Strelitzia
Titel -
Die strelitzia is 'n (Annie Klopper)
inheemse plant
“te laat” - kan nie
1 dit was reeds te laat vir verskonings maak omgekeer word
nie
it was already too late to make excuses
“-“ -Aandagstreep/
2 toe mevrou Susan van Breda – enkele sekondes Mevrou Susan van
vestig aanddag op wat
breda - Formeel/
volg when missus Susan van Breda — mere seconds snobisties/deftig
“stiptelik seweuur” - 3 nadat sy die oggend om stiptelik seweuur
betyds/presies/ after that morning she promptly at seven o’clock
roetine
4 met ‘n lang sigaret
with a long cigarette
5 tussen gladde naels agter die stuur
between smooth nails behind the wheel
6 van haar luukse sedan ingeskuif het —
of her luxury sedan slid in —
7 skielik
suddenly
8 geskok
shocked
9 na die linkerkant van haar simmetries
to the left side of her symmetrically
10 geplaveide siersteenoprit staar
paved face brick driveway stared
11 dit was reeds te laat vir verskonings maak,
It was already too late to make excuses,
12 ja,
yes,
13 maar
but
, “dalk” - dui 14 dalk
onsekerheid aan
perhaps
15 indien sy nie so besig was om
if she was not so busy
16 (met die staar saam)
(along with the stare)
17 aan verskonings te dínk nie
thinking of excuses
18 sou sy dalk ten minste redes kon kop
she could perhaps at least head reasons
19 waarom haar seun haar strelitzia
why her son her strelitzia
20 stukkend sou wou skop
to pieces would want to kick
Titel
- Dit word ook die kraanvoëlblom genoem
- Die strelitzia word aan die einde van die gedig genoem
- Die gedig handel eintlik oor Susan van Breda
- Susan se lewe sentreer net om haarself
- Susan is baie behep met haar voorkoms
Reëls 1-3
- Die eerste versreël lig die leser in dat verskonings nie meer sal help nie. Die
leser weet nog nie hoekom nie en dit verhoog die spanning.
- Die leser word aan Susan van Breda voorgestel. Sy hou daarvan om betyds te
wees.
Reëls 4-6
- Susan vertrek soggens presies om sewe-uur in haar luukse motor.
- Sy rook 'n elegante, lang sigaret – dalk sukkel sy met stres.
- Susan se naels en voorkoms is perfek.
Reëls 7-8
- Hierdie twee versreëls bestaan uit alleenstaande woorde.
- Dit kontrasteer met reëls 1 tot 6, wat langer, beskrywende versreëls is.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Daryanvdw. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.69. You're not tied to anything after your purchase.