100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Menslike impak op die omgewing $2.77
Add to cart

Summary

Summary Menslike impak op die omgewing

 2 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Afrikaanse Biologie opsommings, opgesom uit Ken en Verstaan handboek en uit addisionele deeglike notas in die klas.

Preview 2 out of 6  pages

  • November 9, 2024
  • 6
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Menslike impak op die omgewing
Die atmosfeer en klimaatsverandering:
Klimaat is die langtermyn weertoestande in n gebied.
Die atmosfeer bestaan uit N, O2 en ander gasse, insluitend
kweekhuisgasse= metaan en CO2. Kweekhuisgasse absorber die golf
uitstraalings wat die aarde uitstraal en verhoed dat dit weer atmosfeer
binnedring. >>kweekhuiseffek
Die effek is belangrik omdat dit die aarde warm hou om lewe te
ondersteun. Toename in kweekhuisgasse= verhoogde kweekhuiseffek.
Aardverwarming is as gevolg van hierdie; dit word veroorsaak deur n
aansienlike styging in die gemiddelde temp oor n tydperk.
1. Daar is n toename in CO2 in atmosfeer agv:
 Verbrand van fossielbrandstowwe- vir elektrisiteit en om motors en
industriele prosesse aan te dryf. Verbrand van hout en plante laat
die CO2 wat daar binne geberg is uit.
 Ontbossing- as plante verwyder word kan hulle nie CO2 opneem
=surplus. Boerderye ook.

2. Toename in metaan agv:
 Toename in aantal rys boerderye en stortingsterreine-verottende
organiese materiaal in waterdigte omstandighede stel metaan vry.
 Toename in vee, soos beeste met metaan in ontlasting. Hoe meer
mense daar is, hoe meer vee is daar vir voedsel wat dan nog
groter effek het algeheel.
 Steenkoolmyne stel metaan wat ondergrond is vry.

3. Verhoging in temp kan lei tot:
 Meer water wat verdamp lei tot meer neerslag-verhoog
moontlikheid van oorstromings.
 Seevlakke styg agv gletsers wat smelt, wat ook moontlikheid van
oorstromings verhoog.
 Veldbrande neem toe en vergroot kans van gronderosie en
woestynvorming.
 Biodiversiteitsverlies vind plaas, omdat spesies nie vinnige
stygende temp kan hanteer; lei ook tot verwoestyning.

, Vernietiging van die osoonlaag
Osoon (O3) is n kweekhuisgas wat in klein hoeveelhede bo die
aardoppervlak aangetref word. Dit absorbeer die ultravioletstrale van die
son (beskermende laag).
Die oorsake van die vernietiging is vir n groot deel te dank aan CFKs
(ChloorFluuorKoolstowwe-kweekhuisgasse) wat deur yskaste,
deodarant ens bevat word.
As maatreels om vernietiging van die osoonlaag te verminder misluk sal
velkankergevalle toeenm en ons oe sal permanent beskadig word.
Koolstofvoetspoor
Dit is hoeveel kweekhuisgas (N, CO2, metaan) uitlatings (direk of
indirek-ontlas, vervoer ens) van n individu of maatskappy per jaar
vrygestel word. Om voetspore te verminder:
 Hergebruik en hersirkuleer- verbrand minder fossielbrandstowwe
om produkte te vervaardig.
 Ry minder-loop, openbare vervoer ens.
 Verminder die behoefte aan verwarming (heaters) deur mure te
isoleer.
 Koolstofvervanging-gebruik alternatiewe energiebronne.
 Tegnologiese ontwikkelinge is belangrik; verminder hoeveelheid
energie nodig vir produksie.
Aardverwarming gevolge:
 verwoestyning
 minder reenval= gronderosie, droogtes, verlies aan grond
voedingstowwe, afname in grondwater- dus swak water gehalte en
minder bome

Verlies aan biodiversiteit:
Biodiversiteit verwys na verskillende plante en diere op die aarde.
Verseker dat ons voedsel, vars water, medisyne en brandstof verkry uit
die omgewing. Sorg vir klimaatsregulering, vloedbeheer en
watersuiwering (vleilande) ,saadverspreiding. As hierdie goed nie gebeur
soos dit moet sal die voortbestaan van die mens bedreig word.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Crichan. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.77. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53068 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.77
  • (0)
Add to cart
Added