100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Revision notes for grade 10 life sciences $6.76
Add to cart

Summary

Summary Revision notes for grade 10 life sciences

 1 view  0 purchase
  • Course
  • Institution

It is a full year's revision of all the work completed with pictures and example questions.

Preview 3 out of 27  pages

  • November 8, 2024
  • 27
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Wes-Kaap Onderwysdepartement
Direktoraat: Kurrikulum VOO




LEWENSWETENSKAPPE
HERSIENINGSBOEK
2024 KWARTAAL 1


Graad 10
Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die
hersiening van belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die 1ste
kwartaal onderrig is. Die doel is om jou voor te berei om die
kernkonsepte te verstaan. Dit wil jou ook die geleentheid bied om die
verwagte standaard en toepassing van kennis te verkry wat nodig is om
sukses in die eksamen te behaal.
Die hersieningsprogram handel oor die volgende onderwerpe:
• Wetenskaplike vaardighede
• Die chemie van lewe
• Selle: Die basiese eenheid van lewe
• Seldeling: Mitose

, 2
Lewenswetenskappe hersieningsboek 2024 Graad 10 Kwartaal 1

Inhoudstabel
1. EKSAMEN/TOETSTEGNIEKE:..................................................................................................................3
1.1 ALGEMENE WENKE VIR DIE SKRYF VAN ‘n TOETS EN EKSAMENS IN LEWENSWETENSKAPPE: .......3
1.2 HOE OM JOU LEWENSWETENSKAPPE TOETS OF EKSAMEN TE BENADER:.......................................3
KWARTAAL 1 INHOUD...................................................................................................................................4
1. WETENSKAPLIKE VAARDIGHEDE: ..........................................................................................................4
2. DIE CHEMIE VAN LEWE .........................................................................................................................8
3. SELLE: DIE BASIESE EENHEID VAN LEWE ............................................................................................ 16
4. SELDELING (MITOSE) .......................................................................................................................... 21
5. HERSIENINGSVRAE: ............................................................................................................................ 23

, 3
Lewenswetenskappe hersieningsboek 2024 Graad 10 Kwartaal 1

1. EKSAMEN/TOETSTEGNIEKE:
1.1 ALGEMENE WENKE VIR DIE SKRYF VAN ‘n TOETS EN EKSAMENS IN
LEWENSWETENSKAPPE:
• Beantwoord AL die vrae in die toets of eksamen.
• Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die
vraestel gebruik is.
• Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.
• Maak ALLE sketse met potlood en die byskrifte met blou of swart ink.
• Teken diagramme, tabelle of vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.
• Die diagramme in vraestelle is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
• MOENIE grafiekpapier gebruik wanneer grafieke geteken word nie.
• Jy moet 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik,
waar nodig.
• Skryf netjies en leesbaar.
• Maak seker dat jy al die nodige skryfbehoeftes vir jou eksamen byderhand het
bv. blou of swart penne, ’n potlood, ’n uitveër, ’n liniaal, ’n nie-
programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en ’n passer.
1.2 HOE OM JOU LEWENSWETENSKAPPE TOETS OF EKSAMEN TE BENADER:
• Elke Lewenswetenskappe toets of eksamenvraestel bestaan uit TWEE
afdelings: AFDELING A en AFDELING B.
• Lees die vraag en vier opsies in Afdeling A noukeurig deur wanneer ’n
meervoudigekeuse-vraag beantwoord word, evalueer elke opsie en elimineer
elke opsie wat nie korrek is nie.
• Skryf slegs die LETTER neer in vrae waar ’n LETTER vereis word bv. ‘Gee die
LETTER van die bloedvat wat geoksigineerde bloed na alle dele van die
liggaam vervoer’. Ander vrae mag vereis dat jy beide die LETTER en die NAAM
moet gee bv. ‘Gee die LETTER en NAAM van die bloedvat wat geoksigineerde
bloed na alle dele van die liggaam vervoer’.
• Gebruik die korrekte spelling wanneer jy biologiese terme in jou antwoorde
insluit.
• Gebruik wetenskaplike name in terminologie en vermy gewone name.
• Die instruksiewerkwoorde (in skuinsgedruk) bv. noem, gee, beskryf,
verduidelik ens. en die puntetoekenning per vraag gee ‘n aanduiding van
wat en hoeveel inligting jy in jou antwoord moet verskaf.

Tabel: Instruksiewerkwoorde en betekenis:

Instruksiewerkwoord Betekenis
Noem Gee die naam van iets
Onderskei Gebruik verskille om tussen twee of meer kategorieë te
kwalifiseer
Tabuleer Teken 'n tabel en dui die antwoorde as direkte pare aan.
Beskryf Stel die hoofpunte van 'n proses in sinne
Verduidelik Gee jou antwoord in 'n oorsaak-gevolg of stelling en rede-
volgorde

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller clarisselhmann. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.76. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52510 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$6.76
  • (0)
Add to cart
Added