ONTWERP - Om n plan te formuleer, stelselmatig te beplan, gewoonlik in grafiese vorm om
iets te skep vir n bepaalde doel.
Die Bauhaus
Ontwerpers soos Mies van der Rohe en Herbert Bayer het ontwerpe geskep in die vroee 20ste
eeu, wat geen basis in kultuur of nasionaliteit het nie. Hierdie ontwerpe was bedoel vir
enigeen, ongeag waar hul bly, wat dus gesien word as universele ontwerpe. Hulle het saam
talle ander in n skool in duitsland , Bauhaus gewerk wat oop was van 1919 tot 1933.
Herbert Bayer het n revolusionere opskudding veroorsaak met sy skoon en eenvoudige letters
wat deur enigeen gebruik kon word. Hy het geglo dat kommunikasie die belangrikste was en
dat n eenvoudiger letter n boodskap makliker souk on oordra.
Bauhaus plakkaate toon duidelik die invloed van geometrie op die uitleg sowel as in die
tipografie. Ontwerpe is relatief eenvoudig met beperkte kleure om die leesbaarheid te
verseker. Die Duitse styl ontwerpe het hierdie styl verwerp, omdat dit wegbeweeg het van hul
norm.
Universele Ontwerp
Inklusiewe ontwerp om kommunikasie, produkte, dienste en omgewings vir soveel as
moontlik toepastelik en toeganklik te maak.
7 Beginsels van Universele Ontwerp
1. Onpartydige gebruik
Dieselfde metode van gebruik vir almal te skep bv. outomatiese deure.
2. Buigsaamheid ten opsigte van gebruik
Verskeie verskillende mense n produk met dieselfde gemak kan gebruik bv. links en
regshandige mense wat een sker gebruik.
3. Eenvoudige en Inuitiewe gebruik
Onnodige ingewikkeldheid verwyder uit ontwerpe.
4. Waarneembare/Duidelikheid van inligting
Belangrike inligting moet uitstaan aan die verbruiker.
5. Speling vir foute
Vereis dat n produk so veilig as moontlik moet wees.
6. Min fisiese inspanning
Fisiese inspanning vir die gebruik van n produk moet minimaal wees
7. Groote en Ruimte vir benadering en gebrui
Die produk se grootte moet toeganklik wees vir almal om te gebruik.
, Hoe om tipografie en inligting meer universeel te maak
- Tydperk vanaf die 18de tot die 19de eeu.
- Groot veranderings in landbou, vervaardiging, mynbou, vervoer en tegnologie.
- Geweldige uitwerking op sosio-ekonomiese en kultruele toestande.
- Belanrike keerpunte in menslike geskiedenis.
- Nywerhede is gemeganiseer.
- Eerste : Stoomtrein, stoomskip, gloeilamp, telefoon.
- Vroue het meer regte gekry.
Industriele revolusie (deel 1) - 1730 – 1840
- Voorwerpe is met die hand gemaak tot voor die IR.
- Eenvoudige voorwerpe (meubels, geboue en breekware) is gemaak a.g.v. beperkte
vaardighede d.w.s beperkte hoeveelheid ontwerpe is geproduseer.
- Massa produksie het plaasgevind na uitvinding van masjienerie.
- Arbeid het vanaf platteland na dorpe begin beweeg.
- Ontwerp wat deur tegnologie gelei is, was van lae standard (geen geld uitgegee om
produkte te verfraai nie).
- Fabriekeienaars het meer in wins belang gestel as om goeie produkte te produseer.
Maatskaplike en omgewings implikasies van die IR
Implikasie Gevolg
Oorvol stede en dorpe Te kort aan huise en grootskaalse krotbuurte.
Implikasies, swak sanitasie Siektes
Lang werksure Swak lone
Geen vergoeding is vir beserings betaal nie.
Kinder arbeid is uitgebuit.
Grootskaalse besoedeling
Swak Lugsurkulasie en veiligheidsmaatreels in
fabrieke en myne.
Katoen meulens werkers long siektes opgedoen.
Geen regte Maklik vervanbaar
Vervaarding van produkte neem toe Kwaliteit van produkte neem af.
Sterk middelklas Stilstand gekom
, Uitwerking van die IR op ons wereld vandag
- Vinnige produksie deur masjiene.
- Industrialisering wat steeds voortgaan.
- Bewustheid van menseregte en basiese regte van werkers.
- Belanrikheid van veiligheid in werkplek beklemtoon.
- Grootskaalse besoedeling.
- Tekort aan behuising en sanitasie.
- Handgemaaklte produkte: Bewaar ‘n kultuur se erfenis en inheemse kennins en
stelsels.
- Handgemaakte intems is vandag gesog omdat dit uniek is en van spesiale gehalte.
Voor en nadele van die industriele revolusie.
Voordele Nadele
Bewustheid van menseregte geskep Swak sanitasie
Vinniger produksie deur masjiene Lugbesoedeling
Belangrikheid van veiligheid beklemtoon Oorvol stede en dorpe
Otwerpers
1. Edward W. Godwin
2. Christopher Dresser
3. Bruce J. Talbert
Industriele revolusie (deel 2) 1860 – 1914
- Die kuns- en handwerk beweging (arts and crafts).
- Begin van sosialisme en beskerming van die regte van vakmanne.
- Belangstelling in handwerk herleef en spirituele verband met die omliggende
natuurlike en mensgemaakte omgewing, gesoek.
- William Morris en ander : gekant teen masjiene en massa vervaardiging.
- Getrou aan materiaal
- Organies
- Versiering slegs gebruik om ontwerp uit te bou.
Invloede
Sosiale en omgewings agteruitgang a.g.v. industrialisering.
Reaksie teen die swak gehalte van die meeste Victoriaanse ontwerpe.
Die Gotiese gildestelsel
Wat die kuns en handwerk wou bereik:
Belangstelling in handwerk laat herleef en spirituele verband gesoek met natuurlike
en mensgemaakte omgewing.
Probeer om die skoonheid van die middle eeuse handwerk te laat herleef.
Idees van goeie ontwerp gekoppel aan goeie samelewing.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller taylordevilliers. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $6.58. You're not tied to anything after your purchase.