Gr 11 Gasvryheidstudies Nov 2024
Hierdie notas is saamgestel met behulp van vorige eksamenvraestelle: SACAI NOV 2019, 2020 & 2021. DBE_
EC/NOVEMBER 2022, DBE_ EC/NOVEMBER 2021, DBE_ EC/NOVEMBER 2020
INHOUD
1. VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSELKOMMODITEITE
2. SEKTORE EN LOOPBANE, VOEDSEL-...
GASVRYHEID-
STUDIES
GRAAD 11
November-
eksamen
2024
Hierdie notas is saamgestel met behulp van vorige eksamenvraestelle: SACAI NOV 2019, 2020 & 2021. DBE_
EC/NOVEMBER 2022, DBE_ EC/NOVEMBER 2021, DBE_ EC/NOVEMBER 2020.
Daar is meer moontlike antwoorde vir sommige van die vrae, ek het opgesom volgens die
puntetoekenning insluitende nog twee opsies wat in die memorandums gegee is.
NOTA: Termyn 3 se notas word nie weer herhaal nie. Maak asseblief seker dat jy termyn 3 se werk
weer gaan hersien en leer. Indien jy nie Termyn 3 se notas aangekoop het nie, kontak Juffrou Ansie.
Sterkte. Juffrou Ansie
INHOUD
1. VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSELKOMMODITEITE
2. SEKTORE EN LOOPBANE, VOEDSEL- EN DRANKDIENS
@Juffrou_Ansie
, 2
Multi - keusevrae.
Bakterieë Bakterieë is 'n mikro-organisme wat gebruik word om bloukaas te maak
Flavone Die pigment in spinasie
Karotenoïede Die kleurpigment in wortels
Kruiskontaminasie Vorm van kontaminasie vind plaas wanneer die oordrag van bakterieë
van een voedsel na 'n ander plaasvind
Ekstra suiwer olie Dui aan dat die olywe gepars word om olie te onttrek sonder die gebruik
van hitte of chemikalieë tydens die proses.
High tea ’n Soort teepartytjie wat gedurende die vroeë aande tussen 17:00 en
19:00 bedien word.
Gueridon Tipe diens waar kos voorberei en bedien word vanaf 'n mobiele trollie.
Vermindering Reduksie is die proses om 'n sous te verdik deur middel van
verdamping.
Fermentasie Fermentasie is die omskakeling van koolhidrate in koolstofdioksied en
alkohol
Sabayon Klits eiergele en suiker tot lig en donsig.
Mise-en-place Die term wat gebruik word om die voorbereiding wat voor of na 'n
maaltyd gedoen word, te beskryf.
Bedruip Skep gesmelte vet oor vleis tydens braai.
Déglacé Om die sediment op die bodem van die kastrol met vloeistof op te los.
Blonde roux Gesmelte botter en meel kook vir 'n paar minute langer om effens van
kleur te verander en 'n sanderige tekstuur te verkry.
Skakeling ’n Mengsel van eiergele en room wat gebruik word om souse effens te
verdik.
Sommelier Die wynkenner met 'n uitgebreide kennis van wyn en die kombinasie
wyn en kos.
Geklede vis Kop, stert, vinne en ingewande verwyder.
'n Hoender stokkielekker sny
'n Hoender ballotine sny
Salsa 'n Vars, pittige Spaanse sous voorberei met tamaties, uie en
brandrissies. Hierdie sous is tradisioneel Mexikaans
Soet versnaperinge Hierdie versnaperinge word tydens 'n teepartytjie in die middel van 'n
soos klein drie-vlak staanplek gepak.
meringues.
Amadumbe 'n Tradisionele bestanddeel soos patats.
Milchik Die term wat in die Joodse godsdiens gebruik word wanneer melk of
melkprodukte in voedsel gebruik is.
@Juffrou_Ansie
, 3
Petit fours Petit fours is klein, soet koeke
Biltong Gedroogde, gesoute vleis staan bekend as biltong
Buffet Die tipe diens waar kos aantreklik op 'n tafel gerangskik word en gaste
hulself bedien
Mirepoix Grofgekapte uie, wortels en seldery gebruik om aftreksel te geur
Kosher Die term wat kos beskryf wat vir die Joodse godsdiens aanvaarbaar is.
'Suiwer' kosse volgens die Joodse godsdiens.
Gans- of eendlewer Die hoofbestanddeel in foie gras
Boerewors 'n Tradisionele Suid-Afrikaanse beeswors.
Koljander Die kruie se sade kan as 'n spesery gebruik word.
Balsamiese asyn 'n Soort asyn wat 'n Italiaanse produk is.
Sous sjef Verantwoordelik vir die kombuisbedryf in die afwesigheid van die
uitvoerende sjef
Fooitjie 'n Bonus wat aan 'n kelner gegee word vir goeie diens
Consommé Brunoise Consommé gegarneer met baie klein blokkies groente.
La darne 'n Dwarssnit sny van 'n ronde vis wat op die been gesny is.
Salpicon 'n Vulsel vir hoender voorberei met klein blokkies vleis, gebind met 'n
sous
Fermentasie Fermentasie die proses waartydens die omskakeling van koolhidrate in
koolstofdioksied en alkohol plaasvind.
Vegetariese Mense wat leef van plantgebaseerde produkte met of sonder die gebruik
van eiers of suiwelprodukte.
Maitre d' Hôtel Die kelner wat die gaste verwelkom en die diensroosters opstel.
Hanteer klagtes. Stel gaste voor aan hul kelner. Beheer besprekings en
wie die gasheer en gasvrou is.
EIEU Veerotasie word op hierdie beginsel toegepas. EIEU – eerste in, eerste
uit. Die beginsel wat gebruik word om varsheid van voedsel te verseker
deur nuwe voorraaditems na agter te skuif en ouer voorraaditems voor
op pakkamer rakke te plaas
SAQA en CATHSETA Al die privaat sjef se opleidingsinstansies moet voldoen aan die
vereistes wat deur SAQA en CATHSETA gestel word
SBP Standaard Bedryfsprosedures
0 tot 6°C Suiwelprodukte, eiers en vrugte word by hierdie temperatuur gestoor
Arbeidskoste Salarisse en lone
Wet op Basiese Beskerming van werknemers teen finansiële verlies wanneer hulle by
Diensvoorwaardes die werk beseer word.
Algemene Hierdie wet verbied enige dronkenskap deur alkohol of medikasie in die
Veiligheidsregulasies werkplek.
@Juffrou_Ansie
, 4
Wet op Die wet vereis dat die werkgewers beleide en riglyne vir gesondheid en
Beroepsgesondheid veiligheid moet saamstel.
en -veiligheid
Higiëneregulasies Bepaal verbodsbepalings en regulasies oor die hantering en vervoer van
voedsel.
San Hierdie inheemse mense het ons aan “waterblommetjies” voorgestel
Kosjer Enige voedsel of drank wat Joodse
dieetwette ʼn persoon toelaat om te
eet of drink
Á la carte Die tipe spyskaart wat vir ʼn koffiewinkel geskik is
Verfris Stop die gaarmaak-proses van groente deur dit in ʼn bak water en ys te
dompel
Groen Die kleur van die snyplank wat in die industrie gebruik word vir die
bereiding van broccoli-pastaslaai
Maître d'hôtel Die hoofkelner wie se werk dit behels om restaurantklante te verwelkom
en toesig oor die restaurantpersoneel te hou
Basiliekruid Die groen kruie wat met pesto-souse geassosieer word
Deglaseer ʼn Gaarmaaktegniek vir die verwydering en oplos van verbruinde
voedselreste in ʼn pan, om souse en soppe te geur
Roux Gelyke hoeveelhede gesmelte botter en meel wat saam gaargemaak
word om souse mee te verdik
Die gereg waarin die plant hieronder die hoofbestanddeel is. =
Waterblommetjiebredie
Marog word nie gewoonlik in supermarkte verkoop nie. Maak ʼn voorstel
vir ʼn geskikte plaasvervanger vir marog = Spinasie/Spinasiebeet (‘Swiss
chard’)
Afkrummel • Om krummels van elke dekplek te verwyder en die tafel voor te
berei vir nagereg deur ekstra messegoed, sout en peperpotte en
ander onnodige items te verwyder
• Dit word na die hoofgereg gedoen/voordat die nagereg bedien
word.
• Kelners gebruik ʼn kleinbordjie en servet om af te krummel
Franse snitte/geregte SACAI NOV 2019
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $6.85. You're not tied to anything after your purchase.