EBW opsommings vir Oranje Meisieskool Graad 9
___________________________________________________________________________________
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe gr. 9 Leedersboek
Beplande ekonomie: ’n ekonomiese stelsel waar die regering of wekersdade al
die besluite oor die produksie en verbruik van goedere en dienste neem, op
grond van hul idee van wat vir al die mense van daardie land goed is
, Gegrond op begrip dat elke weker die wekr moet doen waartoe hy in staat
is + moet kry wat hulle benodig om te leef.
Werkers gee keuse wat hulle wil doen nie.
Regering gee werkers alles wat hulle benodig om te leef (kos)
Ook bevelsekonomie /sentrale beheerde ekonomie (Iran, Libie, Kuba)
1.1.2 Voordele en Nadele
Voordele van ’n beplande ekonomie Nadele van ’n beplande ekonomie
Dit kan ekonomiese groei en
Dit kan baie stabiel wees omdat
vernuwing belemmer omdat daar
dit geslote stelsels is.
geen entrepreneurskap is nie.
Daar is nie vryheid van keuse vir
Dit kan industriële groei
verbruikers nie. Beheer oor wat
stimuleer omdat die regering
verbruikers wil hê, werk nie altyd nie.
nie hoef te wag vir
Verbruikers het byvoorbeeld min
kapitaalophoping voordat daar
keuses oor watter produkte te koop
in swaar industrieë belê word
is – die regering stel ’n beperkte
nie. Die regering kan
verskeidenheid items soos klere en
ekonomiese hulpbronne aan
kossoorte beskikbaar en verbruikers
spesifieke gebiede toewys.
moet koop wat die regering voorsien.
Die regering kan hulpbronne
Dit is onbuigbare stelsels wat nie
toewys aan gebiede waar dit die
vinnig by verandering kan aanpas nie.
meeste benodig word.
Die regering sien om na die
Daar is geen aansporing vir mense
welstand van all die
om hul werk goed te doen nie.
landsburgers.
Dit is meer toegespits op die
Dit is moeilik om werkers te motiveer
welstand van burgers as op
om te presteer.
wins en groei.
Markekonomie: onbeplande ekonomie waar grond, eiendom en besighede
deur private individue besit word, nie die regering nie.
-Daar is streng gesproke geen lande met ’n ware markekonomie nie.
-Dit is so omdat regerings van byna alle lande in die wêreld in hul ekonomie
ingryp.
-Verenigde State van Amerika, die Verenigde Koninkryk, Duitsland en Japan
(regerings meng so as min moontlik in om ondernemings sodoende toe te laat
om hul winste te maksimaliseer.)
1.2.1 Eienskappe
Die oogmerk van besigheid in ’n markekonomie is om ’n wins te maak.
Die doel van die regering is om besighede toe te laat om ’n wins te maak.
Entrepreneurs besluit watter goedere en dienste om te produseer en
hoeveel om daarvoor te vra, gegrond op wat hulle dink mense wil hě en
bereid is om te betaal.
Besighede en individue leen geld by banke en beleggers.
Werkers kan kies watter soort werk hulle doen en vir wie hulle wil werk.
In ’n markekonomie bestee verbruikers, die regering en besighede dus geld
aan goedere en dienste.
Werkers en besighede maak geld uit die produksie van goedere en dienste.
Die regering maak geld uit belastings en bestee geld aan openbare dienste.
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller miaolivier16. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $14.03. You're not tied to anything after your purchase.