These poetry notes contain a line by line analysis of every poem for Grade 12 IEB sylabus. In addition, there are questions after each poem, as well as answers for those questions. These were taken from preliminary and final examinations. These notes were prepared by four 85% or higher matric stude...
Touloper- Fanie Viljoen
Boodskap: Kinders ly onder slegte verhoudings tuis/ druk op kinders tuis is soms te veel.
● Die gedig is ‘n metafoor vir die LEWE. Die spreker is in ‘n konfliksituasie en moet maniere
vind om konflik in sy lewe te hanteer.
● Spreker vergelyk sy daaglikse stryd om in ‘n ongelukkige huis te oorleef, met ‘n moeilike
balanseertoertjie op ‘n tou ver bo die grond.
● Vrye vers- die spreker wil vry wees. (geen hoofletters/ leestekens nie)
● Baie enjambement = soos die lang tou waarop die seun loop.
● Die gedig bestaan uit een lang strofe van 21 reëls: Dit dui op die ouderdom 21 wanneer ‘n
jong mens volwasse is.
● Die tou is een lang stuk, soos die lewe wat ‘n proses is.
● TEMA: Letterlik- iemand want loop op n tou (soos in die sirkus).
Figuurlik = tieners wat hulle probleme en lewens moet balanseer.
GEDIG
1. die storms woed weer in ons huis vandag
2. maar vol durf klim ek op die tou
3. voetjie vir voetjie skuifel ek voerentoe
4. verby by verwyt-winde van
5. het jy al weer
6. ek het mos gesë
7. wat het jy gedoen
8. Gekwelde oë kyk vir my van doer onder
9. ver verwyder van my kollig-balanseertruk
10. my web tou tussen
11. mure en deurhandvatsals
12. familiefoto’s en almanakke
13. blitsende tv-beelde en internetkonneksies
14. tot by die tuinhek
15. ek is hoof bo die grond
16. weg van alles belhalwe die wind
17. maar ek dink nie daaraan nie
18. ek hou my oog op die tou
19. ek balanseer my lewe
20. en voet vir voet skuif ek voerentoe
21. deur die storm
, ANALISE
1 die storms woed weer in ons storms- figuurlik, verwys na die konflik en
huis vandag bakleiery. Metafoor vir sy probleme.
Weer- dit is nie die eerste keer
Alliterasie
2 maar vol durf klim ek op die tou Inversie- Dit beklemtoon hoe dapper die tiener is
en hoe hy die konflik in sy lewe hanteer.
Tou is figuurlik vir lewe- Die lewe is moelik en jy
moet balans vind.
Durf -moed -dapper
3 voetjie vir voetjie skuifel ek Verkleiningsvorm- verwys hoe versigtig hy
voerentoe vorentoe beweeg.
Alliterasie- klank dui op woede
4 verby by verwyt-winde van Metafoor- ouers is in die winde: Ouers verwyt
mekaar. Ouers se verwyt is soos winde wat net
aanhou waai.
Skuldspel tussen hom en sy ouers.
Alliterasie
5,6 het jy al weer Hierdie drie lyne is die spreker se ouers se
and 7 ek het mos gese woorde. Ons weet hierdie van die skuinsgedrukte
wat het jy gedoen woorde.
8 Gekwelde oë kyk vir my van Bekommernis- Hulle weet dat dit maak hom seer,
doer onder maar doen niks daaraan nie.
Gekwelde - bekommerde
9 ver verwyder van my Kollig- Die fokus is op hom en hy probeer om te
kollig-balanseertruk balanseer.
Alliterasie
10 my web tou tussen Web is ‘n werkwoord in hierdie sin. Hy beweeg
soos ‘n spinnekop wat ‘n web spin. Die situasie is
delikaat (soos ‘n spinnekopweb) maar ook
gevaarlik as hy nie iets doen om daaruit weg te
kom nie. Hy is vasgevang
11 mure en deurhandvatsals Tussen mure en deure vasgevang.
Loop in die huis, dit is die realitiet van wat sy sien.
12 familiefoto’s en almanakke Familiesfoto’s was voorheen ‘n gelukkige gesin en
‘n simbool van gelukkiger tye.
, Almenakke is ‘n simbool van die tyd
13 blitsende tv-beelde en Hulle praat nie. Hulle is nie verbind nie.
internetkonneksies
14 tot by die tuinhek Klein hekkie, agter hom los
Tuinhek - simbool van sy vryheid
16 weg van alles behalwe die w
ind Daar is altyd iets moeilik
Verandering van lyn 4 (winde vs wind)
Alliterasie
20 en voet vir voet skuif ek Verandering van lyn 3, die spreker het meer
voerentoe selfvertroue.
Beweeg met meer gemak (skuifel vs skuif)
Alliterasie
21 deur die storm Verandering van lyn 3 (storms vs storm)
Storms en winde- simbool van swak
menseverhoudings
, VRAE
1.) Waarna verwys die storms in reël 1? ( 1 )
Dit verwys na ouers wat die heeltyd met mekaar baklei.
2.) Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is.
Dit is die eerste keer dat hierdie "storms" in die huisgesin woed. ( 1 )
Onwaar
Haal een woord uit die gedig aan om jou antwoord in Vraag 6.2.1 te motiveer ( 1 ).
“weer”
3.) Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en letter neer. "ver verwyder
van my kollig-balanseertruuk" (reël 9) bevat 'n voorbeeld van ... ( 1 )
A vergelyking.
B alliterasie.
C metafoor.
D assonansie.
B- alliterasie
4.) Wat is die konnotasie van die woord "kollig-balanseertruk" soos dit in reël 9 gebruik
word? ( 2 )
Die "kollig" dui aan dat die spreker die heeltyd aanskou word. Die feit dat die spreker
alles moet "balanseer" dui ook aan dat dit moeilik is. Om aandag te trek dat die ouers sien
hoe dit hom affekteer.
5.) Wat is die touloper se bestemming terwyl hy/sy op die tou loop? Gee 'n enkele woord uit
die gedig. (1 )
Tuinhek
6.) Wat simboliseer hierdie bestemming (Vraag 6) vir die touloper? ( 1 )
Dit simboliseer die spreker se vryheid.
7.) Identifiseer die beeldspraak in reël 4 en haal die gepaste frase / woorde aan om jou
antwoord te motiveer. ( 1 )
Alitterasie- “verby die verwyt-winde van”
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller aliyaswart1. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $11.32. You're not tied to anything after your purchase.