100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Bontvisvanger (Johan Lodewyk Marais) $3.50
Add to cart

Summary

Summary Bontvisvanger (Johan Lodewyk Marais)

 2 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: Opstelvraag: Bespreek die mees uitstaande literêre aspekte van hierdie gedig in...

[Show more]

Preview 2 out of 5  pages

  • December 5, 2024
  • 5
  • 2024/2025
  • Summary
  • 200
avatar-seller
1



Bontvisvanger (Johan Lodewyk Marais)


Bespreek die mees uitstaande literêre aspekte van hierdie gedig in
’n opstel van 200–250 woorde (SACAI JUN 2022)

INLEIDINGSPARAGRAAF

Leerder moet ’n toepaslike inleidingsparagraaf verskaf,
byvoorbeeld: In die gedig, “Bontvisvanger” kan verskeie literêre
aspekte geïdentifiseer en bespreek word




LIGGAAM

→ Die gedig, “Bontvisvanger” is ’n tipiese voorbeeld van ’n vrye versgedig. Daar is geen vaste rympatroon, strofebou
of vaste getal lettergrepe per versreël nie.
→ Binding word egter bewerkstellig deur die gebruik van enjambemente, in reël 2 tot 3, asook reëls 5, 6 en 7. In reël 7
suggereer die enjambement die duikbeweging van die bontvisvanger.
→ Daar kom woordspeling in die gedig voor in reël 2. Daar is twee betekenisse wat aan die woord, “geheg”
gekoppel kan word: die bontvisvanger kan alleen by die water leef en is dus geheg of gebind aan die water. Dit
kan ook beteken dat die voëltjie van die wateromgewing hou, soos ’n hengelaar daarvan hou om by die
viswaters te wees.
→ Dit is dan ook beeldspraak wat in die vorm van ’n metafoor in die gedig voorkom, wanneer die bontvisvanger aan
’n hengelaar gelykgestel word.


@Juffrou_Ansie

, 2


→ Die tipografiese wit dien ’n belangrike doel in die gedig. In reël 4 word die tipografiese wit treffend aangewend
waar die woord “Fladderhang” in swart in met die punt daarna en die wit daaromheen in die gedig uitstaan soos
wanneer die bontvisvanger uitstaan wanneer dit bo die water hang. Daarna stel die woordjie “af” in reël 6 die
duikslag van die voëltjie voor wanneer dit eensklaps uit die fladderende posisie beweeg.
→ Die alliterasie rond die gedig af. In die slotreël kom die alliterasie in “blinknat in sy bek” na vore. Dit rond die gedig
af ná die spanning van die wag, die fladderhang en die vinnige duikslag. Dit kan ook in die titel in die leser se
gedagtes laat eggo.
→ Die gedig het ’n epiese element, want die bondige gedig vertel die chronologiese verloop van die voël se wag,
duik en vangs.

SLOTPARAGRAAF

Leerder moet ’n toepaslike slotparagraaf verskaf, byvoorbeeld: Daar is verskeie literêre aspekte wat in die gedig,
“Bontvisvanger” waargeneem kan word.




Hierdie gedig is ʼn voorbeeld van woordekonomie.

Die gedig gebruik min woorde om baie te sê.




@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.50. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.50
  • (0)
Add to cart
Added