Neo Klassisme (herleef die kunswerke uit
Antieke Griekse periode)
Invloede:
Griekse oortuigings in temas soos die ideale atletiese
liggame.
Emosie is as swakheid beskou.
Griekse argitektuur (boë en pilare).
Kenmerke:
Het die speelsheid (nie ernstig) van Rokoko vervang.
Was baie logies en ernstig.
Eenvoudige duidelike lyne en goed gedefinieerde vorms.
Het antieke Griekse en Romeinse mites en geskiedenis
gereeld as temas gebruik.
Sterk simmetrie en balans.
Dikwels patriotiese boodskappe gehad.
Hernude belangstelling in klassieke beskawing (Grieke):
Hulle het gestreef na die groot impak van die Grieke. Studente was geleer om
ideale vorme van Griekse standbeelde na te boots.
The Oath of Horatti: -Jacques Louis David
Onderwerp:
Politieke werk wat handel oor die drie Horatti
broers wat sweer op hul vader se swaard dat
hulle hul lewens sal opoffer vir hul land
(patriotisme). Hulle gaan veg teen die broers
van Alban om n politieke geskil uit te sorteer.
Die vrouens in die agtergrond huil oor wat gaan
gebeur en omdat een van die susters verkoop is aan die Alban broers. Morele
van storie: patriotisme is belangriker as liefde vir jou eie familie.
Kuns elemente:
Lyn: duidelike buitelyne
Skildertegnieke: Baie glad, geen sigbare kwashale
,Beligting: Dramatiese beligting wat hoofkarakters beklemtoon
Vorm: Atletiese liggame herinner aan Griekse beeldhouwerk.
Samestelling: beplande samestelling wat uit groepe van driehoeke wat deur
argitektuur in die argitektuur beklemtoon word.
Kontras: mens se patriotisme en vroue se emosie.
The Death of Socrates:- Jacques Louis David
Onderwerp:
Socrates is deur die Atheense regering
beskuldig dat hy korrup onderwys aan die
jeug leer. Hy moes kies tussen ballingskap
(wegvat van sy land) of dood deur gif,
maar hy het dood gekies want hy is getrou
aan sy beginsels. Hy word in sy laaste
oomblikke voor dood in sy tronksel
uitgebeeld wat met sy dissipels oor die
siel wat nooit kan sterf praat-hy onderrig
tot die einde toe. Socrates wys
selfbeheersing voor sy dood. Hy praat verder terwyl hy na die beker met gif
reik= toon sy toewyding aan sy ideale. Die meeste van sy dissipels en slawe is
in rou (emosie is n swakheid) en sy vrou kan slegs in die verte gesien word weg
loop. Slegs die man aan die voet van die bed en die man met sy arm op Socrates
se been lyk in beheer van hulself. Hierdie was net voor die revolusie, dus het
hierdie werk as n roep tot plig en weerstand teen gesag.
Samestelling: -kuns elemente
Daar is kontras tussen Sokrates se entoesiasme en die rou van sy dissipels en
vrou. Die werk word beklemtoon deur beligting en argitektuur.
Het ontstaan in die middel 18de eeu tot vroee 19de eeu. Reaksie teen barok en
rococco se versierings. Wou harmonie en balans can Grieke en Rome herleef.
Dit was beinvloed deur argeologiese ontdekkings van Griekse en Romeinse
stede soos Pompeii. Het rasionaliteit bo emosie gesit en op patriotisme en
moraliteit gefokus. Goed soos The Pantheon en die Capital building was
hierdeur beinvloed, albei dra n gevoel van grootheid en stabiliteit.
, Romantiek -teenreaksie op neo klassisme
(teenoorgestelde daarvan)
Kenmerke:
Individualisme was belangrik dus is style uiteenlopend-wou die mens
vier.
wou die klem op emosie en drama plaas.
kuns was droomagtig- fokus op innerlik, eerder as uiterlik realisties.
die kuns was vry en het eksperimentering toegelaat.
eksoties= van alle plekke, soms van storie vertel wat veroorsaak het dat
dit soms verkeerd geskilder was.
Sublieme-krag van die skoonheid van natuur.
Sommige kunstenaars het identiteit deur kultuur en geskiedenis gevier.
Samestelling: -kunselemente
dramatiese komposisies se beweging word met die uitbreiding van
diagonale lyne geskep.
Vorms: oop vorms met klem op kleure en dui kwashale aan inplaas van
buitelyne.
Kleur: ryk gebruik van kleur en belangrik om emosionele intensiteit te
skep.
Eugene Delacroix, The Death of Sardanapalus
Onderwerp:
Kunstwerk geïnspireer deur die werk van 'n ander Romantikus, die digter Lord
Byron.
Delacroix het 'n apotheose geskilder (huldeblyk/eerbetoon/hulde/lofrede) van
wreedheid.
Hy beeld die slagting uit van die legendariese Assiriese koning, wat sy
besittings vernietig voor hy selfmoord pleeg.
Die rebelle val sy kasteel aan; alles is verlore; uitgestrek op 'n bed op die
hoogtepunt van 'n geweldige brandstapel.
Sardanapalus beveel paleisbeamptes om die kele van sy vroue, sy bladsye
(dienaars), en selfs sy gunsteling honde en perde af te sny; geen van die
voorwerpe wat sy plesier gedien het, mag hom oorleef nie."
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Crichan. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.75. You're not tied to anything after your purchase.