Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook:
Opstelvraag
Muskiete, vlooie en vlieë word deur middel van metafore in die ged...
Muskiete, vlooie en vlieë word
deur middel van metafore in die
gedig beskryf. Bespreek dié stelling
in ’n opstel van 200 – 250 woorde.
Gee ook jou mening oor die
geslaagdheid van die metafore as
die titel van die gedig in ag
geneem word.
INLEIDINGSPARAGRAAF
Leerder moet ’n toepaslike inleidingsparagraaf verskaf,
byvoorbeeld: In die gedig, “Afrika, my Afrika” gebruik die digter Daniel Hugo verskeie metafore om muskiete, vlooie en
vlieë te beskryf.
LIGGAAM Muskiete
➢ Die muskiet word aan prospekteerders gelykgestel, want hulle albei delf.
➢ Die muskiet se monddele is soos die prospekteerder se boorstellasie, want albei beeld die steek-aksie uit/het
ingewikkelde werkinge.
@Juffrou_Ansie
, 2
➢ Die spreker se vel is soos vlaktes, want die muskiet en prospekteerders delf hier vir hul vonds.
➢ Die spreker se bloed is soos minerale, want dit is waarvoor die muskiet en die propekteerder delf. Vlooie
➢ Die vlooi word aan ’n springhaas gelykgestel, want albei kan ratse spronge maak.
➢ Die spreker se bed word met die karooveld vergelyk, want die bed en die Karoo (waar springhase voorkom) is
groot en oop. Dit beklemtoon dat dit moeilik is om die vlooie te vang wat bydra tot die spreker se radeloosheid.
Vlieg
➢ Die vlieg word aan ’n sensasiesoeker gelykgestel, want albei is altyd eerste op die toneel as daar trane of bloed
vloei.
➢ Die vlieg en die sensasiesoeker soek heeltyd trauma, want hulle word daardeur geboei. Die metafore is geslaagd.
[Metafore is nie geslaagd nie/is foutief.]
➢ Die metafore pas goed in die Afrika-konteks, want die muskiet, vlooi en vlieg is eie aan Afrika. Die malariamuskiet is
ook sinoniem met Afrika en jaarliks sterf tot ’n miljoen mense in Afrika as
gevolg daarvan.
➢ Prospekteerders pas goed in Afrika, want tydens die goudstormloop was hulle
volop.
➢ Springhase is eie aan Afrika, want hulle kom veral in die Karoo voor.
➢ Sensasiesoekers pas in Afrika (en die res van die wêreld), want hulle kom oral
voor.
SLOTPARAGRAAF
➢ Leerder moet ʼn toepaslike slotparagraaf verskaf, byvoorbeeld: Uit bogenoemde is dit duidelik dat die digter
daarin slaag om muskiete, vlooie en vlieë met behulp van metafore uit te beeld.
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.35. You're not tied to anything after your purchase.