100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary SW Geografie opsommings (Graad 9) $10.16
Add to cart

Summary

Summary SW Geografie opsommings (Graad 9)

9 reviews
 1886 views  38 purchases
  • Course
  • Institution

SW Geografie opsommings vir Oranje Meisieskool Graad 9 __________________________________________________________________________________ BOEK: Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 9

Last document update: 4 year ago

Preview 3 out of 27  pages

  • February 20, 2020
  • July 29, 2020
  • 27
  • 2018/2019
  • Summary

9  reviews

review-writer-avatar

By: RinaU • 1 year ago

review-writer-avatar

By: martellfick • 1 year ago

review-writer-avatar

By: leandahdaniels • 2 year ago

review-writer-avatar

By: franlesetrust • 3 year ago

reply-writer-avatar

By: miaolivier16 • 3 year ago

Translated by Google

Thank you!

review-writer-avatar

By: patrick1297 • 3 year ago

review-writer-avatar

By: leilanie • 3 year ago

review-writer-avatar

By: lindieg2 • 3 year ago

Show more reviews  
avatar-seller
SW GEOGRAFIE
OPSOMMINGS

GRAAD 9




Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.


KOPIEREG VOORBEHOU @2020




Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, SW Opsommings
GEOGRAFIE
Graad 9



Topografiese en Ortofotokaarte
1. Topografiese kaarte
1.1 Kenmerke van topografiese kaarte
 ’n Vertikale lugfoto word geneem en deur ’n reknaar op die kaart geteken.
 Toon bou (topografie) van ’n land aan
 Toon verskynsels met behulp van kleure en simbole.
 Verklaring onder die kaart dui verskynsels aan. bv. kaartsimbole
 Kontoere word gebruik om hoogte aan te dui
 Die skaal is 1: 50 000


1.2 Skaal
Bv. 1:50 000
Een eenheid op die kaart is gelyk aan 50 000 eenhede in werklikheid.
- die werklikheid word verklein


1.3. Kenmerke van kontoere
 Kontoerlyne word gebruik, en kan ook hoogtelyne genoem word.
 Word in bruin geteken en altyd 20m uitmekaar.
 Indekskontoerlyn is donkerder.
 Stop en kruis nooit.
 Kan aanmekaar raak by waterval of krans.
 Kan landvorme voorstel. Bv. Valleie, uitlopers, butte, mesa’s en watervalle.
 Kan ook hellings voorstel, bv. steil (kontoere naby mekaar ) of geleidelike
helling (verder uit mekaar) of terrasvormige hellings (soos trapvorm)




Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, UITLOPER: ‘n hoogliggende gebied aan weerskante van ‘n vallei

*KYK PRENTE
Ander landvorme:

 Saal: n hoe platterige rug tudden twee kruine van n berg
 Rif: ‘n lang, nou hoogland met steil kante. Dit is langer as wat dit breed is.


1.4. Uitkenning van hoogte
1. Kontoerlyne
2. Punthoogte
3. Driehoeksbaken / Trigonometriese baken
4. Pylhoogte / Hoogtemerk


Kontoerinterval: die verskil in hoogte tussen 2 kontoerlyne langs mekaar (bv.
20m)



2. Ortofotokaart
1.1. Kenmerke van ’n Ortofotokaart
 ’n Lugfoto in swart en wit waarop kontoere aangedui is. (Landskap makliker
uitken)
 Skaal is 1: 10 000.
 Kontoere loop 5m uitmekaar.


3. Rigting
 Alle topografiese kaarte het ’n rigitngwyser. (Word
met ’n pyl en letter N aangedui.
 ’n Kompas word gebruik om die 16 kompaspunte
voor te stel.


Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller miaolivier16. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $10.16. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50843 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$10.16  38x  sold
  • (9)
Add to cart
Added