100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary DIe boodskapper deur Peter Snyders $3.32
Add to cart

Summary

Summary DIe boodskapper deur Peter Snyders

 4 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Kleurvolle gedig ontleding met Engelse byskrifte. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025.

Preview 2 out of 6  pages

  • December 5, 2024
  • 6
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
TITEL (SACAI NOV 2021) 1
Wie is die boodskapper na wie in die titel verwys
word? Die aandster / Venus / die helderste ster
TIPOGRAFIE
Watter boodskap moet die boodskapper oordra?
Die spreker verlang na sy geliefde Uiterlike bou
1 Die aandster vonkel soe speels vanaand 15 Versreëls
Aan wie moet die boodskap afgelewer word? Die 2 was daa ń knipoeg Vier strofes
spreker se geliefde / meisie / nooi / beminde. 3 van jou 3 kwatryne en 1 tersine.
4 na my? Inkeping (spasies) = Versreëls
Tipe spreker: Ek-spreker / eerstepersoonverteller 3/4/12/15.
5 Djy is so naby Woorde wat volg, word
6 soes die helderste ster beklemtoon.
7 djy’s die spoed van ń gedagte
8 weg van my Innerlike bou
Daar is progressie.
Die aandster knipoog.
9 Ek los ń boodskap by Venus vir jou –
Die geliefde wat ver is.
10 as djy yt jou aandklas
Die boodskap vir die geliefde by
11 kom, stiek yt jou hand
AGTERGROND Venus.
12 haal dit af:
Hierdie is ʼn liefdesgedig Die beskrywing van die boodskap.
Peter Snyders se moedertaal is Kaapse
13 dis die briefie
Afrikaans.
14 met die soentjie
→ Sy poësie is straatpoësie/praatpoësie. 15 op die omslag
→ Daar is heelwat Engelse woorde. STEMMING = speels playful.
→ Klanke assimileer soms.
→ Die “o”-klank word as “oe” VRYE VERS TITEL TEMA = Die gedig beskryf vir ons
uitgespreek. Die titel verwys na iets of hoe dit voel om verlief te wees
→ Woorde word gespel soos dit iemand wat ʼn boodskap
→ Geen vaste veral wanneer die ander persoon
uitgespreek word. bring.
rymskema nie naby jou is nie.
nie. Die boodskapper is Venus
Peter Snyders het al op skool begin skryf (die aandster/môrester).
omdat hulle by die skool ʼn stukkie koek kon → Reëllengtes
Personifikasie = Venus
kry as hulle iets voorgedra of opgevoer het. verskil.
word as ʼn mens
Vir ʼn arm kind was dit motivering. → Baie min
voorgestel
@Juffrou_ansie leestekenge
bruik.

, 2
Personifikasie = Die ster wat knipoog
Waaruit kan jy aflei dat die aandster
Reël 1 met ʼn mens kommunikeer?
“vonkel” ; “knipoeg
Aandster = Venus = helderste ster in die
hemelruim en word ook die môrester
genoem.
→ Dit word so genoem omdat dit ʼn
paar uur na sonsondergang en ʼn 1 Die aandster vonkel soe speels vanaand
paar uur voor sonsopkoms gesien 2 was daa ń knipoeg
kan word.
3 van jou
Venus word as die planeet van liefde 4 na my?
gesien want dit is vernoem na die
Romeinse godin (vrou) van liefde en
skoonheid.
Reël 2
Die aandster vonkel (sparkle) helder. Dit
lyk asof die ster ʼn oog is wat vinnig knip. “my” en “jou” word uitgehef deur DRIE
tegnieke:
Alliterasie = “s”-klank = bevestig die * Inkeping (wit spasie)
spelerigheid van die gedig en van die * Kort versreëls
verliefdes. SACAI NOV 2021 * “my” en “jou” aan die einde van die versreëls.

“jou” = die geliefde wat aangespreek word.
“my” = die spreker
Die liefde vir die “jou” is die kerngedagte.
Reël 2 & 3 = Drie maniere word gebruik om die
tipografie uit te hef. 1. Die wit inkeping van die Die inkeping = boots die beweging van die
versreëls. 2. Die kort versreëls. 3. Die “jou” en
spreker en sy geliefde na
“my” wat aan die einde van die versreës geskryf
Hulle beweeg nader na mekaar.
is.
• Liefde vir “jou” is die kerngedagtes van
boodskap wat gestuur word. Die strofe eindig met ʼn retoriese vraag. Daar is
nie ʼn antwoord op die vraag nie.
Funksie = beklemtoning.
@Juffrou_ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.32. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.32
  • (0)
Add to cart
Added