NATUURWETENSKAPPE
Statiese elektrisiteit Bl 205 – 209
Wrywing:
Wrywing tussen twee neutrale materiale veroorsaak die oordrag van elektrone.
Die eerste materiaal verloor elektrone en word positief gelaai, terwyl die tweede
materiaal elektrone kry en negatief gelaai word.
Wrywing veroorsaak die oordrag van elektrone tussen sekere materiale.
Positiewe lading: tekort aan elektrone.
Negatiewe lading: oormaat elektrone.
Statiese elektrisiteit of elektrostatika is die opbou van ladings op 'n voorwerp sonder
beweging van die lading.
Kragte tussen Ladings:
Wanneer jy plastiekstroke vryf, beweeg elektrone van jou hand na die stroke.
Die plastiekstroke stoot mekaar af omdat hulle albei negatief gelaai is.
Jou hand trek die plastiekstrook aan omdat jou hand positief gelaai is en die stroke
negatief.
Ongelyksoortige ladings trek mekaar aan.
Gelyksoortige ladings stoot mekaar af, en ongelyksoortige ladings trek mekaar aan.
Gelaaide voorwerpe raak mekaar en elektrone beweeg totdat die ladings gelyk is.
Polarisasie:
Wanneer 'n negatief gelaaide voorwerp naby 'n neutrale voorwerp gehou word, word
die elektrone in die neutrale voorwerp na die verste kant van die voorwerp gestoot.
Die neutrale voorwerp ontwikkel nou 'n positiewe en 'n negatiewe kant.
Die kant naaste aan die negatiewe voorwerp het 'n tekort aan elektrone, terwyl die
verste kant 'n oormaat elektrone het.
Die negatiewe voorwerp en die positiewe kant van die neutrale voorwerp trek
mekaar aan.
Elektriese polarisasie beteken dat 'n gelaaide voorwerp 'n neutrale voorwerp in 'n
positiewe en negatiewe kant verdeel.
Lading op 'n voorwerp kan veroorsaak:
o Elektriese skok wanneer jy aan 'n deurhandvatsel raak.
o Vonkies as jy 'n trui aantrek, veral in droë weer.
o Die skok of vonk is die elektriese ontlading van statiese elektrisiteit.
Veiligheid:
Wees versigtig wanneer plastiese houers met brandstof gevul word, want wrywing
kan veroorsaak dat die houer positief en die brandstof negatief gelaai word.
Ontlading kan 'n vonkie veroorsaak, wat brandstof aan die brand kan steek
aangesien dit vlambaar is.
, Weerlig is 'n ontlading van elektriese energie en vorm 'n groot vonk.
Moenie onder 'n boom skuil tydens 'n swaar donderstorm nie, want die boom kan
die elektriese ontlading aantrek en jy kan geskok word.
, Energie oordrag in elektriese stelsels Bl 219
– 233
Stroomelektrisiteit:
Stroomelektrisiteit is die aanhoudende vloei van lading in 'n stroombaan.
Elektrone beweeg aanhoudend in 'n stroombaan, en hulle word in groepe, genaamd
Coulomb, gekwantifiseer.
1 Coulomb (C) = 6.25 x 1018 elektrone.
Elektriese stroom dra energie oor, wat toelaat dat 'n gloeilamp brand.
Stroom in 'n stroombaan word stroomelektrisiteit genoem.
Benodighede vir stroomvloei:
'n Bron van elektriese energie.
'n Geslote stroombaan.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.35. You're not tied to anything after your purchase.