100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Class notes Geografie $8.77
Add to cart

Class notes

Class notes Geografie

 4 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Bevat studiemateriaal van kwartaal 3 en 4. Dit is eenvoudig, kleurvol en maklik om te leer.

Preview 2 out of 15  pages

  • October 28, 2024
  • 15
  • 2024/2025
  • Class notes
  • Aimee goss
  • All classes
  • 200
avatar-seller
GEOGRAFIE
GR. 8 KWARTAAL 3
EENHEID 1: NEDERSETTINGS EN GRONDGEBRUIK
Sleutel woorde:
1. Nedersettings?
 'n Plek waar mense bly.
2. Landelike nedersetting?
 'n Nedersetting in die platteland ver van n dorp op stad; dit kan
ook n plaas wees.
3. Stedelike nedersetting?
 'n Nedersetting wat opgebou is, soos n dorp of stad.
4. Vooruitskatting?
 Beteken na raming en wat geprojekteer word (bv. wat geograwe
voorspel die bevolking gaan wees in die toekoms).
5. Mall?
 'n Groot inkopiesentrum.
6. Opknap?
 Om n ou gebou reg te maak, sodat dit beter lyk en weer
funksioneel is.
7. Besoedeling?
 Vuil en soms giftige stowwe wat mense in die lug, water en grond
versprei.
8. Ontspanning?
 Aktiwiteite wat mense doen vir pret en stresontlading, bv. sport,
fliek.
9. Dienste?
 Is iets wat mense nodig het, bv. elektrisiteit, water, skoolopleiding
en mediese hulp.
10. Primêre aktiwiteite?
 Is waar mense op en met die grond of see werk waar hulle
natuurlike hulpbronne onttrek, bv. boerdery, bosbou, mynbou, jag
en vissery.

1

, 11. Migreer?
 Beteken om van jou huis af weg te gaan om werk te soek.
12. Saamgebondel?
 Saam in groepe.
13. Kernagtig?
 Saam in groepe.
14. Geïsoleer (afgesonder)?
 Ver weg van ander plekke en mense.
15. Verspreid?
 Uitgesprei, ver weg van mekaar.
16. Kraal?
 'n Toegspande, veilige area om lewende hawe soos beeste, skape,
bokke aan te hou.
17. Dorpie?
 Saamgegroepeerde plaasagtige huise en ander geboue in n
landelike area.
18. Landbou?
 Boerdery met gewasse en diere.
19. Tegnologie?
 Moderne masjinerie en toerusting wat op plase gebruik word.
20. Kontantgewasse?
 Gewasse wat geplant word om te verkoop.
21. Plaasopstal?
 Die woonhuis en/ of geboue op n plaas.
22. Monokultuur?
 Plant en groei van net een gewas.
23. Mynbou?
 Neem waardevolle minerale uit die grond, bv. steenkool, goud,
diamante.
24. Steengroef?
 Minerale en klip word hier uit die grond gegrawe.
25. Minerale?
 'n Substansie wat in klip gevind word. Dit kan gemyn word as dit
bruikbaar is.


2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller aims20030502. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $8.77. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51292 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$8.77
  • (0)
Add to cart
Added