Graad 8 SW Geskiedenis opsommings vauit die CAPS syllabus. Dek die volgende temas in 'n netjies getikte puntsgewyse opsomming: Ashanti-koninkryk en Vroe kontak met Europeers; Brittanje en kolonisasie van Goudkus en die invloed daarvan; Wereldoorlog 1: oorsaak, alliansies, diensplig, propaganda, loo...
Ashanti-koninkryk
• Ghana (vandag)
• Voorheen as Goudkus bekend
• Hul was gelukkig, goed georganiseerd en leef v. handel en wild. Handel goud, slawe en
ivoor met N-Afrika al langs Trans-Sahara via woestynhandelsroete.
Vroe kontak met Europeers
• 1600's – Portugese maak hul hul handelsvennote, gevolg deur nederlanders, Franse en
Britte. Akans vermeerder hul rykdom en met nuwe wapens word hul sterker en groter as
ander stamme
• 1701 – Hoofman; Osei Tutu (Die goue stoel) verenig alle Akan-sprekers in magtige staat.
Broodwortelfees = simbool v. nasionale eenheid
Hoe Tutu koninkryk organiseer
• Regeringsampternare op meriete gekies
• Uitstekende kommunikasiestelsel in koninkryk.
• Nuwe stel reels vir regering saamgestel
• Kumasie word hoofstad v. ryk
• Goudstof word geldeenheid
• Koning borg kunste: goud en bronswerk, beeldsnykuns, meubelmakery, weef v. helder lap
Koning Tutu regeer vir 16 jaar
Teen 1750 het Ashanti al omringende stamme verower en is hul die sterkste.
1817 – Britse ontdekkingsreisiger gaan soontoe, kom terug en skryf 'n boek waarin hy vertel wat 'n
wonderlike kolonie Ashanti sal wees.
Brittanje en koloniesasie van Goudkus
• 1700's dryf Europese lande handel op kuslyn
• 1817 – Vorm African Company of Merchants sluit vriendskapsverdrag met Ashanti en kry
klein grondgebied.
• 1820 – britse goewerneur na ashanti om vrede te maak + slawerny te stop. Probeer stamme
v. kus teen Ashanti verenig. Britte – konflik met Ashanti en word verslaan na lang oorlog.
• 1874 – Neem Britse troepe Ashanti hoofstad oor en verbrand. Vang Goue Stoel en regeer oor
gebied.
Invloed v. kolonisasie v. Ashanti en Brittanje
• 1896 – Dwing ashanti om Britse protektoraat te word maar ashanti stry en verloor finaal in
1902 en word 'n Britse kolonie.
• Brittanje het:
◦ Spoorwee en paaie daar gebou
◦ Skole, tronke, openbare geboue en hospitale gebou
◦ Goud, metaalerts, diamante, ivoor, peper, timmerhout, graan en kakao uitgevoer
◦ Hidroelektriese projek vir watervoorsiening gebou
◦ Hoofmanne omgekoop om namens Britse amptenare te regeer deur hul met rykdom te
vereer.
Wêreldoorlog 1 – Die Groot oorlog
Waarom?
• Langtermyn:
◦ Jare se spanning tussen Europese lande
◦ Wou beter as mekaar wees t.o.v. Rykdom en mag. Nasionalisme – land se burgers so
trots op hul land dat hul gewillig is om te veg.
◦ Militere en vlootmagte uitgebrei
◦ Wou grondgebied uitbrei
◦ Het teen-alliansies gevorm, wat al die lande in 'n wêreldoorlog gedwing het
, ◦ Duitsland daag Brittanje uit deur meer steenkool, yster en metaalmotors te produseer en
die sterkste weerma van al die Europese lande te he.
◦ Brittanje was altyd in beheer van die see – meeste skepe, sterkste vloot. Brittanje brei
verder uit om voor Duitsers te bly en bou oorlogskepe – Dreadnoughts. Duitse keiser
wou sterker as sy Britse familie wees – begin wapenwedloop
◦ Ryke:
▪ Brittanje – grootste, rykste, grootste vloot
▪ Oostenryk-Hongarye – sterk en ryk
▪ Russe – meeste grond en mense, maar arm en swak
▪ Duitsland – sterk en groot + bang frankryk val aan + wou sterker as Brittanje wees
▪ Frankryk – sterk weermag + wou Alsace en Lorraine, wat Duitsers weggeneem het v.
hul, terugvat.
• Onmiddelike oorsaak v. oorlog
◦ Sluipmoord op Oostenruk-Hongarye se troonopvolger, Frans Ferdinand
◦ Oostenryk-Hongarye ding mee met Serwie vir grondgebied en invloed.
◦ Geheime terroriste organisasie – die Swart Hand – doel om alle Slawiers uit Oosterse
regering te bevry.
◦ Voer sluipmoord op troonopvolger tydens sy besoek aan Sarajewo, hoofstad van Bosnie.
◦ Oostenryk-Hongarye blameer Serwiese regering vir moord en vra kompensasie.
◦ Serwie voldoen nie aan vereistes = OORLOG
◦ A.g.v. bondgenootstelsel = Wêreldoorlog
Alliansies
A.g.v. spanning tussen lande (bv. Duitsland haat Brittanje a.g.v. hulle wat diamant en goudvelde in
S.A. het) vorm hul alliansies – sal mekaar beskerm indien een aangeval word.
Geallieerde magte (Drievoudige Endente/Ooreenkoms)
• Rusland – Wou Serwie as handelsroete gebruik
• Brittanje en kolonies; S.A., Nieu-Seeland, Australia
• Frankryk
• VSA – Neutraal tot 1918 – Duitsland val hul skepe aan – sluit aan by geallieerdes
Aspekte van Wêreldoorlog 1
Diensplig (1916 toe hul sien oorlog gaan nog lank aanhou)
• Wie moes gaan op verskillende stadiums v. oorlog
◦ Alle enkellopende mans van 18-41 jaar oud
◦ Alle getroude mans v. 18-41
◦ Later alle mans tot ouderdom v. 51
• Wie nie hoef te gaan
◦ Mans met kinders – vrou oorlede
◦ Godsdiensige priesters
◦ As jy 6 seuns in die oorlog het kan die 7de een by die huis bly
◦ As jou werk v. nasionale belang was
◦ Medies ongeskik
◦ Gewetensbeswaardes
Propaganda
• Plakkate/koerante – probeer woede+haat vir vyand by mense kweek en hul so sterk oor
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller lauren7. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.06. You're not tied to anything after your purchase.