100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 11 Lewensoriëntering Opsommings $5.79
Add to cart

Summary

Summary Graad 11 Lewensoriëntering Opsommings

 2 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Graad 11 Lewensoriëntering Opsommings, CAPS.

Preview 3 out of 28  pages

  • December 2, 2024
  • 28
  • 2019/2020
  • Summary
  • 200
avatar-seller
LEWENSORIENTERING
GRAAD 11


HOOFSTUK 11

EENHEID 1 (bl.172-176)

Gebalanseerde lewenstyl – Om die regte hoeveelheid studie, liggaamlike aktiwiteit,
rus, slaap, werk, spiritualiteit en ontspanning in jou daaglikse lewe te he om jou
gesond te hou.

Gesondheid – Toestand van volkome liggaamlike, verstandelike en maatskaplike
welstand.

Veerkragtig – Vermoe om deur te druk tydens baie moeilike tye.



Faktore om n gesonde lewensstyl te handaaf

 Liggaamlik
Sluit daaglikse oefening in, slaap genoeg, volg n gesonde dieet en bly
dwelmvry.

 Psigologies
Vermy riskante gedrag, pas lewenswaardes toe en neem verantwoordelike
besluite.

 Maatskaplik
Handhaaf goeie verhoudings met vriende en gesinslede, wees goedhartig en
omring jouself met mense wat jou ondersteun.

 Emisioneel
Wees in staat om emosies te beheer, te ondersoek en uiting te gee.

 Geestelik/Spiritueel
Sluit aan by jou gekose godsdiens of geloof. Waardeer die lewe.

, EENHEID 2 (bl.177-182) Tabelle en voorbeelde is NB

Lewenstyl – n Gekose manier van leef.

Ongeluk – Skielike voorval wat nie beplan/bedoel was nie wat skade/beserings aanrig.

Ongelukke beinvloed aspekte soos :

 Liggaamlik
(gestremd, amputasie, breinskade)
 Psigologies
(skuldgevoelens as jy n ongeluk veroorsaak/eiewaarde verloor)
 Maatskaplik
(jy kan in n tronk beland en die ondersteuning van jou vriende en familie
verloor)
 Emitioneel
(kwaad, depressief of bang)
 Geestelik/Spiritueel
(jy kan jou geloof verloor )

Ongelukke :

Voorbeelde Wat kan jy doen
Ongelukke veroorsaak deur gebrek aan kennis
Brande Leer hoe om apparate reg en veilig te gebruik.
Verdrinking Leer swem.
Vergiftiging Lees etikette op voedsel en medisyne.
Werksongelukke Weet hoe om gereedskap te gebruik.
Ongelukke veroorsaak deur onveilige optredes
Motorongelukke Moenie drink en bestuur nie.
Dwelm-oordosis Moenie dwelms gebruik nie.
Ongelukke veroorsaak deur onveilige omgewings
Huisbrande Vermy te veel kragproppe in een punt.
Skietvoorvalle Moet nie vuurwapens by jou dra nie.
Verdrinking Vermy riviere met sterk strome en hou toesig by klein kinders.
Weerlig Vermy buite (om bome/water) wees tydens weerlig.
Vergiftiging Hou medisyne en skoonmaak produkte agter slot en grendel.
Berowings Moet nie snags in onveilige gebiede rondloop nie.
Qngelukke veroorsaak deur emisionele faktore
Swangerskap Gebruik kondome.
Motor-ongelukke Moet nie bestuur as jy ontsteld , kwaad of gestress is nie.




Riskante gedrag :

, Voorbeelde Negatiewe impak op lewenstylkeuses
Persoonlike veiligheid
Rondloop in onveilige areas snags. Kan verkrag word : liggaamlik & emisionele skade.

Padgebruik
Dronk bestuur Motorongeluk veroorsaak : dood of erenstige
besering.
Middelmisbruik
Alkhol drink , rook of dwelms gebruik. Beland in tronk met kriminle rekord. Dood.

Seksuele gedrag
Verskillende seksuele maats of vroetelpappies. Slegte sosiale reputasie of opdoen van siektes.

Swangerskap
Beplande-/onbeplande swangerskap. Kostes kan hoog wees , benadeel liggaam en maak
dit moeilik om doelwitte te volg.
Tienerselfmoord
Hang, skiet of vergiftig hulself. Effek agtergelaat as dit onsuksesvol is, is baie sleg
en kan erge liggaamlike skade agterlaat.
Higiene en dieetgedrag
Ooreet, volg kitsdiete, was nie jou hande. Hardlywigheid, opdoen van siektes en kieme,
reuneer jou metabolisme.
SOI’s
Gebruik nie n kondoom nie. Kan steriel of onvrugbaar word agv infeksies.
MIV en Vigs
Onbeskermde seks, dra nie handskoene as jy Dra siekte oor aan ander of word depressief.
mense behandel met MIV nie.
Groepsdruk
Riskante gedrag bv. rook, stokkiesdraai of Kan n gewoonte misdadiger word.
misdaad.

Maatskaplik-ekonomiese omgewing :

Voorbeelde Negatiewe impak op lewenstylkeuses
Geletterdheid
Gebrek aan geletterdheid. Minder werksgeleenthede.
Inkomste
 Lae inkomste  Min opsies wat dus kan lei tot prostitusie.
 Baie hoe inkomste  Geld mors en spirituele aspek van jou lewe
ignoreer.
Armoede
Het nie geld nie, geen mediese sorg. Min keuses, woon in gevaarlike omgewing, ly aan
wanvoeding.
Kultuur
Rook/drink om volwassenheid te bewys. Kan liggaamlik ongesond wees.
Maatskaplike omgewing
Middelmisbruik, misdaad en geweld. Siekte, dood/gebrek aan maatskaplike ondersteuning.
SOI’s

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller taylordevilliers. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.79. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48298 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.79
  • (0)
Add to cart
Added