Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025.
In die eerste strofe vertel die spreker watter drie dinge
Medea
gebeur wanneer ‘n vrou deur haar geliefde verlaat word.
Die skepping skarrel verskrik, die wraakvoëls krys van ‘n
ysspits af, en die son word ‘n sweer wat etter. Daarna
fokus die strofe op die wraak van die vrou: Sy spin vir haar
man se minnares ‘n “gifkleed”, doen afstand van haar
seuns en slyp ‘n swaard uit haar wond. Die tweede strofe
vertel van die man wat terugkeer en ‘n vrou vind wat hy
nie meer ken nie, omdat haar wraak haar verander het. Die
slotstrofe som die verandering in die oë van die vrou op.
Titel
Die titel van hierdie gedig roep die
klassieke INTERTEKS van die Medea –
verhaal op. Dit is die verhaal van ‘n
vrou se jaloesie en wraak in reaksie op
haar man se verraad. Sonder kennis
van hierdie interteks is dit nie
moontlik om die gedig te verstaan nie.
Tema
Die gedig verbeeld ‘n vrou wat in haar liefde verlaat
word, vertel van haar proses van pyn en wraak tot by
die slotstrofe waar sy, DEUR haar wraak, uiteindelik
self ook teen gronde gaan.
@Juffrou_Ansie
, 2
Verwys na enige vrou Die enjambement in r. 2-3 suggereer:
die man se verraad
“krys” = Om ’n kras skreeugeluid voort te bring
Etter – (word as ‘n werkwoord gebruik)
etter afskei, dit is geelerige vog wat
uitgeskei word wanneer byvoorbeeld
‘n wond ontsteek.
Reël 6
Metafoor = Die vrou se wraak het ook die son besmet. OF
Dit waarvoor die son simbolies staan (energie, lig, lewe,
groei ...) word besmet en is dus nie meer in haar lewe nie Die man keer na sy vrou terug, maar
die vrou het verander as gevolg van
haar seerkry / wraakgedagtes
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.27. You're not tied to anything after your purchase.