloosheid/aftakeling van die mens.
20. wie’t ʼn bekende naam gesê?
BOODSKAP: Die lewe is eintlik maar ʼn boksgeveg - die dood is
uiteindelik die wenner.
LEWENSWAARHEID: die mens (bokser) is weerloos teen die aanslae van die
21. Waarom die skaar aan’t roep en lewe (opponent).
fluit, Al baklei die mens hoe hard, sal die mens uiteindelik die
knie voor die dood moet buig.
22. en waarom flakker ligte uit ...?
,TITEL:
Letterlik- boksgeveg; persoon wat boks as sport beoefen
Figuurlik- geveg teen aanslae van die lewe
TIPE GEDIG:
Allegorie- konkrete beeld deur die voorstelling van n abstrakte gedig
- ʼn metafoor word deur die hele gedig volgehou
Bestaan uit 11 rymende koeplette
Rymende koeplet: gepaste rymskema want daar is 2 boksers
r.1- “grense” : dui op perke wat gestel word vir die gevegte van die lewe= metafoor
r.2- verwys na toue rondom die bokskryt wat meegee as boksers daarteen leun env al
r.3- “fier”: regop
r.4-“skynhou”: toets mekaar nog uit
: s-alliterasie (halfrym)
= boksers tart mekaar nog net. Hulle het nof nie begin nie, Groter sensitiewe krag
Woorde wat fopgedagte ondersteun:
Skim;skynhou;liemaak
r.5- tempo word stadiger en beeld bokser se wiegende aksie uit
r.6- “skerm en liemaak” : dui op skynhou
r.7- “fel” : baie skerp
: boksers gluur mekaar aan
:boksers is nog onaangeraak deur gebeure ;pikhouer en verdedigingsmanuevers
r.8- “wyl”: elisie [terwyl] – vir ritme en tempo van gedig
r.9- “groteske” :verwys na bokshandskoene
- buitensporig groot
- “smak” :klanknabootsing van hou wat val
- ”maar” dui ’n wending aan: die werklike geveg begin nou.
r.10- “lis” : verwys na listig [soos n slang]
- … : ellips/beletselteken – leser kan self sy gedagtes invoeg oor hoe die bokser se weerstand verkrummel
r.11- opponent is lank en lenig en die meerdere in die geveg. Hy is baie selfversekerd
r.12- verteller se betrokkenheid wissel van OBJEKTIEF na SUBJEKTIE- tot r.10 neem hy slegs die gebeure waar. In r.11
en r.12 begin deelneem en is hy kwesbaar en weerloos
In versreëls 13 tot 19 raak die spreker fisies betrokke by die geveg.
,r.13- “mokerslag”: klanknabootsing
r.14- “grynsend”: spotlag/ uittartend
r.15-“ versplinter” : dui op breekbaarheid en weerloosheid
Die woorde ”versplinter” en “verskerf” (versreëls 15 en 17) dui op gebrokenheid en breekbaarheid. “versplinter” dui
ook disoriëntasie aan.
Regressie:
Skynhou-r.4
Mokerslag-r. 13
Roerloos- r.19
r.11-22: elisie vir ritme
r.18- “soos: treffende vergelyking: bokser wat op die krytvloer val lyk soos ‘n koringgerf wat afgesny word
: beeld van vergangklikheid
: ellips versterk die dramatiese gebeure
r.20- bokser verloor sy bewussyn. Daar is nou n buitestaander aan die woord
r.21- elisie: “skaar: is skare
* Die retoriese vrae (versreëls 19 – 22) betrek die leser by die gebeure.
• Volgens versreëls 19 tot 22 verloor die bokser sy bewussyn en nou is daar ’n buitestander aan die woord.
• Die woorde “flakker ligte uit ...” dui op die dood. [simbolies] – geveg teen die lewe verloor
SIMBOLIES:
BOKSGEVEG- voorstelling van die aanslae van die lewe en dit maak jou weerloos
- Gedig suggereer dat verlies en dood altyd die uiteinde sal wees
RYMWOORDE:
Werkwoorde- dra by tot beweeglikheid van ‘n bokser [ aksies en reaksies van bokser]
Innerlike bou:
• Versreëls 1-10: spreker is objektief. Hy neem slegs as buitestander waar.
• Versreëls 11-12: die spreker verwys na die liggaam en begin betrokke raak.
• Versreëls 13-18: die spreker is subjektief, raak fisies betrokke by die geveg.
• Versreëls 21-22: die bokser is bewusteloos en ʼn buitestander vertel die storie.
, Ellips (beletseltekens):
• In versreël 10: suggereer die opponent wat stadigaan verswak.
• In versreël 18: suggereer die dramatiese neerstort van die uitgeslaande bokser
• In versreël 22: dui aan dat die bokser besig is om sy bewussyn te verloor. Dit word deur die woorde “flakker ligte”
beklemtoon.
Herhaling: Die herhaling van “Wie” (versreël 19 - 20) beklemtoon die onsekerheid van die spreker.
TEMPO VAN GEDIG: stadig – leestekens; lang klanke;beklemtoning
Enjambement verdoesel die paarrym
Toon: angstig, spannend, amper wreedaardig
Stemming: hartseer, donker
VRAE:
1. Die verteller se betrokkenheid by die gebeure in die bokskryt wissel van objektief tot subjektief. Dui dit
aan.
Die verteller se betrokkenheid wissel van objektief tot subjektief. Tot in r.10 neem hy slegs die gebeure waar en is
ook bekend as n buitestaander. In r.11 en 12 begin hy deelneem en weerloos raak. Ons sien dit eur die
persoonlike v.nw; “my” . In die slotsrofe is die buitestaander aan die woord
2.1. Die eerste reel het betrekking. Waarna verwys hierdie woorde letterlik? Waarop dui dit?
Verwys na die toue rondom die bokskryt wat die grense is.
2.2. Kan hieraan ook n simboliese betekenis gegee word? Verduidelik
Dit dui op die beperkte ruimte waar die boksgeveg plaasvind
3. Beskryf die woorde “hellende onvastigheid” in jou eie woorde en dui aan wat word met hierdie woorde
gesuggereer.
Dit is die onvastigheid as jy raakgeslaan word en wil omval. Die suggestie is reeds hier dat die bokser later
uitgeslaan gaan word.
4. Waarop dui die herhaling van die woorde “wit bors” en skim?
Twee boksers wat nog goed teenoor mekaar opweeg en dat hulle nog nie een in hierdie stadium die oorhand kry
nie
5. Watter stylmiddel kom voor in die woorde “wit bors” as net n gedeelte van die liggaam genoem word?
Sinekdogee- slegs ‘n deel word genoem,terwyl die geheel eintelik bedoel word
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller tamrynbosch. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.75. You're not tied to anything after your purchase.