Summary Graad 12 Geografie Klimatologie (Via Afrika CAPS)
8 views 0 purchase
Course
Geography
Institution
12th Grade
Book
Via Afrika Geography
Volledige en duidelike opsomming van Klimatologie vir Graad 12 Geografie, wat al die sleutelkonsepte en teorieë dek, insluitend die belangrikste onderwerpe wat dikwels in vraestelle gevra word. Met prente wat die konsepte visueel verduidelik, is hierdie opsomming ideaal vir eksamenvoorbereiding en...
Die koue front van ’n middelbreedtesikloon wat na Suid-Afrika beweeg, beïnvloed ons
weer die meeste:
Weer voor die Koue Front:
Temperatuur: Koel, maar nie so koud soos agter die koue front nie.
Lugdruk: Baie lae druk.
Wolke: Cumulonimbuswolke (stormwolke) wat dikwels donderstorms en swaar reën
bring.
Weer: Donderstorms en baie onstabiele weer. Reën is dikwels baie sterk en vinnig.
Weer agter die Koue Front:
Temperatuur: Baie kouer as voor die front.
Lugdruk: Hoër druk, wat meestal beteken dat die weer stabieler is.
Wolke: Meestal cumuluswolke (wolkies wat lekker na buite uitsteek) en deels
bewolk.
Weer: Ligte reën en 'n meer kalm atmosfeer, sonder die hewige storms wat voor die
koue front voorkom.
, Ligging en vorm: Middelbreedte-siklone kom voor tussen die 30° en 60° breedtegraad in
beide hemisfere in die Westewind gordel.
Weerpatrone:
Hulle is dikwels gekoppel aan sterk windstrome, wat stormagtige weer en 'n
mengsel van helder en bewolkte lug kan veroorsaak.
Reën, hael en selfs tornado’s kan binne 'n middelbreedte-sikloon voorkom.
Volg gereeld die nuus en weerberigte om op hoogte te bly van die sikloon se
ontwikkeling en pad.
Maak seker dat vensters en deure goed gesluit is en indien nodig, versterk dit met
houtplanke of ander beskerming om skade deur sterk winde te voorkom.
Daar moet massa ontruimingsplanne in plek wees.
Pak sandsakke by kus gebiede vir oorstromings.
Beperk aktiwiteite tot binnehuis.
Aanvang: koue en warm lug ontmoet by die poolfront.
Ontwikkeling: golf ontwikkel langs poolfront.
Volwasse: duidelike laagdruk met koue- en warmfronte.
Okklusie: kouefront haal die warm front in.
Ontwikkeling van ‘n kouefront okklusie:Lug agter die koue front is koud. Koue lug beweeg
vinniger as warm lug en haal die warm front in.Die kouelug beweeg onder die warm front
in en die warm sector se oppervlak is opgehef.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller talacronje. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.65. You're not tied to anything after your purchase.