Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Summary
Summary Pa - Marlise Joubert
0 purchase
Course
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
11th Grade
Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025.
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (70)
Seller
Follow
ansiestudynotes
Reviews received
Content preview
1
TITEL:
Verwys na die digteres se ontslape ( oorlede) pa.
pa – Marlise Joubert
Die digteres (ek-spreker) praat met passie oor haar pa
wat oorlede is ( sy lewe en sy nalatenskap).
Sy het respek, bewondering, liefde en deernis vir haar
pa gehad, MAAR sy verlang ook na dié man wat
integriteit en waardes in haar lewe ingebou het.
TEMA
Bevat die spreker se diep heimwee na en
herinneringe aan haar oorlede pa.
MAAR ook gaan die gedig oor die onbegrip tussen
mense, gebrek aan belangstelling in en kennis van
ander se emosies en ook oor selfdood. (selfmoord)
@Juffrou_Ansie
, 2
Die BEELD wat in die gedig beskryf TIPOGRAFIE ( uiterlike bou)
word: Bestaan uit:
Die beeld van ‘n “aardse” man word * 22 versreëls (vs.)
beskryf. (‘n boer) * verdeel in 6 strofes van
‘n Man wat die natuur geken het, vir wisselende lengtes
wie die grond, reën, son en plante * ( 2x 1vs, 1x 3vs, 2x6vs en 1x
deel was van sy 5vs) – 3 = tersine, 5 = kwintet
bestaan. en 6 = sestet)
Hy ken egter ook die taal wat die hart
praat.
Daar is ook ‘n KONTRAS in die BEELD:
‘n Geharde boer vs. sagte
,deernisvolle man
VRYE VERS
Die gedig voldoen aan die vereistes van vrye vers:
1. Geen vaste rympatroon nie
2. Geen vaste strofebou nie
3. Min lees/skryftekens
4. Geen vaste ritme en metrum nie
5. Geen hoofletters nie
6. Baie enjambement ( oorloop van en vs. na ‘n ander sonder die
gebruik van leestekens.
7. Beeldspraak ( metafore en personifikasie), kreatiewe, beeldryke
taal, herhaling ( t.w.v. beklemtoning)
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.90. You're not tied to anything after your purchase.