100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary NW Opsommings (Graad 8) $14.56
Add to cart

Summary

Summary NW Opsommings (Graad 8)

5 reviews
 2073 views  27 purchases
  • Course
  • Institution

NW OPSOMMINGS -graad 8- • Prys: R200 vir die hele jaar se opsommings • Handboek: Ken en Verstaan Natuurwetenskappe Graad 8 Leerdersboek • Opsommings is netjies getik en baie volledig

Preview 4 out of 82  pages

  • July 29, 2020
  • 82
  • 2018/2019
  • Summary

5  reviews

review-writer-avatar

By: marihanadutoit • 1 year ago

Translated by Google

very complete

review-writer-avatar

By: charleneerasmus • 3 year ago

review-writer-avatar

By: RinaU • 3 year ago

Translated by Google

looks pretty complete. will prefer that smaller typed, more colorful,

review-writer-avatar

By: lindievonmaltitz • 3 year ago

review-writer-avatar

By: crispinbw • 4 year ago

avatar-seller
NW OPSOMMINGS
GRAAD 8




Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.




KOPIEREG VOORBEHOU @2020




Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

, NW opsommings
-graad 8-

Kwartaal 1 Eenheid 1


Fotosintese en Respirasie

Woordelys

Fotosintese - die proses waartydens chlorofil in groen plante sonlig absorbeer
en die plante aan hierdie energie gebruik maak om energieryke koolhidrate,
soos glukose, koolstofdioksied en water te sintetiseer.

Koolstofdioksied – ’n kleurlose, reuklose gas wat in die atmosfeer teenwoordig
is en tydens asemhaling gevorm word.

Metabolisme - al die chemiese prosesse wat binne 'n lewende sel of organisme
plaasvind wat nodig is vir behoud van lewe.

Outotrofies – ’n organisme wat sy eie koolhidrate van nie-organiese stowwe
met behulp van lig of chemiese energie sintetiseer.

Heterofiese - organismes wat nie sy eie voedsel kan vervaardig nie, dit moet
plante of ander diere eet om te oorleef.

Organelle - 'n aantal georganiseerde of gespesialiseerde strukture binne 'n sel.

Chloroplaste- 'n plasied wat teenwoordig is in die selle van plante , wat
chlorofil bevat en waar fotosintese plaasvind.

Ensiem - 'n Stof wat deur 'n lewende organisme geproduseer word en is 'n
katalisator


Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

,Chlorofil - die groen pigment in die selle in plante, fotosintetiese alge en
bakterieë wat sonligenergie vir fotosintese vasvang.

Anorganiese stof - 'n stof wat direk van die fisiese omgewing kom

Organiese stof - het te doen met, of spruit uit lewende materie




Fotosintese

 hou direk verband met die lewe en oorlewing van alle lewende dinge
 voorsien suurstof, voedsel en verminder koolstof
 lewende dinge het elke sekonde energie nodig vir: beweging, uitskeiding
groei en metaboliese reaksies.
 Metaboliese reaksie is al die chemiese prosesse wat binne in 'n lewende sel
of organisme plaasvind wat nodig is vir lewe.
 Slegs plante is in staat om hulle eie voedsel te produseer en energie
daarvan te kry -outotrofiese voeding
 Organismes wat nie hulle eie voedsel kan vervaardig nie, maar van ander
plante of diere eet daarvoor - heterotrofies

Plante verander sonenergie in chemiese potensiele energie

• Sonlig

- stralingsenergie is energie van die son.

- son skyn voortdurend en straal uit na elke plek op die aarde

- hitte en lig kom van Son.

 Fotosintese: ligenergie word deur groen plante geabsorbeer -> omgeskakel
na chemiese potensiele energie en geberg as koolhidrate bv. glukose

Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

,  Die groen dele van ’n plant het spesiale organelle: chloroplaste
 Blare bevat die meeste chloroplaste en is dus spesiaal aangepas vir vinnige
en doeltreffende fotosintese
 Ander aanpassing: blare is plat en breed (groot area aan son blootgestel)
 Die blaar is ook baie dun sodat dit die fotosinterende weefsel kan bereik.


☼ Fotosintese vind in die chloroplaste plaas en dit is waar al die ensieme is
wat reaksies kataliseer.
☼ Chloroplaste bevat ’n groen pigment wat ons chlorofil noem
☼ Chlorofil gee plante hulle groen kleur.
☼ Wanneer sonlig op ’n chlorofilmolekuul val, absorbeer die molekuul die
energie en verander dit in glukose wat deur die plant absorbeer word.
☼ So begin voedselproduksie.



Wat plante benodig vir fotosintese

 2 Anorganiese stowwe: water en koolstofidioksied

- anorganiese stowwe kom van fisiese en omgewing en klein molukule

-word deur wortels geabsorbeer en met stingel na blaar vervoer.

- direk uit atmosfeer geabsoorbeer deur huidmondjies (klein opening in blaar)



 Energie wat deur chlorofil vrygestel word veroorsaak dat water met
koolstof in 'n reaksie kombineer.
 Die ensiem binne die chloroplaste kataliseer die reaksie (Figuur 1.12)



Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller miaolivier16. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $14.56. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$14.56  27x  sold
  • (5)
Add to cart
Added