Afrikaanse Taal opsommings geskik vir graad 8-12.
'n Baie volledige mooi uiteensetting van alle taal in Afrikaans.
Al die taalkonsepte wat jy in hoërskool sal nodig kry vir uitstekende punte.
_____________________________________________________________________________
Platinum Afrikaans Hui...
Neem asseblief kennis dat hierdie opsommings die intellektuele eiendom van
@opsommingss.com is.
Geen opsommings mag versprei of gekopieër word sonder toestemming nie.
Kopiereg @opsommingss.com 2021 1
,Nota aan die leerder…
Ek is ongelooflik opgewonde om hierdie opsommings met jou te kan
deel. As jy al hierdie konsepte goed leer en ken, sal jou Afrikaanse
taalvraestel net goed verloop.
Hierdie taal opsommings dek die inhoud vanaf graad 8 tot graad 12.
Graad 8s, 9s, en 10s sal dus nie noodwendig al die konsepte hoef te
ken nie. Maak by jou onderwyser seker watter werk jy moet ken, al dan
nie.
My beste wenk aan jou is om ou vraestelle uit te werk, nadat jy die
inhoud van die opsommings goed geleer het. Toepassing van die werk
is ’n belangrike deel van die leerproses.
Mag jou akademiese jaar net voorspoedig verloop! Ek glo dit sal.
Glo in jouself, bly gemotiveerd, leer hard en doen net jou beste.
Groete
opsommingss.com
Baie dankie aan Platinum Afrikaans Huistaal Leerderboek vir die hoofinhoud van die opsommings.
Kopiereg @opsommingss.com 2021 2
,KLANKLEER
1. Vokale: a, e, i, o, u, oe, eu, ie
2. Konsonante: b, c, d, f, g, h, j, k, l, m, n, p, q, r, s, t, v, w, x, y, z
3. Diftonge: aai, ou, ui, ei, y, eeu, oi, ooi, oei
(2 klanke versmelt in dieselfde lettergreep, terwyl albei nog gehoor kan word)
Tipe konsonante
Kopiereg @opsommingss.com 2021 3
, Klankverskynsels
Assimilasie ander - anner
Vokaalreduksie baklei - biklei
Nasalering / vokalisering kans, ons (m, n, ng)
Oorronding pa - pô
Ontronding steur - steer
Klankverspringing present - persent
Palatalisasie g / k klink soos j /dj
bv. kind - kjênt
Klanktoevoeging warmer -warmder
Klankweglating broeder - broer
Sinonieme
❖ woorde met soortgelyke betekenis
bv. intenasionaal - wêreldwyd
Antonieme
❖ woorde met die teenoorgestelde betekenis
~ bv. warm - koud
Homonieme
o dieselfde uitgespreek + gespel
o verskillende betekenisse
- bv. ek moet leer vir 'n toets
- ek het op die leer gestaan
Kopiereg @opsommingss.com 2021 4
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller miaolivier16. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $10.71. You're not tied to anything after your purchase.