Die titel dui vir ons daarop dat dit
handel oor ‘n maaltyd
Die woord maaltyd en die lui van ‘n
etensklokkie roep in hierdie geval
TITEL herinneringe op van maaltye saam
met sy ou moeder
16 versreëls
4 kwatryne
Kruisrym abab, cdcd, efef, ghgh
Die vaste struktuur en strofebou sluit
STRUKTUUR aan by die ordelikheid en
presiesheid wat tydens maaltye by
hulle huis geheers het. Niks was uit
hulle plek nie.
TEMA Herinneringe van die spreker aan
ordelike maaltye saam met sy ou
moeder.
TOON Nostalgies
STEMMING Hartseer
Nostalgies
BOODSKAP Alhoewel niemand vir altyd lewe nie,
mooi herinneringe altyd gekoester sal
word. Verder moet ons mekaar
waardeer terwyl ons lewe.
, Maaltyd
- Peter J. Philander
1. Ou moeder met haar hoepelrokkie
2. en stywe kappie, staan hande gevou
3. in die vorm van 'n koperklokkie
4. vir smôrens, smiddags en vir nou.
5. Die blou bord en die skoon servet,
6. die helder bril, die Bybel oop,
7. en teen die hoe muur haar groot portret
8. hou my aan haar steeds vasgeknoop.
9. En op die gladde, blink bu昀昀et,
10. glimmend in die skerp lig van die lamp,
11. skyn sy nou in die seëngebed,
12. leef sy nou in die wasige damp.
13. Sy was eers goud, heel later silwer,
14. nou's sy koper waar sy staan,
15. maar met elke lui dan skilfer
16. af... die grasgroenspaan.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.40. You're not tied to anything after your purchase.