Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Summary
Summary DIE PRO Leon de Villiers
0 view 0 purchase
Course
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
12th Grade
Vorige vraestelle is gebruik as hulpbronne: @IMPAQ JUN 2020/ 2021, NOV 2021 & JUN 2024.
INHOUD
Agtergrond
Titel 2
Dagbesoekinskrywings 2
Lewenswetenskappe 2
Tyd 3
Verteller 3
Mi...
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (499)
Seller
Follow
ansiestudynotes
Reviews received
Content preview
1
DIE PRO
Leon de Villiers
Vorige vraestelle is gebruik as hulpbronne: @IMPAQ
JUN 2020/ 2021, NOV 2021 & JUN 2024
INHOUD
Agtergrond
Titel 2
Dagbesoekinskrywings 2
Lewenswetenskappe 2
Tyd 3
Verteller 3
Milieu 4
Temas 4
Konflik
Innerlike konflik 4 Die belangrikheid van die see in
Uiterlike konflik 5 hierdie verhaal.
Liefde 6
Die ruimte/agtergrond/milieu
Vriendskap 6
waarteen die verhaal afspeel, is die
Verlies 7
Stadiums van rou 7 see.
Karakters 8 Die see is ook die plek waar Dirkie sy
Dirkie Lawrence 9
lewe verloor/verdrink het.
Corré 10
Ed Nothnagel 10 Baie van die tonele uit die verhaal
Kruiwa 11 speel op die strand of in die see af.
Mevrou Nothnagel 11
@IMPAQ JUN 2021
Geyer 11
Albert 12
Hermann 13
Jasmine en Kevin (Farat) 14 Die woord “Pro” in die titel van die
Yvette 14 verhaal
Opsomming 16 - 24
Kontekstuele vrae 25 - 40 Professioneel/’n kenner/’n spesialis op
’n sekere gebied/’n baie vaardige
persoon/’n persoon wat iets volkome
bemeester het.
@Juffou_Ansie @IMPAQ JUN 2021& 2022
, 2
AGTERGROND
Titel “Pro” verwys na ’n professionele, vaardige persoon – iemand wat
iets bemeester het en baie goed is daarmee.
Dagboekinskrywings Aan die begin van Die Pro leer die leser vir Tiaan Nothnagel ken
deur middel van ’n dagboek wat hy in sy Lewenswetenskappe-
werkboek skryf. Hy skryf die dagboek asof hy met sy vriend,
Dirkie, praat. Hy vertel van sy lewe in graad 11, dink terug aan tye
saam met Dirkie en worstel met selfverwyt oor Dirkie se dood.
Lewenswetenskappe Op Geyer se aanbeveling maak Tiaan humoristiese opsommings
van die inhoud van sy Lewenswetenskappe-handboek. Die vak
Lewenswetenskappe (dit beteken “die studie van die lewende
wêreld”) speel ’n belangrike rol in die roman en word die
metafoor vir Tiaan se ontwikkeling. Die opsommings begin by
virusse en bakterieë en eindig by die mens. Hy probeer deur
middel van humor om die “lewende wêreld” baas te raak
Die roman is aan twee families opgedra: Die Van Tonders en die Standers. Hierdie families
is vir die skrywer bekend en belangrik. Die “siele van die see” verwys na mense wat baie lief
vir die see is, wat sorgvry is en die natuur geniet. Dit verwys ook na mense wie se lewens
deur die see geëis is.
Tiaan Notnagel. Hy vertel die verhaal in die vorm van briewe (dagboekinskrywings) wat hy in
sy Biologie-opsommingsboek skryf. Hy rig hierdie briewe aan ‘n spesifieke persoon nl.
Dirkie Lawrence (sy oorlede maat wat verdrink het).
@Juffou_Ansie
, 3
Tyd:
• Die ek-verteller skryf telkens in die hede – maar betrek terugflitse uit die verlede
toe Dirkie nog geleef het.
• Hy vertel ook van die nuwe dinge – na Dirkie se dood.
• Daar is 23 dagboekinskrywings wat ‘n tydperk van 11 maande beslaan.
• Die vertelling begin 25 Januarie en eindig op 10 November
• Die eerste 5 dagboekinskrywings is ongeveer ‘n maand uitmekaar –daarna volg
dit vinniger op mekaar
• Dit dui daarop dat Tiaan se behoefte aan Dirkie groter geword het
• Dit het hom gehelp om Dirkie se dood te aanvaar en te verwerk deur die dinge
wat met hom (ek-verteller) gebeur het, te vertel.
Daar is drie tye teenwoordig:
1. Leestyd: Hoe lank dit duur om ’n verhaal te lees.
2. Verteltyd: Letterlike aantal bladsye waaruit ’n teks bestaan.
3. Vertelde tyd: Die tyd waarin die verhaal afspeel; die totale gebeure van die verhaal.
Dit sluit die hede, verlede en toekoms in en kan deur middel van terugflitse wys hoe
die verlede ’n invloed op die hede of toekoms het.
Milieu:
• Die verhaal speel by die see af. Daar word telkens verwys na kere wat hul saam
gaan surf het.
• Later in die roman vertel Tiaan ook hoe Dirkie verdrink het – hoe sy nuwe geel-en-
rooi-bord eenkant in die branders dobber en hoe Dirkie eenkant met sy gesig in
die branders dobber.
• Daar word ook pertinent gepraat van Hoërskool Stormbaai en Vlakberg (die
dorp).
@Juffou_Ansie
, 4
• Ons kan aanneem dat dit in die Suidwes-Kaap is, want daar word verwys na
Franschhoek, die Paarl en Hermanus.
• Daar word ook genoem dat van die atlete hul Boland-kleure verwerf het.
TEMAS
Die tema van ’n roman verwys na die sentrale idee van die roman. Dit is die algemene insig
oor die lewe wat die roman by die leser wil aanwakker. Met ander woorde, wat kan ons uit
die roman leer? Dit is belangrik om die boodskappe en temas in tekste te kan identifiseer
om sodoende die teks beter te kan verstaan. In Die Pro word die leser tot sekere insigte
gebring ten opsigte van verlies en hoe om dit te verwerk.
Konflik
Innerlike konflik
Die roman fokus op Tiaan Notnagel se innerlike stryd oor sy vriend, Dirkie, se dood.
• Hy skryf briewe in die vorm van 'n dagboekinskrywing aan Dirkie om sy emosionele
pyn te verwerk.
• Sy ma vererger sy stryd deur hom te dwing om tyd met jonger Naam van die dorp
waar die verhaal
kinders deur te bring.
afspeel: Vlakberg
• Die manier waarop Dirkie se dood by die skool hanteer word,
@IMPAQ NOV 2022
veroorsaak ook innerlike stryd vir Tiaan.
• Hy voel dat dit net nog 'n aankondiging is, terwyl Dirkie vir hom soveel meer beteken
het.
• Tiaan voel elke dag moeg, wat dui op moontlike depressie.
@Juffou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $7.95. You're not tied to anything after your purchase.