100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Vietnam oorlog langvraag $3.93
Add to cart

Summary

Summary Vietnam oorlog langvraag

 1 view  0 purchase
  • Course
  • Institution

n geskiedenis langvraag vir die opstel onderwerp van die Vietnam oorlog. Dit kan gebruik word om n langvraag te skryf en langvrae te leer

Preview 2 out of 7  pages

  • November 25, 2024
  • 7
  • 2024/2025
  • Summary
  • 202
avatar-seller
INLEIDING



Agtergrond

 Voor 1954 was 2 oorloe. (Indochina oorlog). Daar was korrupte monarg en sterk
kommunistiese invloed
 Vietnam wou kommunisties omdat tevore altyd onder Japan se ryk se beheer
was.Ryk het klasse en baie is onderdruk. Vietminh is gestig (Weermag teen Japan
en Franse) en onder Ngo Minh se beheer
 Vietminh deur Chinese en Russe
Franse deur VSA gehelp
 1954 Geneva Konverensie en besluit om Vietnam in 2 te verdeel.
Noorde – Kommunisties, deur Ho Chi Minh
Suide – Kapitalisties, deur Ngo Dinh Diem
 So oorlog was onvermeidelik



Waarom die VSA

 Laos en Kombodja word kommunisties en dien as dreiging dat Vietnam vol
kommunisties word (Domino effek vind plaas)
 VSA wou verspreding verhoed na in swak lig gestel was agv Berlynse Muur
gebeurtenis
 Kennedy was eerste en het Green Berets ingestel
 Na Kennedy se dood was dit Johnsson
 Johnnsson gese VSA moet meer betrokke word

1ste Ingryping

 Amerika altyd net wapens en raadgewers gestuur. Kon nie net oorlog voer nie,
moes n rede he.
 1957 stuur hulle steeds Green Berrets. Omdat konvensionele oorlog was , was
dit moeilik omdat mens nie geweet het wie is die viand vs landsburger nie en
omstandighede was moeilik om in te veg.

Ho Chi Minh

 n Roete wat Noorde na Suide geloop het. Vietminh gebruik om kos en wapens na
suide te stuur vir die Vietkong. Dit was ondergrondse tonnels en Amerikaners kon
dit nie pluis nie.
 Vietkong word versterk en maak dit moeilik vir die VSA om hulle te keer.

,  Hulle het Gorilla-taktiek gebruik. Aanval op VSA en dan in klein dorpe gaan skuil
as kleinboere. Amerikaners te groot om in tonnels te pas so kon nooit VK opspoor
nie.


Safe Village

 Was n program geloods deur VSA.
 Hulle het mense uit klein dorpe verskuif na ander dorpe om hulle te beskerm
teen VK. Dit was meestal kleinboere en hulle was bewapen.
 Was nie nootwendig suksesvol nie want dorpies nie goed genoeg beskerm nie en
soms met geweld verwyder – so ongewild tussen kleinboere. VK was nogsteeds
bedreiwing.
 Kleinboere kwaad omdat van voorvader se plase verwyder en eindig in 1963.

Golf van Tonkin

 Vlootgebeurtenis op kus van Vietnam op 5 Aug 1964. Voorgele aan VSA as 2 NV
aanvalle deur torpedobote op Maddox en Turner Joy.
 Voorval van 2-4 Aug en gelei tot resolusie wat Johnson in staat stel om militant
betrokke te word.
 Navorsing wat toon dat nooit gebeur het nie. VSA stuur troepe op 8 Maart , maar
taktieke was verwar.

Operation Ranch Hand

 VSA troepe drustreerd deur VK taktiek omgewing het dit moeilik gemaak vir hulle.
Dus het hulle van chemiese wapens begin gebruik maak.
 3 wapens is ontwerp om plante en mense seer te maak of verwoes.
 Agent Orange – Chemiese vir ONTBOSSING. Skade aan omgewing en mense
(siektes en geld) veroorsaak.
 Agent Blue – Wapen en onvrugbare grond (BLUEBERRIES) so voedsel nie voorsien
kan word aan VK nie. Langtermyn effek is welp lase verwoes en n hongersnood
veroorsaak. Klaar klein land so voedsel is min.
 Napalmbomme – Taai kleefstof wat vining ontplof. Petrol in jelly vorm,so brand
vel af. Nie ondersteuning van Amerikaners verkry nie.
 Kim geval waar klere afgebrand is en hardloop na fotograaf vir hulp het in media
verskyn.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ilianavivier. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.93. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.93
  • (0)
Add to cart
Added